ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: April 7, 2016

Uiteenlopende anti-Zuma besware vra voortgesette korrupsie

In die nadraai van die onsuksesvolle parlementêre mosie om Zuma te ontsetel, neem uiteenlopende besware en oproepe vir Zuma se bedanking steeds toe. Gemeenskapsleiers het betoog op die trappe voor…

Nuwe president vir Nuwe Suid-Afrika?

Met ’n ontevredenheid by talle leiersfigure in die regerende ANC, is die moontlikheid nie uitgesluit dat president Zuma uiteindelik uit sy amp verwyder word nie. Politieke ontleders wat die ANC…

Mense gekant teen ANC se grondgryp

Die ANC verloor sy tradisionele ondersteuners omdat hy nie ag slaan op wat die ondersteuners sê nie, en een van die mistastings is om te dink sy mense wil hulle…

Ysland hou verkiesing na Panama-skandaal

Met die bekendmaking van die “Panama Papiere” skandaal het die Yslandse Eerste Minister onmiddellik ’n versoek tot die land se president gerig om die parlement te ontbind. Na betogings en…

Onbeskroomd vir God, volk en vaderland

"As die dorpsgeraas en die stadslawaai net te veel word en in my kop ronddraai dan sal ek die koers in die veld inslaan waar die hoë bome staan… O…

Vir die dames – Wat eet ons vanaand

Wat eet ons vanaand of miskien saam met ons braaivleis of skaapboud hierdie naweek? ʼn Besonder smaaklike gebakte patat gereg vir saam met braaivleis. Die gereg kan ook sommer as…

Gupta’s ook op Evkom se direksie

Mark Pamensky wat ‘n direkteur op die raad van die Oakbay Maatskappy is, is ook aangestel as raadslid by Evkom. Volgens die Gupta’s sal dit nie lei tot ‘n belange…

Graderings firma waarsku SA

Standard & Poor (S&P) het gewaarsku dat politieke onrus ‘n risko plaas op die land se krediet gradering. Intussen wend die regering(ANC) hul aandag aan politieke sake soos Zuma se…

Niks-doen Kubane kos miljoene

Die ANC regering in die Vrystaat het in die eerste helfte van 2015 die blink gedagte gekry om blanke kundigheid wat in die land is, te vermy en ’n aantal…

Vosloorus word wilde weste

In ‘n winkel in die swart woonbuurt Vosloorus, aan die Oos-Rand, het gewapende geweldenaars losgebrand op sekuriteit wagte en omstanders in ‘n rooftog. Twee wagte en drie omstanders is gewond…

Gee Valke hoof ander werk, hoor hof

Gee die Valke hoof, genl. maj. Berning Ntlemeza, eerder ’n ander werk, of laat hy betaalde verlof kry, moes die hof hoor nadat ’n dringende aansoek teen hom na die…

ANC het verkeerd "gedink"

Toe die ANC ministers met ’n intimidasie veldtog teen die Openbare Beskermer (OB) begin het na haar verslag aan die regering oorhandig is, het die ANC gedink hulle tree binne…

Volksmoord aanklag teen Zuma?

Die moord op ’n boer van Groblersdal verlede Vrydag, en die aanval op mev. Van der Merwe in die Vaalwater omgewing het weer ernstige vrae na vore gebring oor die…

Werkloosheid al groter krisis

Werkloosheid is besig om toenemend te vergroot, en gaan binnekort krisis afmetinge aanneem as die regering nie besin oor sy drakoniese beleid van swart bevoordeling nie. Die opmerking kom van…

Buurtwag – Besing en bekommerd

In Suid-Afrika waar misdaad algemeen voorkom en feitlik ‘n daaglikse verskynsel is, het inwoners hulself georganiseer in buurtwagte en gemeenskapspolisiëringsforums (GPF’s), om hulleself en ander inwoners te beveilig en te…

Panama toon hoe gelykheid werklik lyk

Ter plaatse sal enige belastingbetaler weet hoe dit voel om geld in ´n bodemlose put te stort. Nieteenstaande dat wetgewing dit gelas, aanvaar ons egter dat dit billik is om…

Skildery-gekonkel met nuwe Rembrandt

In Amsterdam, Nederland, is ’n “nuwe” Rembrandt skildery voorgestel , maar alhoewel dit geen nuwe ontdekking is nie, word die nuwe “kunsskat” met ’n rekenaar gemaak wat aan al die…

Leiers is vraatsug en selfsugtig

Die Minister van Finansies, Pravin Gordhan, het tydens ‘n begrafnis diens die land se leiers as gulsig en selfsugtig beskryf. Hy sê dat die plundering van die staatskas die land…

Pick n Pay vra verskoning

 ‘n Uitvloeisel van die droogte in Suid Afrika word gesien in kennisgewings wat sedert verlede week deur Pick n Pay geplaas is in hul winkels. Op die kennisgewings vra die…

Burgemeestersvrou getraumatiseer na roof

Die Johannesburg se burgemeestersvrou Pilisiwe Twala-Tau is getraumatiseer nadat sy in ‘n parkeer-area in Sandton beroof is van haar persoonlike besittings. Die vermoede bestaan glo onder sekere groepe onder die…

Glencore mynwerkers gearresteer

Klaarblyklik is 57 stakende mynwerkers by die Glencore steenkool myn gearresteer na ‘n gewelddadige staking Dinsdag. Die drie-weke staking deur 160 AMCU lede by Wonderfontein het skeef geloop toe stakers…

Spoorweg staking moontlik

Die vervoer vakverbond SATAWU het gedreig dat ‘n staking van Donderdag 7 April 2016 sal begin as nie voldoen word aan hulle eise nie. Metrospoor is deur die vakverbond in…