Swart miljoenêrs teer op SA

Volgens ‘n verslag deur “New World Health” is meer as die helfte van Suid-Afrika se dollar miljoenêrs vanuit die “voorheen benadeeldes” – biljoenêr is mense met  meer as R 14,5 miljoen se bates.

Die verslag meld voorts dat die regering SEB sal bly dryf totdat 80% van die SA biljoenêrs swart is.

Die teiken behoort teen 2030 bereik te word. Drie prominente Suid Afrikaners figureer op die Britse lys van 2016 se rykes.

Nicky Oppenheimer (18de), Christo Wiese (22ste) en die Suid Afrikaanse gebore Natie Kirsh beklee die 21ste plek.

Die verslag meld dat transformasie tans nog te stadig plaasvind, maar wat ontbreek in die verslag is dat Suid-Afrika teen daardie tyd dalk ’n bloedbad is van revolusionêre terroriste.

Onbeantwoorde vrae hang steeds in die lug oor hoe dit moontlik is dat so baie swart miljoenêrs in Suid-Afrika in 20 jaar se tyd gevestig het.

Foto –  Christo Wiese