ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: April 22, 2016

Volksregering en verkiesing

Volksregering beteken demokrasie (volksvryheid), maar is ‘n veel beter, goeie Afrikaanse beskrywing as die Griekse woord wat Totius ook uit ons taal wou weer. Albei woorde beskryf ‘n regeringsvorm deur…

Belegging in wetenskap noodsaaklik

Dit het dringend noodsaaklik geword dat Suid-Afrika meer in wetenskap en tegnologie moet belê. Indien dit nie gebeur nie, is die kanse groot dat Suid-Afrika op hierdie gebied maklik deur…

Nuusflitse – 22 April

Die Gupta’s se nuwe ooreenkoms met Denel wapenvervaardigers was so vinnig gefinaliseer dat duisende rooi ligte aangegaan het en vrae ontstaan oor die moontlikheid dat Denel se nuwe Raad moontlik…

Nog ‘n skudding tref Ecuador

Asof twee reuse aardskuddings nie genoeg is nie, met tientalle vreesaanjaende naskokke, is die land weer geruk toe ’n derde aardbewing die land getref het in die vroeë oggendure. Die…

Vir die dames – Wat kry ons die naweek

Die naweek lê voor en wat is daar vir nagereg? Meeste van u ken ‘n telefoonpoeding. As kinders het ons dit menige Sondag vir nagereg gekry. Ons ouma’s het dit…

Verenigde SA ‘n droom

 ‘n Advokaat, ene Christine Quanta, het haar onkunde ten toon gestel tydens ‘n konferensie in Durban oor sosiale samehorigheid. Volgens haar logika is daar nog steeds ‘n ongelyke ekonomiese en…

Wapen aankope was "skoon"

In ‘n poging om die 20-jaar-lange wapen aankope op te klaar het die Seriti Kommissie bevind dat die ooreenkoms “skoon” was , die wapens gebruik word en dat dit werk…

Koning vra dat afbrandery staak

Die koning van die Zoeloes, Goodwill Zwelithini, het ’n beroep gedoen op sy mense om die afbrand van nywerhede en fabrieke stop te sit as hulle wil sien dat die…

Dit is waarom swart jeug bevoordeel word

Die ANC se statistikus, ene Pali Lehohla, is blykbaar met weinig tevrede, behalwe om alles wat beskikbaar is in die land, vir swartes te reserveer. Dit is die mening van…

Spaanse Volksparty steeds tydelike regering

Die Spaanse dooipunt onder politici is die rede waarom die Volksparty steeds as ’n minderheid regeer terwyl politieke partye nie daarin slaag om mekaar te vind om ’n koalisieregering te…

Gupta-personeel pleit by bankiers

“Ons pleit by julle om te heroorweeg en menslik op te tree”, is die kern van die hoofde van verskeie Gupta maatskappye se pleidooi aan bankiers. Werknemers van die Gupta’s…

Wes-Kaapse ANC skerp verdeeld

Die ANC in die Wes-Kaap is glo skerp verdeeld in twee faksies wat die beheer van die party wil neem. Die verdeeldheid is ’n bron van kommer vir die party…

Europese lande soek waarborge oor migrante

Nederland, Duitsland en Frankryk het glo saamgespan om die instroming van Turkse en Oekraïnse “vlugtelinge” te verminder deur bykomede waarborge in te stel wat sal verhinder dat hulle sonder ’n…

Geen bagasie by feesdae

In Vlaandere is die organiseerder van musiek feesdae nou baie bewus van die moontlikheid dat so ’n byeenkoms ontwrig kan word deur ’n terreuraanval. Om die veiligheid van besoekers te…

Russe waarsku VSA en Navo

Moskou het Amerika gewaarsku dat hulle met gepaste militêre optrede sal afreken met enige oortreders wat die Russiese grense nie eerbiedig nie. Die Russiese ambassadeur by Navo, Alexander Grushko, het…

Volkswagen moet eienaars uitbetaal

Een dag voor die tyd verstryk het vir Volkswagen om aan die Amerikaanse hofbevel te voldoen, het die vervaardiger en die hof ’n ooreenkoms bereik. Volkswagen sal elke eienaar van…

Staat loods aanval op vryheid van assosiasie

Daar dien tans ´n waterskeiding-klagte voor die Gelykheidshof wat vêrreikende gevolge kan inhou vir alle minderheidsgroepe in die land. Die “SA Jewish Board of Deputies” se Kaapstad streek word voor…

Dwelmbase in oorlog gewikkel

Agt van Durban se grootste dwelmsmokkelaars het hulleself gemobiliseer in die Phoenix en is vasgevang in ’n dodelike oorlog met van die kleiner dwelm sindikate van die gebied. In ’n…

Siekte bedreig piesang produksie wêreldwyd

Die produksie van piesangs word wêreldwyd bedreig want die piesangplante word besmet met die Panama-siekte. Piesangs wat die streek se vernaamste uitvoerproduk na Europa en Amerika is, kan binnekort geheel…