ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: April 21, 2016

Perspektief – Redes vir valse vryheidsbeloftes

As mondstuk vir die vryheidstrewe van die die Afrikaner, het hierdie koerant al meermale gewys op die leë dop wat as “kulturele vryheid” voorgehou word deur sekere Afrikaanse reënboog-bewegings. Dit…

Politieke druk op minister oor Walus

Die Minister van Justisie en Korrektiewe dienste Michael Masutha kry  politieke druk oor die vrylating van Janusz Walus wat teëgestaan is. Die argument is in die Hooggeregshof in Pretoria aangehoor…

Vermy Sandspruit omgewing

Chaos is weereens besig om sy kop uit te steek, hierdie keer in die Honeydew area van Roodepoort. Die inwoners van Zandspruit het die strate ingevaar in hul protes oor…

Vavi wil Satawu vernietig

Hy het geld aangebied aan vakbond toesighouers om “verraad” te pleeg, is die mening van die vervoer vakbond, die “South African Transport Allied Workers’ Union (Satawu) se Sekretaris-generaal oor die…

Polisiebeampte vas as veedief

In Wes Transvaal is ’n 58-jarige polisiebeampte in hegtenis geneem vir beweerde veediefstal en verkeer tans in aanhouding. Die polisiebeampte is in die omgewing van Biesiesvlei  in hegtenis geneem volgens…

Nog ‘n aardbewing tref Ecuador

Die Suid-Amerikaanse staat, Ecuador, is weer met ’n tweede groot aardbewing geskud wat 6,8 op die Richterskaal geregistreer het. Die skudding volg nadat ’n vorige aardbewing van 7,8 groot dele…

Rhodes studente eis sluiting

Die onrus op die kampus van Rhodes Universiteit is besig om al meer aandag te trek, veral nadat die Universiteit owerheid moes sien hoe vroulike studente sonder boklere in ’n…

Twaalf terroriste skiet twee blankes

In ’n plaasaanval in die distrik Vryheid, Natal, is twee blankes doodgeskiet en een ernstig gewond toe twaalf swartes hulle oorval en wild losgebrand het op die familie. Mnr. Ronnie…

Moenie kwel oor grondbesit

Blankes wat sonder grond is, kwalifiseer ook om grond te kry, is die mening van Malema tydens sy toespraak in Johannesburg. Malema het sowat 500 swartmense toegespreek wat in gietende…

Italiaanse mafia konkel met IS

Die Islamitiese Staat (IS) terroriste is ten nouste gekoppel aan die Italiaanse Mafia in die handel en smokkel van dwelmmiddels. Die smokkelhandel wat uitgevoer word in dele van Europa en…

Die klaers is rassiste

Panyaza Lesufi, die LUR vir onderwys in Sentraal Transvaal sê taal word deur die sogenaamde “Coke Light” rassiste misbruik om te keer dat anderskleuriges saam met hulle kinders in dieselfde…

Terroriste werf Natalse skoliere

Besoekers aan die “Northwood Skool” in Durban het glo met matrikulante gesels en is propaganda gemaak vir die Islamitiese Staat (IS). Volgens gegewens wat in die sosiale media verskyn het,…

Bedrog slegter as dwaalleer?

Dit blyk uit die verklaring van die NG kerk dat Zuma moet bedank dat die hiërargie van die kerk meer bekommerd is oor swart bedrog en gekonkel as wat hul…

Minister weier Madonsela se versoek

Die Minister van Justisie en Korrektiewe Dienste, Michael Masutha, het onder ’n vuurdoop deurgeloop van die opposisiepartye tydens ’n parlementsitting omdat hy geweier het om die Openbare Beskermer meer geld…

Gooi weg die Springbok embleem

Die afgelope Dinsdag het die welbekende Springbok embleem ter sprake gekom toe politici in ANC geledere tydens ’n sitting van die portefeuljekomitee oor sport die mening uitgespreek het dat die…

SAPD opleiding verkort

Volgens berigte gaan die opleiding van polisie beamptes verkort word na agt maande in plaas van die twee jaar soos wat dit tans is. Indiens-opleiding sal dan verder geskied by…

Krokodille

Oor die jare heen het krokodille in Afrika al meer as een immigrante maaltyd geniet. Menige voornemende onwettige Spaza winkel eienaar het al deur riviere in die Kruger wildtuin gespartel…

Polisie opleiding

Terugskouend kan verklaar word dat Suid-Afrika op sy tyd een van die beste polisiemagte ter wêreld gehad het, wat nie net elke situasie kon hanteer as gevolg van die uitstekende…

Onderwys gerigte vakante poste

Aansoeke word ingewag vir vakante poste in die BCVO-struktuur.   Poste in BCVO-hoofkantoor, Pretoria:   1.      Senior Bestuur Vereistes:       Akademies: Toepaslik gegradueerd,  ’n professionele onderwyskwalifikasie sal ʼn sterk aanbeveling wees….