ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: April 18, 2016

Nuusflitse – 18 April

’n Man is uit die Steve Biko hospitaal ontslaan nadat ’n operasie op sy been uitgevoer is en dokters nie die probleem kon regmaak nie – maar die man is…

Hewige aardbewing skud Ecuador

’n Hewige aardbewing het naby die kus van Ecuador vir ’n geweldige skudding van 7,8 op die Richterskaal geregistreer wat duisende mense ontwrig het. Groot skade is aangerig in die…

Swartes kan nie rassiste wees

Dit blyk asof hernude uitlatings oor rassisme die omstrede Julius Malema in die warmwater gaan laat beland toe hy op die sosiale netwerk te kenne gegee het dit is ’n…

Wees versigtig wat jy skryf

’n Man wat reeds herhaalde kere opmerkings en optrede gevolg het wat hom duur te staan kom, het nou weer sy rieme vasgeloop toe hy op die Facebook blad gedreig…

ANC vrees anti-Zuma optogte

Die ANC se vrees dat opposisiepartye daarin kan slaag om die skuldigbevinding van Jacob Zuma verder te druk tot sy bedanking as president, het pas die lig gesien met nuwe…

Motor rubriek – Mercedes Benz GLE 350d 4 Matic

Mooi was nog nooit lelik nie! en lekker nog nooit sleg!   Die Mercedes Benz GLE 350 sal verseker voldoen aan die vereistes van Mercedes entoesiaste. Wanneer die GLE embleem…

VIR DIE DAMES – n Heerlike broodjie

‘n Heerlike vinnige gesondheidsbroodjie vir ontbyt saam met spek en eiers. Dit is heerlik wanneer dit nog warm is met egte botter gesmeer saam met tee of koffie.   Bestanddele:…

Vir Tuiniers – Iris domestica / luiperdlelie

Tuiniers, hierdie is darem ‘n pragtige lelie en kom in verskillende kleure voor. Die een wil mooier wees as die ander en indien u ‘n bol of plant gaan koop,…

Hani-vrou woedend vir regter

Die vrou van die vermoorde kommunis, Chris Hani, is glo woedend omdat die regter hul aansoek om appel geweier het in die Hooggeregshof. Limpho Hani, wat vroeër gesê het mnr….

VSA vliegtuig deur Russe bedreig

’n Amerikaanse vegvliegtuig is die afgelope naweek deur ’n Russiese vegvliegtuig bedreig toe dit oor die Baltiese See ’n verkenningsvlug uitgevoer het. Die Russiese straler het in ’n waarskuwingsvlug sowat…

België vrees kernkrag-terreur aanval

Die Belgiese owerheid vrees dat terroriste ’n aanval kan uitvoer op een van die talle kernkragsentrales in die land, wat kan lei tot chaos in Europa. België is ’n teiken…

VSA se plan misluk in Sirië

Die Amerikaanse plan met die instelling van ’n skietstilstand het tot gevolg dat die Islamitiese Staat (IS) met mening ingeklim het en weer ’n groot gebied herower het. ’n Siriese…

Zuma kanker loop diep

Die huidige “opmars” om Zuma te verwyder, binne en sowel as buite die ANC, is besig om al meer momentum te kry. Politieke ontleders meen egter dat Zuma se verwydering…

Gupta’s help Zuma-vrou

Die siekte van die Gupta’s word net al meer ontbloot. Hierdie keer is dit een van Zuma se vroue, Bongi Ngema-Zuma, wie se verbintenis met die Gupta’s verseker het dat…

ANC manifes "beloof" werk aan die jeug

In die verkiesingsmanifes van die ANC, wat die naweek bekendgestel is, word die jeug van SA beloof dat werksgeleenthede geskep sal word vir hulle. Die bankrot munisipaliteite oor die land…

Brandweermanne loop deur

Terwyl daar debat gevoer word oor brandweermanne, word die groep manne tans geteiken deur misdadige elemente. Die Stadsraad van Kaapstad het hul kommer uitgespreek oor die toename van aanvalle op…

Mikro-dun led-lig ontwerp

By die Universiteit van Tokio in Japan het wetenskaplikes daarin geslaag om ’n ultra-dun mikroskyfie te ontwikkel wat ook buigsaam is sonder om te beskadig en wat die LED-verligting gebruik….

Aanlyn inskrywings vir skoliere onwettig

Fedsas het in ’n verklaring bekend gemaak dat die aanlyn fasiliteit om leerlinge te registreer, nie wettig is nie aangesien daar tekortkominge is. Die Vryburger het intussen met ’n opvoedkundige…

Is dit bendes of terroriste

Polisie in Krugersdorp aan die Wes-Rand het ’n waarskuwing uitgereik oor die sogenaamde “Mercedes” bende wat onlangs die gebied met talle gewelddadige en gewapende voorvalle binne geval het. Dit volg…

N. Korea se vuurpyl lansering misluk

Die kommunistiese Noor-Korea het weer ’n mislukte poging gehad om ’n middelafstand vuurpyl te lanseer, en moes teleurgesteld toekyk hoe hulle powere poging na benede stort. Die missiel wat ontwerp…

Spaanse minister bedank oor Panama-skandaal

Die Spaanse Minister van Nywerhede, Jose Manuel Soria, het besluit om sy bedanking in te handig nadat dit bekend geword het dat hy betrokke is by die beleggingskanaal in Panama….

Hof beslis teen pres. Rousseff

Die Hooggeregshof van Brasilië het ’n appel om die pogings te stop om president Dilma Rousseff te ontslaan as president van die land, met koste van die hand gewys. Die…

Tweede aardbewing skud Japan

Met die eerste aardbewing wat Japan Vrydag getref het, is minstens 9 mense gedood toe geboue en strukture eensklaps gekantel het. Die aardbewing, wat hoofsaaklik die suidelike eiland Kyushu ontwrig…

Russiese vliegtuig kon geskiet word

Die Amerikaanse minister, John Kerry het die optrede van Rusland veroordeel met die vlug van twee vliegtuie wat laag oor die missiel-draende skip van die VSA gevlieg het. Hy het…

Landbou minister wil swart boere tel

Die Landbou minister, mnr. Senzeni Zokwana het glo belowe dat hy opdrag gaan gee om die swart boere in die Wes-Kaap te tel. Politici wou egter weet waarom hy nie…

Onderstepoort wil entstof afdeling verbeter

Die afdeling waar Onderstepoort Veeartsenydienste hulle entstof ontwikkel, die Onderstepoort Biologiese produkte afdeling, het sy oog gevestig op die buitelandse mark en wil sy fasiliteite aansienlik opgradeer.  ’n Woordvoerder het…

Nuwe, Giftige Dwelmmiddel gevind

In die agterstrate en lokasies van Pretoria is ’n nuwe, uiters gevaarlike dwelmmiddel gevind wat onder die gebruikers daarvan, “krokodil” gedoop is. Die middel wat die strate van Pretoria met…

Hewige gevegte in Sirië teen terroriste

Meer as 30,000 burgerlikes moes op die vlug slaan in die noorde van Sirië toe Islamitiese Staat (IS) terroriste en Siriese rebelle in ’n hewige geveg betrokke geraak het wat…

As Formule Een renjaers gaan uiteet..

Met die 18 Formule Een renjaers se besluit om ’n keer saam te gaan eet by ’n Sjinese restaurant, “The Kitchen” in Shanghai, was die wêreld aan die gons en…

Waarheen met Mugabe?

Die President van Zimbabwe is op ’n demokratiese manier aan bewind gestel, deur die kiesers van die land, en as hulle nou sê hy moet padgee, waarheen sal hy hom…