ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: April 27, 2016

Op die volksakker – Vryheidsdag

Vandag word ‘Vryheidsdag’ herdenk. Mense neem die geleentheid om nóg ´n ekstra lang naweek te geniet.  (Volks)mense vier dit lustig saam! Hulle herdenk, saam met massa’s landgenote, ANC vergrype aan…

Trump wen in al vyf state

Die Republikeinse kandidaat Donald Trump het in die voorverkiesings wat Dinsdag gehou is, in al vyf die deelstate getriomfeer. Daarmee is hy nog ’n stap nader aan die 1237 afgevaardigdes…

Leef Rustig

….en julle eer daarin te stel om rustig te lewe en julle eie sake te behartig en met julle eie hande te werk … (1 Thes. 4:11).   Spanning en…

Kommentaar – Die wapen bedrog

“Jy is ’n slim man, maar wag tot die hof bevind het dat korrupsie aan die orde is met bevindinge teen Jacob Zuma oor sy rol in die wapen skandaal”….

Belangrikheid van Geloftes

Jan van Riebeeck het twee jaar na sy aankoms in die Kaap op 6 April 1654 ‘n gelofte afgelê om  “desen dagh, den 6en April wesende, tot Godes eer met…

Nuwe middel teen talle virusse

Navorsers is vol verwagting oor ’n nuwe middel wat klaarblyklik oor die eienskappe beskik om ’n reeks verskillende virusse met sukses te beveg. Wat die wetenskaplikes opgewonde maak is die…

SA is swak en onstabiel

Prof Andre Duvenhage van Potchefstroom Universiteit het in ‘n verklaring gesê dat SA tans by ‘n punt gekom het waar korrupsie en onstabiliteit die land se groei belemmer. Volgens hom…

Die DA is ‘n ander ANC

Die ANC het Suid-Afrika oor lang tye probeer beïndruk met die groeikoers wat dan kwansuis die hoogte in sou wees onder hulle bewind. Toe krimp die groeikoers tot minder as…

Natal skole bied Zoeloe as vak

Die Departement van Opvoeding in Natal het sowat 300 skole geïdentifiseer wat vanaf 2017 ook Zoeloe sal aanbied in die kurrikulum. Blykbaar sal ’n 100 skole se Zoeloe lesse deur…

Gupta die tweede?

Die Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, Senzeni Zokwane het na bewering miljoene rande ingeploeg in ‘n staats-beheerde plaas wat twee jaar gelede gesluit moes word. Ncera Farms is net…

Malema aangekla van hoogverraad

Die ANC het ‘n klag van hoogverraad gelê by die Hillbrow polisiestasie teen Julius Malema. Dit volg na Malema se uitlatings tydens ‘n onderhoud waarin hy sou sê dat die…

Steun vir Clinton daal

Die voormalige presidentsvrou, Hillary Clinton se steun is aan die daal te midde van verbete pogings om die Demokrate te probeer oortuig dat sy die beste kandidaat is om die…

Honderde in PWV wag vir nier oorplanting

Sowat 2100 pasiënte in Sentraal Transvaal is op ’n waglys vir nieroorplanting by provinsiale hospitale, en sluit nie in wat op ’n waglys by private hospitale is nie. Navrae het…

Kruger Wildtuin kry reuse hotel

Die owerheid het goedkeuring gegee vir die oprigting van ’n reuse hotel in die Kruger Nasionale Wildtuin, en bouwerk gaan eersdaags in aanvang neem. Die hotel se oprigting is blo…

Serwiese konserwatiewes kry meerderheid

Die Serwiese Eerste Minister, Aleksandar Vucic het aangekondig dat hy die verkiesing met ’n volstrekte meerderheid gewen het, nadat 80% van die stemme getel is. Aleksandar Vucic se konserwatiewe party…

Franse raap reuse kontrak weg voor Duitsers

Frankryk het die tender gekry om ’n nuwe vloot van duikbote vir die Weermag van Australië te bou. Die Franse het die kontrak gekry waarvoor Duitsland en Japan ook getender…

Jansen bang vir politieke etiket

Die rektor van Vrystaat Universiteit, Jonathan Jansen, het in ‘n verklaring gesê dat hy nie aan die “Zuma-Must-Fall” optog in Bloemfontein sal deelneem nie aangesien hy dan ‘n etiket gaan…