ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: April 14, 2016

Nuusflitse – 14 April

Gaskoeldrank vervaardigers gaan volgende week gesprek voer met die Minister van Finansies oor die beoogde “Suiker-belasting” wat ingestel gaan word.   ’n Inplanting in die brein van ’n verlamde man…

Kultuurverskil?

Die sogenaamde Afrikane, beter bekend as swartmense, se onderlinge kultuur verskil tussen die onderskeie volke, is ’n bewese feit.. Dat daar wel baie gewoontes en tradisies is wat ooreenstem, soos…

Polisie fnuik plaas aanval

Die polisie van Port Alfred en die Motherwell Crime Intelligence groep het in die vroeë oggend-ure van Maandag 11 April 2016 ‘n beweerde plaasaanval afgeweer nadat hul inligting ontvang het…

DA beskuldig Vrymesselaar van inmenging

Dit is klaarblyklik nie net die Gupta’s wat aanstelling beïnvloed nie maar ook die sogenaamde Vrymesselaars. ‘n Ontstoke DA raadslid het letterlik die kat tussen die duiwe gegooi met sy…

Bankrot Poskantoor gee Goue Handdruk

Die parlementêre komitee en Skoor moes tot hulle ontsteltenis verneem dat die bankrot Poskantoor nog geld verkwis het deur ’n voormalige werknemer wat bedank het, met ’n Goue Handdruk die…

COPE kan parlement nie "hanteer" nie

Die Congress of The People party het hul werksaamhede aan die parlement onttrek.  In ‘n verklaring deur Dennis Bloem van Cope word gemeld dat die party voel dat die regerende…

Comair grondpersoneel dreig met staking

Die lugredery Comair het ‘n 48-uur kennisgewing ontvang van die  UASA vakbond waarin gewaarsku word dat ’n staking deur die personeel verwag kan word. UASA verteenwoordig 58% van die grondpersoneel…

Schumacher Jnr wil pa opvolg

Die 17-jarige Mick wil later, wanneer die tyd reg is, in die spoor van sy pa, Michael trap met die Formule 1 wedrenne. Sy beroemde pa, Michael was sewe keer…

Sentraal Transvaal keelvol vir Zuma

Die leierskorps van die ANC het Zuma versoek om die “eerbare” weg te volg en die “regte ding” te doen. Die woorde “eerbaar” en om “reg te doen” bestaan seker…

Nuwe arbeids federasie word gestig

Soos voorheen berig in Die Vryburger is die stigting van ‘n nuwe arbeids federasie op die tafel. Cosatu, wat die grootste arbeids federasie is, word al hoe meer gekritiseer oor…

Oos-Rand protes duur voort

Protes aksies in Tembisa suid van Pretoria het gelei tot die beskadiging van ‘n metro polisie voertuig. Twee persone is beseer en strate is geblokkeer by die Sethokga hostel terwyl…

AA tree toe in e-tol saga

Die bekgeveg tussen Sanral en Outa het die Automobiel Assosiasie van SA genoop om toe te tree tot die “geskil”. Volgens die AA is die kostes reeds aangegaan en is…

Nog ministers kuier in Dubai

Dit is nie net president Zuma wat vinnig geglip het na die Arabiese Emirate nie, want twee van sy ministers het ook daarheen gesluip, maar die werklike rede is ’n…

Gupta’s waai na Dubai

Die baie bekende en veelbesproke Gupta-familie, het volgens berigte na Dubai uitgewyk nadat hulle as familie die afgelope tyd die spreekwoordelike wind van voor  en uit verskillende oorde gekry het….

Russiese Miljardêr wil Palmyra herbou

Palmyra, die antieke stad in Sirië, gaan waarskynlik met finansiële hulp van ’n Russiese miljardêr na die oorspronklike en indrukwekkende toeriste aantrekkingskrag herbou word. Die Russiese miljardêr, Gennadi Timtsjenko, wat…

Boewe in polisie klere beroof gesin

Die verligting op Hettie Hanekom (30) se gesig was waarneembaar toe haar 4-jarige seun Kobus daarin kon slaag om homself los te wikkel en sy ma se hande kon losknip…

Leeu stap in Johannesburg rond

Verhale dat Johannesburg se strate met goud getooi is, bly maar ’n sprokie, maar die gerugte dat wilde diere ook in die strate rondloop, is nader aan die waarheid. ’n…

VSA stuur F-22 vegvliegtuie na Europa

In ’n onverwagse wending, het die Amerikaanse weermag besluit om ’n onbekende aantal van sy uiters moderne F-22 vegvliegtuie na Europa te bring, sonder om te verklaar wat die doel…

Nuwe VN-hoof eersdaags aangewys

Kandidate wat geïdentifiseer is om oorweeg te word as die volgende Sekretaris-Generaal van die Verenigde Nasies (VN) maak gereed om in onderhoude die vrae te beantwoord komende van lede van…

Jong dogter oortref alle rekords

As jy ’n 12-jarige skooldogter is, en jy trotseer die koue seewater deur van Robbeneiland na die vasteland te swem, dan is jou naam waarskynlik Enya van Niekerk. Die skraal…

Manne van Manenburg moor lustig

Bende-geweld in Manenburg het verlede week die lewe van 13 mense geëis.  SAPD- , Metro polisie en die Wets Toepassings Stabilisering eenheid  is ontplooi in  die gebied om die voortslepende…

MK-veterane dreig Walus

Die uMkhonto We Zizwe (MK) militêre veterane het gedreig dat hul die wet in eie hande sal neem indien Walus op parool vrygelaat word. In ‘n sterk bewoorde verklaring het…

Trump sê Republikeine is korrup

Dit blyk asof Donald Trump nou voluit gaan om te verseker dat hy die wen-kandidaat bly van die Republikeine, en het selfs sovêr gegaan as om die party daarvan te…