ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: April 8, 2016

"ANC stryders" vra Nasionale Kongres

Volgens die gegewens op die Engelse koerant, “Business Day” se webblad het ’n groep wat diep bekommerd is versoek dat ’n dringende Nasionale Kongres gehou moet word want die aanhoudende…

Panama hersien finansiële beleid

Panama, die Sentraal Amerikaanse staat gaan nou ’n onafhanklike kommissie aanwys om finansiële praktyke en die land se beleid daaromtrent te hersien. Die aankondiging kom nadat verskeie wêreldleiers se politieke…

ANC se verkeerde denke

Die ANC  se hoofsweep sê hul dink, maar hulle dink nie daaraan en bied ook verskoning aan nie, al het hulle gedink hulle doen reg en die hof bevind dit…

Mantashe dreig ANC kaders

Die Sekretaris-generaal van die ANC, Gwede Mantashe het party leiers in Transvaal gewaarsku dat sou hul Zuma beledig vanaf openbare verhoë hul die prys sal betaal. Dit volg na oproepe…

Builepes waarskuwing in Johannesburg

Die Pikitup se máánde lange staking in die goudstad het vrese laat ontstaan dat siektes en plae kan uitbreek as gevolg van die tonne rommel en gemors wat ophoop in…

Dokters werk ten spyte van klagtes van manslag

Twee dokters van die Steve Biko hospitaal is steeds werksaam terwyl die saak oor die dood van ‘n pasient in 2014 nog hangend is. Prof, Letlhogela Ntlhe en dr Mpho…

Jong seun sterf in fietsongeluk

Chislain van der Merwe (15) was ’n belowende veldfiets renjaer wat sy lewe verloor het na ’n ongeluk tydens ’n kompetisie in die Vryburg omgewing. Die jong seun het aan…

"Swart politiek" word opvallend intimiderend

Die Mugabe-styl is besig om geleidelik sy staan te maak in die Suid-Afrikaanse politiek, en die gebeure speel af teen die agtergrond van menige se mag-sug en dreigende houding teenoor…

Europa is vol terroriste

 “Europa is vol terroriste van veral die Islamitiese Staat (IS) en wag geduldig om die volgende terreurdaad te verrig sodra die publiek dink alles is veilig en die polisie hulle…

Sakevertroue in landbou wisselvallig

Die tekort aan algemene reën in die somerreën gebiede het nie net ernstige skaarste aan sekere voedselsoorte teweeg gebring nie, maar ook die landbouers oor die algemeen in finansiële drukgang…

Gupta’s word verwerp in SA

Dit is nie net die inwoners van die land wat keelvol is vir die eienaardige rol wat die Gupta’s vervul nie, maar ook instansies soos FNB het hulle aangesê om…

Nederland verwerp Oekraïne lidmaatskap

Alhoewel dit nie bindend op die Nederlandse regering is nie, het die “Nee-stem” gewen in die pas afgelope referendum en daarmee getoon dat hulle gekant is teen die moontlike Europese…

Ondersoek aangevra na Brasilië president

Die verteenwoordiger van die Algemene Kommissie in Brasilië het gevra vir ’n deeglike ondersoek na die bedrywighede van die land se president, Dilma Rousseff wat die afgelope weke in groot…

Vietnam wys nuwe premier aan

Die Nasionale Vergadering van Vietnam het bevestig dat ’n nuwe Eerste Minister, Nguyen Xuan Phuc aangewys is wat die land se beleggings omgewing sal verbeter. Die regering is voorheen beskuldig…

Neo-rassistiese standaarde in gesondheidsorg

Die Vryburger het vroeër omvattend berig oor die intimiderende optrede teen dokter Wouter Basson. Nieteenstaande dat hy onskuldig bevind is op verskeie polities-gemotiveerde aanklagte, teister die reguleerder en verskeie inrigtings…

Suid-Afrikaners ontevrede met bemagtiging

Die “SA Institute of Race Relations” (IRR), ´n uiters liberale belangegroep wat sterk bande met bedenklike VSA groepe het, meen dat meeste Suid-Afrikaners, van alle rassegroepe, ontevrede is met onder…