ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: April 26, 2016

Trump kap sy opponente

Die Republikeinse presidentskandidaat, Donald Trump, het sy twee mededingers, senator Ted Cruz en senator John Kasich die kop gevryf nadat aangekondig is dat die twee kandidate saamspan om hom uit…

Nuusflitse – 26 April

Drie honde het ’n vrou in Pietermaritzburg aangeval en haar doodgebyt, waarna hulle by die lewelose liggaam bly staan het sodat reddingswerkers nie kon nadergaan of hulle probeer verjaag nie….

Vakverbond stel nuwe eise

Numsa met ‘n ledetal van 300 000 het na afloop van hul drie-daagse konferensie die sy eise gestel en op die tafel geplaas: Minstens  ‘n 20% loonverhoging in 2016, mediese…

Malema se tong te skerp

Die feit dat hy ‘n graad by Unisa ontvang het maak nie dat sy uitsprake enigsins sin maak of van waarde geag behoort te word nie. Eers word swartes aangewakker…

ANC en DA streef dieselfde na

Zwelinzima Vavi het klaarblyklik waar woorde gespreek met sy jongste uitlating waarin hy die ANC en die DA aangevat het. “Hy kan homself nie identifiseer met die ANC of die…

Minister van Sport los sport-bom

SA Rugby, Atletiek SA, Netbal SA en Krieket SA is gekelder nadat die Minister van Sport, Fikile Mbalula, aangekondig het dat die vier sport federasies se voorreg om enige groot…

Waarmee is Obama besig

Alhoewel Rusland nie veel ag slaan op die versoeke en selfs dreigemente wat vanaf die Wit Huis kom nie, het president Vladimir Poetin tog gehoor gegee toe hy deur Obama…

Oostenrykse regses maak skoonskip

Oostenryk se anti-migrasie Vryheid Party het ’n klinkende oorwinning behaal in die eerste rondte van die presidentsverkiesing in die land. Norbert Hofer, die leier van die Party het byna 38%…

Cruz en Kasich span saam teen Trump

Die oorblywende drie kandidate in die Republikeinse kamp is nou in ’n verbete stryd gewikkel om as wenner aangewys te word en teen die Demokrate se kandidaat te veg in…

Vergete Winnie kry dalk niks

Die vergete Winnie Mandela, voormalige eggenoot van die destydse terroris, Nelson Mandela, is glo ’n laaste moontlikheid dat sy ook ’n toekenning van die nasionale orde kan kry wat deur…

Zuma tree op soos standerd 3 kind

Briewe wat aan alle vereistes voldoen soos deur die Grondwethof aanbeveel kon word, moes aan die oortreders weens miskenning van die Grondwet gestuur word. Dit sou immers getoon het dat…

Een Zuma by Panama betrokke

’n Olietransaksie waarby Khulubuse Zuma betrokke is, het aan die lig gekom deur die opvolgwerk wat die VSA se federale ondersoekers gedoen is. Die naam van Zuma is gevind in…

Fonds gestig vir swart ontwikkelaars

’n Fonds is in die lewe geroep om die bevordering van swart eiendomsontwikkelaars te bevoordeel en ander te vestig in die bedryf. Die aankondiging is verlede week gemaak deur die…

Alle motorvervaardigers is skuldig

Nadat die Volkswagen diesel-skandaal bekend geword het, is minstens 37 vervaardigers se voertuie deur die Britse regering se spesialis-eenheid getoets, en nie een van die vervaardigers se motors het blykbaar…

Natal benodig biljoene vir opvoeding

Die Natalse provinsie benodig R65 biljoen om te verseker al die kinders gaan deur die hele opvoedings sisteem en daarby met behoorlike infrastruktuur. Die opmerking is verlede Vrydag gemaak deur…

Terroriste aktief in SA

Die SA Inkomste Diens se beamptes het blykbaar verlede week toegeslaan op dwelmmiddels, hoofsaaklik heroin, ter waarde van R58 miljoen. Die dwelmmiddels wat gevind is by smokkelaars wat deur die…

N-Transvaal droogte vra miljoene Rand

Die droogte wat slegs in gedeeltes van die Noord-Transvaal gebreek is, het menige landbouer op hulle knieë gedwing. Die provinsie sê hulle het meer as R1 biljoen eenkant gesit, wat…

Merkel erken haar oordeelsfout

Bondskanselier Angela Merkel het erken dat sy ’n oordeelsfout begaan het waaroor sy baie spyt is, toe sy haar siening uitgespreek het oor Jan Böhmermann se bewoording van ’n lied…

Fiat roep duisende voertuie terug

Fiat Chrysler het aangekondig dat hulle meer as ’n miljoen motorvoertuie  terugroep oor ’n fout wat opspraak verwek het. Die voertuig “reageer” nadat die bestuurder al uit die motor is,…

Rousseff neem haar afsetting na VN

Die president van Brasilie, Dilma Rousseff, het die stemming om haar in ’n staat van beskuldiging te plaas, as ’n kaping beskryf. Alhoewel die land se senaat nog ’n finale…

Volkswagen verlies groter as verwag

Die Volkswagen vervaardiger se verlies is blykbaar aansienlik hoër as wat verwag is, en beloop glo sowat 4.1 biljoen euro, wat veroorsaak is deur die diesel-skandaal wat verlede jaar opslae…

Joernaliste lag vir wêreldleiers

Een van die belangrikste nadraaie van die Panama-skandaal is waarskynlik die joernaliste se houding wat teenoor staatsleiers getoon is die afgelope week. Duitsland het gevra vir media joernaliste om die…

Serwië kry konserwatiewe regering

Serwiese kiesers het die afgelope naweek ’n nuwe regering gekry deur die konserwatiewe Aleksandar Vucic se party te steun in die land se verkiesing. Alhoewel al die stemme nog nie…