Daily Archives: April 25, 2016

Valhalla moskee skerp veroordeel

Verskeie organisasies het gedurende die afgelope naweek in media verklarings hulle kommer en weerstand bekend gemaak teen die eensydige besluit van die ANC lede in die Pretoria stadsraad om die…

VIR DIE DAMES – As die koue kom

 ‘n Heerlike resep vir ‘n koue wintersaand. Dit klink na baie moeite maar dis so vreeslik lekker. Natuurlik kry dit ook vars koppe suikermielies in wat dit nogal watertand lekker…

VIR DIE DAMES – Luisiebossie / leucospermum calligerum – ‘n Protea soort

Is dit nie ‘n pragtige naam nie?   As ons na die blom van hierdie protea kyk, pas die naam luisiebossie die beste want die blomme lyk of daar goggatjies…

Motor rubriek – Renault Kadjar

Wanneer die naam Kadjar uitgespreek word klink dit soos Russies maar dit is eg Frans in die ware sin van die woord. Volgens die vervaardiger was daar gepoog om ‘n…

Viëtnam ondersoek massa vis vrektes

Vietnamese deskundiges is met ’n intensiewe ondersoek besig om te probeer vasstel wat die oorsaak is vir die massa vis wat gevrek het in die afgelope week. Die grootskaalse visvrektes…

Siriese skietstilstand finaal verbreek

Dit lyk asof die vredesonderhandelings van die onderskeie groepe in Sirië van die baan is nadat die Siriese weermag met hernude gevegte teen die opposisiepartye se rebelle begin het. Meer…

Sonkrag vliegtuig vlieg 56 uur

Die sonkrag aangedrewe vliegtuig wat opspraak verwek in die wereld, het die afgelope week ’n ononderbroke vlug van 56 uur tussen Hawai en San Francisco suksesvol afgelê. Die vlieënier Bertrand…

Malema wil wapengeweld gebruik

In ’n TV onderhoud van Al Jazeera het Julius Malema ondermeer gesê die ANC is nie hulle vyand nie, maar staan in die weg van die EFF om die monopolistiese…

Jansen wil studente finansieel help

Die visie-kanselier van die Vrystaat Universiteit, Jonathan Jansen, is nou glo op ’n nuwe sending om R100 miljoen in te samel om beurse toe te ken aan sogenaamde arm studente….

Kasrils kap na Zuma

Die voormalige Minister van Intelligensie, Ronnie Kasrils, het weereens nie gehuiwer om president Jacob Zuma te roskam nie, en gesê Zuma het nou al verskeie groot skandes oor die land…

Vodacom soek swart beleggers

Vodacom soek meer swart beleggers om te voldoen aan die uitsaai-owerheid se regulasies on sodoende te kan tender vir die breë band radio frekwensie spektrum. Die PIC groep is van…

Maak gereed vir nog rente verhogings

Suid Afrika kan hom gereed maak vir drie verhoging in die repo-koers hierdie jaar met die eerste verhoging in Mei 2016, gevolg met nog verhogings in Julie en September. Volgens…

Handskoene af binne ANC

Die groot indoenas wat slaafs agter pres. Jacob Zuma aanloop het die aanslag op die teëstanders verhewig. Ace Magashule van die Vrystaat het tydens ‘n begrafnis seremonie die premier van…

DA en Vavi in "vennootskap"

Dit het aan die lig gekom dat die DA leier, Maimane reeds so vroeg as begin Februarie met Vavi en die vorige burgemeester van Port Elisabeth vergader het om ‘n…

Zuma en ministers flenter oorsee

Pres. Jacob Zuma , Pravin Gordhan, en twee ministers het in Iran aangekom om bande te verstewig met ‘n land wat hul gehelp het tydens die apartheids era. Geld om…

Panama skandaal veel groter

Die Panama Papier skandaal blyk veel groter in omvang te wees as die duisende bladsye wat in die hand van ’n groep joernaliste beland het. Die bankgroep, Fortic, wat in…

Nog ‘n motorvervaardiger kul kliënte

Mitsubishi Motors is die tweede motorvervaardiger wat uitgevang is oor kullery met brandstof doeltreffendheid toetse. Die Japanese vervaardiger het blykbaar sowat 16% daling in die aandelemark ervaar toe die nuus…

Rusland aanvaar VSA uitdaging

Russiese aanval-skepe wat in al groter getalle patrollering doen by die Skandinawiese kus, by Skotland, in die Mediterreense See gebied, en in die Noord Atlantiese see, is ’n bewys dat…

FBI betaal miljoene om slimfoon te kraak

Die Amerikaanse FBI kon nie daarin slaag om die Apple maatskappy te dwing om die FBI se werk vir hulle te doen sonder om ’n belofte aan hul slimfoon kliente…

Volkswagen hou miljarde euro eenkant

Volkswagen het sedert 2015 se diesel-skandaal sowat 16,4 miljard euro opsy gesit om die koste te dek van vergoeding wat betaal moet word aan eindverbruikers. Die skandaal wat aanvanklik deur…

Russe verklaar Palmyra landmyn-vry

Met die bekendmaking dat die Siriese stad Palmyra duisende geplante landmyne bevat wat deur die Islamitiese Staat geplant is om vernietigend teen inwoners te wees, het die wereld asem opgehou…

Trump gaan aanslag verander

Die aanslag wat tot hede deur Donald Trump toegepas is, en vir ’n bepaalde rede gedoen is, sal glo binnekort ’n algehele verandering ondergaan, het die Trump organiseerders gesê. Die…

Basson verloor hofsaak

Die wêreldbekende kardioloog, dr. Wouter Basson het sy stryd verloor teen die staat in ’n hofgeding wat Vrydag ten einde geloop het. Dr. Basson is voorheen skuldig bevind aan wanpraktyke…

Mamba dood vier honde

’n Yslike mamba het in ’n stormwater afleipyp probeer vlug vir sy veiligheid nadat ’n viertal honde van inwoners hom gewaar het en agterna gesit het. Die 2,6 meter lange…

Magstryd tussen Eskom en steenkoolbedryf

Die Nasionale Energie Reguleerder (Nersa) wil glo sien dat Eskom die risiko verskuif vanaf steenkool verbruikers na mynhuise of vir Eskom se rekening. In praktyk beteken dit dat Eskom daarmee…

Nog nie einde van wapen transaksie

Die omstrede bevindings in die Seriti-verslag rakende die wapenskandaal het duisende inwoners laat regop sit, maar dit blyk nog nie die einde van die verhaal te wees nie. Die skandaal…

Gratis studies is onbekostigbaar

Gratis universiteitsopleiding kan nie in Suid-Afrika toegepas word nie, want die werklikheid is dat die land dit nie kan bekostig nie. Die Minister van Onderwys en opleiding, Blade Nzimande het…