ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Monthly Archives: May 2016

Eiendomsagent uitgeken in Randfontein

Die Randfontein-polisie het bevestig dat liggaam van ‘n vrou wat langs ‘n waterstroom op ‘n plaas by Elandsvlei in die Randfontein-omgewing gevind is wel die van die eiendomsagent, Hanlie Lategan…

Verloopte linkse wil Steve Hofmeyr in Den Haag kelder

Steve Hofmeyr sal steeds voortgaan om vandeesweek in Den Haag deel te neem aan ‘n openbare debat oor die toekoms van Afrikaners in Suid-Afrika, ondanks ‘n poging tot dwarsboming deur…

Republiekdag 31 Mei – 55 jaar gevier

Vandag 55 jaar gelede op 31 Mei 1961 het Suid-Afrika sy Republiekwording gevier. Uiteindelik was die Afrikanervolk vry van Engelse en buitelandse oorheersing binne ‘n republikeinse staatsbestel onder leiding van…

Greep op grond wurg al hewiger

Die ANC-bestel is glad ‘n aanhanger van individuele besitreg deur blanke of swart Suid-Afrikaners nie, aldus John Kane-Berman van die Instituut vir Rasseverhoudinge. Onteiende grond se titelaktes is die afgelope…

Nog Kubaanse dokters vir Vrystaat

Nog Kubaanse dokters het aangeland in die Vrystaat, waar die gesondheidsdienste die afgelope jare met rasse skrede agteruit gegaan het. Die 22 dokters is deur die uiters omstrede LUR vir…

Regime sloer oor droogte

Die ANC-regime haas hom uiters langsaam om die knellende droogte, wat reeds sedert verlede jaar in baie dele van die land voorkom, tot ‘n nasionale ramp te verklaar nie. Die…

Engelse Tukkies wil Afrikaans uitskuif

Afrikaans is heeltemal uitgeskuif deur ‘n werkgroep oor die taalbeleid aan die Universiteit van Pretoria wat byna eenparig aanbeveel dat klasse en eksamens voortaan net in Engels aangebied word. Volgens…

Werkers gesoek na Brits moord

Twee werkers word deur die polisie gesoek nadat hulle werkgewer, mnr. Louw du Plessis (68 jaar) van Voëltjiedorp in Brits vermoor is. Sy lyk is in sy huis in Flapstraat…

SA firma versprei ruimtefoto’s

‘n Suid-Afrikaanse maatskappy het die regte verkry om foto’s en ander beeldmateriaal te versprei wat met twee kameras van die Internasionale Ruimtestasie geneem word. Die Kaapse maatskappy het die regte…

Stropers skiet op helikopter

Die stryd teen renosterstropers het “dramatiese afmetings” aangeneem toe stropers onlangs vyf keer op ‘n helikopter in die suidelike deel van die Krugerwildtuin geskiet het. Veldwagters, die polisie se lugvleuel…

Hoër onderwys deur staat ingesluk

Die omstrede Wysigingswetsontwerp op Hoër Onderwys is onlangs in die parlement ingestem met 199 stemme teenoor 5, ondanks teenkanting vanuit opposisiegeledere. Ingevolge die wetsontwerp kan die minister van hoër onderwys,…

Wat ‘n turksvy

Wat ‘n turksvy, en dit het vele gebruike Tuiniers ons sit met ‘n turksvy? Wie ken dan nie ook die bekende spreekwoord: “ons sit met ‘n turksvy” nie? Ja sy…

Weerlig tref talle in Europa

In Parys, Frankryk is elf mense Saterdag deur weerlig getref terwyl hulle onder ’n boom geskuil het in ’n park om die ligte reën te probeer ontduik. Die mense, waarvan…

Vrou ongedeerd na trein oor haar ry

’n Ou dame van 91 jaar moes inderhaas platval tussen twee spoorlyne om die aanstormende trein te probeer ontsnap toe sy besig was om oor die spoor te stap. Die…

Angola geelkoors laat sterftes styg

Die Wêreld Gesondheid Organisasie (WGO) sê  die ergste voorkoms van geelkoors in die afgelope drie dekades het vanaf die hoofstad van Angola na die plattelandse gebiede versprei. Vanaf Luanda het…

Kinders klim 800 m krans vir skool

In die dorpie Atuler, in die suidwestelike deel van Sjina, moet skoolgaande kinders ’n lewensgevaarlike tog van 800 meter afwaarts teen ’n krans aanpak om by hulle skool te kom….

Russe en Grieke vat hande

Die Russiese president, Vladimir Poetin, het blykbaar ’n reeks ooreenkomste gesluit met Griekeland wat belangrike ekonomiese transaksies insluit. Die transaksies is beklink tydens Poetin se besoek aan Athene met die…

E-VW bou dalk eie batterye

Bewerings word gemaak dat Volkswagen dit oorweeg om sy eie battery-aanleg op te rig vir sy elektriese voertuie om daarmee minder afhanklik te raak van vervaardigers in Asië. Met ’n…

Kommunistiese onteiening jou voorland

Dit is die einde van die pad vir ’n demokratiese sisteem waar die beginsel van gewillige koper en verkoper gegeld het. In die toekoms is elke blanke in Suid-Afrika, onderwerp…

Duitsland nie meer militêr neutraal

Duitsland is gereed om ’n groter militêre rol te vervul om die wêreld te beveilig, is sopas deur die regering in ’n witskrif bekend gemaak. Die nuwe rigting is ’n…

Navorsers koppel selfone aan kanker

Navorsers in Amerika beweer dat daar ’n verband is tussen die gebruik van selfone en kanker, en verwys in besonder na die uitstralings van koordlose toerusting. Die bevindinge is met…

Gebakte vrugtekelkie nagereg

‘n Heerlike gebakte nagereg wat sommer vinnig en nie te ryk is nie.   Gebakte vrugtekelkie nagereg   Bestanddele: 250 ml koekmeel 10 ml bakpoeier Knippie sout 50 ml botter…

Mini Cooper Convertible

Wanneer daar gedink word aan die Mini van die verlede dan is dit met ‘n groot mate van nostalgie, maar ook met die wete dat dit darem ‘n klein Goliat…

Net nie-rassige stelsel gevra in skole

Afrikaners het niks om te vrees nie, aangesien daar nie ‘n “nuwe swart gevaar” is wat dreig om Afrikaner-gemeenskappe te verstoot nie. Hierdie versekering is deur die hoogs omstrede LUR…

Ondersoek gevra na bestuur van Rietvallei

Verskeie burgerlike groepe gaan die openbare beskermer (OB) vra om die bestuur van die Rietvallei-natuurreservaat buite Pretoria te ondersoek. Dié besluit is geneem nadat twee renosterkoeie, en ‘n ongebore kalfie…

Dagbreek Trust begin veldtog vir Afrikaanse mense

‘n Nuwe webtuiste, Afrikaans.com, is deur Dagbreek Trust bekend gestel met die motivering Afrikaans is polities onder druk en die tyd het aangebreek vir almal wat lief is vir die taal…

Hewige gevegte woed teen IS terroriste

In die westelike streek van Irak, by die stad Fallujah, waar ’n bolwerk van terreurorganisasies saam met die Islamitiese Staat (IS) beheer uitoefen, bevind sowat 50,000 burgers hulle in ’n…

Franse regering knak onder betogings

Die uiters ongewilde en omstrede arbeidswet van die sosialistiese regering van Frankryk, het beswaarmakers tot die uiterste beproef en hulle het die strate van Parys oorgeneem in ’n poging om…

Napoleon se perd gered

Die laaste perd waarmee Napoleon Bonaparte gery het, lyk nog goed. Binne enkele dae het die wêreldbekende Leger-museum in Parys sowat 16,000 euro beskikbaar gestel vir die restourasie van Napoleon…

VSA soldate veg in Koerdiese uniform

In die stryd teen die Islamitiese Staat (IS), veg Amerikaanse troepe saam met Koerdiese vegters om die Siriese stad, Raqqa te herower. Die meegaande foto dien as bewys van die…

Robot ontwikkel wat "pyn" kan voel

Duitse navorsers werk aan ’n projek om ’n kunsmatige senuweestelsel te ontwikkel vir ’n robot wat daarmee in staat sal wees om pyn te voel. Die bedoeling daarmee is om…

Internasionale vereistes vang SA produsente onkant

Die Suid-Afrikaanse vrugteboere en uitvoerders daarvan het nou net ’n maand tyd om aan te pas by die nuwe internasionale vereistes ten opsigte van die inweeg van vragte in verskepingshouers….

Verskuif Olimpiese Spele na veiligheid

Met die epidemie van die Zika-virus in Brasilië, behoort die Olimpiese Spele se duisende atlete beskerm te word deur die byeenkoms na ’n veiliger gebied te verskuif. Dit is die…

Eerste bakterie met weerstand gevind

Wetenskaplikes in die Verenigde State van Amerika het die eerste “super bakterieë” ontdek wat nie gedood word deur die bestaande antibiotika nie. Die ontdekking is gemaak by ’n 49-jarige vrou…

Mars se ys-tydperk

Radarbeelde van die Rooi Planeet, Mars, dui volgens die jongste gegewens daarop dat die planeet se ystydperk besig is om aan te breek. Volgens die navorsers blyk dit dat Mars…

Trump verwerp "Parys Klimaat plan"

Die Republikeinse presidentskandidaat, Donald Trump het gesê as hy verkies word tot president van Amerika, sal hy daaraan werk om die “Parys Kllimaat Plan” ongedaan te kry. Hy sê sy…

Nuusflitse – 30 Mei

Al meer jong getroude dames van Finland verkies om hulle van te behou en nie die man se van aan te neem nie.   In Noorweë het ’n 16-jarige seun…

Ru-olie ontdek in Israel

Israel het aansienlike ru-olie en gasreserwes ontdek wat in al die land se behoeftes kan voorsien en van die land ʼn ru-olie uitvoerland sal maak. Die reserwes is in die…

Bankgradering afwaarts aangepas

Die kredietgraderingsagentskap Moody se afgradering van Baa+ na Baa2- op 27 Mei is op hierdie stadium onwelkome nuus. Dit plaas die banke op slegs twee vlakke bo risikovlak. Moody voorsien…

Capitec gereed vir verweer

Die hofsaak teen Capitec oor ontoelaatbare leningspraktyke behoort binnekort voor die hof te dien. Die organisasie, Summit, wat leners wat onder finansiële druk verkeer bystaan, het Capitec by die Kaapstadse…

OB moet ru-olie verkope bekyk

Die Openbare Beskermer (OB) is versoek om dringend ondersoek in te stel na die beweerde verkoop van bykans al Suid-Afrika se oliereserwes. Die verkoop met net die goedkeuring van die…

Nampo 2016 oes rekords

Die rekords het behoorlik gespat by vanjaar se Nampo-oesfees buite Bothaville in die Vrystaat. Ondanks die moeilike landboutoestande het ‘n rekordgetal mense, naamlik 75 116 die 50ste oesfees bygewoon, terwyl…

Sindikaat bedrieg Sassa

Lede van ‘n reuse bedrogsindikaat wat etlike miljoene rande se welsynstoelae by die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Dienste (Sassa) gesteel het, is vasgetrek. Sindikaatlede, waaronder Sassa-amptenare, is in die Kaap,…

Nog ‘n kattebak moordskok

Die polisie is warm op die spoor van twee verdagtes nadat nog ‘n lyk in die bestek van net meer as twee weke in die kattebak van ‘n motor in…

Man enigste ooggetuie van skietery

‘n Man van Sonneglans, Randburg sal ‘n verklaring by die polisie moet aflê nadat sy eggenote en ‘n dagloner dood is tydens ‘n skietery tussen hom en die werker. Dieter…

Wys wet oor onteiening terug

Die Instituut van Rasseverhoudinge (IRV) het ‘n beroep op die ANC-bestel se president Jacob Zuma gedoen om nie die Wetsontwerp op Onteiening te onderteken nie, maar om dit na die…

Jagseisoen teen Gordhan weer oop

Ondanks amptelike verklarings dat die finansminister, Pravin Gordhan, veilig is en nie binnekort aangekeer gaan word nie, is die spioenasie-ondersoek teen hom skielik weer hervat. Die saak teen hom is…

Sy het nie ‘n bang haar op haar hoof nie

‘n Onderwyseres van die Hoërskool Grenswag in Rustenburg het vreesloos op ‘n rower afgestorm wat drie van haar leerlinge met ‘n rewolwer aangehou het. Toe hulle gil, het juf. Laeticia…

ANC stormram voort met onteiening

Die ANC het sy meerderheid gebruik om die Wetsontwerp op Onteiening in die nasionale vergadering van die parlement met 208 stemme teenoor sewe te laat deur stoomroller. Die volgende stap…

Mosie aanvaar oor droogtekrisis

‘n Mosie is sonder enige teenstemme in die parlement aanvaar om die droogte tot ‘n nasionale ramp te verklaar. In die mosie, vanuit die opposisie se geledere, is daarop gewys…