Daily Archives: April 15, 2016

Nuusflitse – 15 April

‘n Familietwis tussen pa en seun oor die konferensie en die troue-kompleks Kopano Nokeng in Bloemfontein het vanoggend blykbaar tot ‘n skietery gelei by die MediClinic hospitaal.   ’n Kat…

Zuma moet "voertsek"

Die leier van ’n opposisieparty, Mmusi Maimane, het ten aanhoor van duisende ondersteuners wat in ’n optog deelgeneem het, gesê president Jacob Zuma moet “voertsek. Asof dit nie genoeg is…

Vir die Dames – wat eet ons vanaand

Wat eet ons vanaand? Hier volg ‘n fees van ‘n paptert om te geniet saam met braaivleis of net so vir ‘n kits ete. Dis die lekkerste nog ooit geproe….

Demokrasie in taalgebruik

Demokrasie beteken volksregering. Omdat elke volk sy eie taal en kultuur het, behels demokrasie ook vryheid om in jou eie taal opgevoed te mag word, dit te mag praat, lees,…

Tesourie ontbloot endemiese tender-bedrog

Luidens die Nasionale Tesourie, besef min hoe diep die ‘Gupta-benadering’ in ons staatsbesteding wortel geskiet het. Enkele kontrakte wat hersien is dui op bykans endemiese oorbesteding vir goed en dienste,…

Staat- en samelewingstrukture in perspektief

Die nasionale nuus, nuuskommentaar en sosiale media gissinge, wat die verval van die ANC en die regime-strukture uit haas elke hoek probeer toelig, mis die kern feite. Uiteraard volhard die…

ANC-korrupsie bereik nuwe hoogtes

Korrupsie in die Departement Korrektiewe Dienste het die Nkandla-skandaal van president Jacob Zuma na kleingeld laat lyk toe ’n tender kontrak byna deurgeglip het. Die tender, wat glo vir ’n…

Slimkop gaan Nasa besoek

Divan Beukman (16) van die Hoërskool Garsfontein is een van 50 skoliere regoor die wêreld wat die ervaring gaan geniet om Nasa se ruimtevaart aanleg te besoek in Amerika. Divan…

Hof wys Minister se aansoek van die hand

Die aansoek deur die Minister van Justisie Michael Masutha om appel aan te teken teen ‘n vroeër uitspraak van die hof waarin Janusz Walus se parool aansoek goedgekeur is, is…

Pres. Assad skop vas teen aftrede

Terwyl die Verenigde nasies (VN) openlik kant kies teen die Siriese diktator, president Assad, het die omstrede leier ’n algemene verkiesing aangekondig en die mense na die stembus gelok met…

Zika virus kan vernietigend word

Navorsers in Amerika het vasgestel dat die besmetting van ’n Zika virus wel verantwoordelik is vir die afwykings wat by babas gevind word. Die besmetting wat in Brasilië begin het,…

Spanning laai op tussen Russe en VSA

Kort nadat die Amerikaanse Lugmag ’n onbekende aantal van sy mees moderne vegvliegtuie na Europa oorgeplaas het, is die spanning verhoog tussen Moskou en die Pentagon. Die gevaarlike situasie het…

Weerstand teen pres. Rousseff styg steeds

Opposisiepartye beskuldig president Rousseff van Brasilië daarvan dat sy by ’n omkoop skandaal betrokke was, en derhalwe verantwoordelik is vir die ekonomiese agteruitgang wat tans ondervind word. Sy het in…

Moderne voedsel nywerheid open sy deure

Net buite Kimberley het ’n nuwe fabriek verrys wat deur GWK opgerig is, en waar die “Farm Foods” duidelik aandui wat in die nywerheid gebeur. Die reuse fabriek wat teen…

Kommentaar – Weerstand teen kommunisme

Die afgelope twee weke het die weerstand teen kommunisme sterk na vore gekom toe die Grondwethof met 11 regters op die bank, eenparig bevind het dat president Zuma se optrede…

Geen ID en paspoort aanlyn

Die Departement van Binnelandse Sake se geskiedenis getuig van wanadministrasie en korrupsie sedert 1994. Probleme met ID en paspoort aansoeke is niks nuuts nie, wat wel nou nuut is, is…

Sentraal Transvaal skole-registrasie weer opgeskort

Die veel geroemde registrasie van leerlinge vir 2017 deur die onderwys departement het vir die tweede keer in ‘n week tot stilstand gekom weens tegniese probleme. Die stelsel sal nou…

Ministers en premiers in Dubai bevraagteken

Wat is die moontlikheid dat die Gupta’s, en ‘n provinsiale premier, en ‘n aangestelde (en afgedankte) minister van finansies, almal op dieselfde dag in Dubai kan wees? Die Wes-Transvaalse premier…

Waarom die Gupta-vlug geen oplossing bied

Die Gupta’s vou hul gierige handjies en probeer hulself nou uitmaak as ‘slagoffers”. Die ANC maak veel gewag van werkverliese, en ministers, premiers en ander pendel nou bloot verder vir…

Gordhan kelder Denel-Gupta wapen transaksie

Volgens Pravin Gordhan, die Minister van Finansies, is die korrekte prosedures nie gevolg toe die ooreenkoms aangegaan is tussen Denel en die Gupta’s nie. Die ooreenkoms is dus onwettig en…

Is hier nog VVV in die lug?

Die voorwerp wat mnr. Piet Venter, ’n vlieënier gesien het in die omgewing van Kimberley in die Noord-Kaap, laat hernude vrae ontstaan oor die warlike bestaan van vreemde vlieënde voorwerpe(VVV)….