ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: April 19, 2016

Paul Kruger standbeeld opnuut in gedrang

’n Woordvoerder van die Metroraad, ene Blessing Manale, het gerugte bevestig dat die toekoms van die Paul Kruger standbeeld op Kerkplein in Pretoria tydens die sogenaamde stand-van-stad toespraak aangespreek kan…

Ystererts duurder, nywerhede sukkel

Staalnywerhede is steeds aan die sukkel om kop bo water te hou, te midde van die feit dat die staalprys besig is om kop op te tel, en die aanvraag…

Onverantwoordelike besluite kos die land geld

 As ’n minister erken dat die ANC regime se besluit die land baie geld kos, dan is daar rede vir kommer dat dit ook in al die staatsdepartemente die geval…

Dit het banke bang gemaak

Talle vrae het ontstaan waarom drie banke kort na mekaar besluit het om hulle dienste aan die Gupta’s op te hef terwyl dit opsigtelik ’n familie sakereus is wat winsgewend…

Rommel Rand en Rommel Republiek

Daar is nou ’n nuwe tower formule deur die ANC ontwikkel, al was dit nie so bedoel nie – die formule R-R-R-R staan vir Rommel Rand en Rommel Republiek. Almal…

Swem Kampioenskappe lewer goeie tye

Tydens die pas afgelope Suid-Afrikaanse swem kampioenskappe het tien atlete die Olimpiese kwalifiserende standaarde 13 keer oorskrei. In die veelvuldige-gestremde afdeling het 5 mans en 5 dames 17 Paralimpiese swem…

Dalk ‘n bekende benaming?

‘n President kan uitgeskel word as ‘n Tsotsi en aangesê word om te “voertsek, maar die vraag ontstaan of die benaming “tweegat jakkals” toelaatbaar is. President Zuma het in Port…

Pad Ongeluk Fonds in chaos

Die Suid-Afrikaanse Pad Ongeluk Fonds is in so ’n finansiële gemors dat dit waarskynlik nie weer reggestel kan word nie. Die parlementslede moes verlede week verneem dat die Fonds se…

Terroriste bemoeilik polisie se werk

Afgesien van die polisie se teenwoordigheid in die onluste gebied van Manenberg, is nog meer mense die afgelope naweek doodgeskiet. Gemeenskapsleiers in die omgewing beweer dat die polisie met bykomende…

Nene slaan direkteur pos los

Die voormalige Minister van Finansies, Nhlanhla Nene, wat met ’n slenter deur president Zuma ontslaan is, het ’n nie-uitvoerende direkteurs pos by Allan Gray aanvaar. Nene is Maandag oggend tydens…

Polisie instaat of nie?

Die toenemende geweld in die land laat die vraag ontstaan of die polisie nog in staat is (en sal wees in die nabye toekoms) om wet en orde te handhaaf….

AA voorspel petrol prysverhoging in Mei

Die Automobiel Assosiasie van SA het gewaarsku dat motoriste hul moet staal vir nog ‘n verhoging in die brandstof prys. Volgens data wat deur die Sentrale Energie Fonds bekend gemaak…

Poskantoor op sy laaste bene

Die SA Poskantoor kan maar net nie sy eie onvermoë en swak rekord afskud nie. Vier maande gelede het Mark Barnes die leisels oorgeneem van ‘n bankrot semi-staat instelling wat…

Brasilië stem vir president se afsetting

Die Brasiliaanse afgevaardigdes in die Kamer van Volksverteenwoordigers het die afgelope naweek ’n hewige debat gevoer oor president Dilma Rousseff wat na bewering betrokke was by ’n korrupsie skandaal. Na…

Bankdienste onder die soeklig

3: Bankdienste onder die soeklig   Die bedenklike wyse waarop sekere banke hulle diens aan die publiek beskikbaar stel, het menige kliënt nou in opstand gebring. Dit is nie net…

Dit is erger as apartheid

In Griekeland is ’n katastrofiese drama besig om af te speel waar duisende onwettige migrante in uiters haglike toestande moet bly. As Europa wil keer dat honderde migrante nie omkom…

Olieprys onderhandelings misluk

In die Katarse hoofstad Doha het van die mees belangrike olie produserende lande se leiers byeen gekom in ’n poging om ’n ooreenkoms te bereik en die olieprys te stabiliseer….

Duitsers in verset teen Moslems

Die opkomende regse party, Alternatief vir Duitsland (AFD) het kort voor die jaarlikse kongres ’n oproep gedoen om die Moslem gevaar te bestry en vra dat hulle verban moet word….

Rusland herontplooi teen terroriste

Rusland het sy troepe en vegvliegtuie herontplooi in Sirie nadat dit bekend geword het dat die Islamitiese Staat (IS) weer sekere gebiede in die noorde van die land beset het….

Birma se nuwe regering laat prisoniers vry

Die nuutverkose president van Birma het as deel van sy verkiesingsbelofte, 83 prisoniers vrygelaat wat tronkstraf uitgedien het weens beweerde politieke oortredings teen die vorige regering. Dit is die eerste…

Gupta’s nou na Turkye?

Die omstrede Cupta’s is blykbaar nie sonder rede in Turkye nie, en is glo daar ingeburger nadat hulle inderhaas weg is uit Suid-Afrika. Blykbaar is ’n mooi verhaal vertel waarom…

Regter beveel Departement – Betaal of ..

Regter AC Basson het in ‘n saak teen die Departement van Vervoer beslis dat die departement die maatskappy wat die e-NaTIS stelsel bedryf, R176,6 miljoen moet betaal. Die betaling moet…

N-Korea begin nuwe kernwapen toetse

Die president van Suid-Korea het in ’n verklaring gesê bevestiging is verkry dat die Noord-Koreaanse kommunistiese regering met kernwapen toetse gaan begin, en reeds in ’n woordestryd gewikkel is met…

Honderde onwettige migrante verdrink

’n Boot met sowat 400 onwettige migrante het in die Mediterreense See weggeraak toe die boot waarop hulle was, onklaar geraak het en reddingswerkers hulle te laat bereik het. Woordvoerders…

Voortrekkerweg word dalk Pampoenkraal Laan

Verander maar die naam van Voortrekkerweg in Kaapstad na Pampoenkraal Laan,  is die aanbeveling van die Kaapstadse Herbenamings Komitee aan Patricia de Lille. Volgens die hoof van die komitee ene…