Daily Archives: April 6, 2016

Die trots van die multi-kulturele vakbond

Die Besturende direkteur van Sol-Tech, ene Paul van Deventer kan in ’n skrywe aan kollegas nie uitgeskryf raak oor sy opgewondenheid dat twee gestremdes by die instelling mekaar gehelp het…

ANC en Zuma verhewe bo die reg

In ´n waterskeiding-debat het die parlement besluit dat die ANC en president Zuma verhewe is bo die reg. Selfs die grondwethof se bevinding van gruwelike vergrype was nie genoeg om…

Ysland premier vra parlement moet ontbind

Die “Panama Papier” skandaal het sy eerste sterk reaksie op politieke vlak getoon toe die Yslandse Eerste Minister, Sigmundur David Gunnlaugsson, die land se president gevra het om die parlement…

Staalbedryf stort in duie

Met die sluiting van die bekende “Highveld Steel” maatskappy naby Witbank in die Oos-Transvaal, het menige sakeman die vinger gewys na die betrokke maatskappy se eienaars wat in Rusland sit….

"Beskerm ons ledegeld" – vakbond-beroep op regering

Terwyl politieke skandale die koerant-opskrifte oorheers, is die laaste oorblyfsels van Suid-Afrika se eens trotse staal-industrie op die rand van ineenstorting. Vervalle vakbonde is besig om hul regering se steun…

Ted Cruz behaal klinkende oorwinning

In een van die belangrikste deelstaat voorverkiesings in Amerika, het senator Ted Cruz ’n klinkende oorwinning in Wisconsin behaal toe hy Donald Trump oortuigend gewen toe hy 53% van die…

Goud stormloop vir CVO Gromar

By BCVO Landswye Atletiekbyeenkoms te Sasolburg het die spog-skool te Groblersdal, die CVO Gromar met 50 Goue medaljes weggestap. Die 22ste  BCVO Landswye Atletiek byeenkoms is in Maart by die…

"OLX is nie lekker nie"

Die OLX aanlyn handelstasie waar mense hulle artikels te koop aanbied, is klaarblyklik nie op volle standaard nie, sê mense wat al verskeie stelle afgetrap het deur goedere daar te…

Gordhan wil ANC "opeis"

Die kommunisties gesinde regime het van koers verander en dien nie meer sy mense soos wat aanvanklik bedoel was nie, en daarom het dit tyd geword om die ANC “opeis”…

Panama Papiere betrek rykes wêreldwyd

Benewens talle staatshoofde, ministers en welgestelde hooggeplaastes in die handel en nywerheid se name verskyn in die Panama bladsye wat verlede week gelek het na die openbare media. In België…

Reserwebank sê geen resessie in sig

Die Reserwebank sê Suid-Afrika se rentekoerse is reële terme, met inflasie daarvan afgetrek, nog baie laag as dit vergelyk word met die vlakke van twee dekades gelede. In sy blad…

Spaanse liberaliste wil koalisie saamstel

Sedert 20 Desember verlede jaar is Spanje sonder ’n amptelike regering, maar nou wil die Sosialiste Party en die linkse Podemos gemeenskaplike gronde probeer vind om ’n koalisie regering saam…

Al-Kaïda hoof gedood in aanval

’n Senior in die gevreesde Al-Kaïda terroriste beweging en minstens 23 van sy kamerade is gedood in ’n Russiese lugaanval. Die Menseregte beweging wat die oorlog in Sirië moniteer, sê…

Op die volksakker – Waarde(loosheid) van verskoning, en belofte

Een van ons waardes is dat ons almal die geleentheid bied om, wanneer hul fouteer het, verskoning aan te teken. Maar saam met verskoning gaan twee belangrike vereistes: opregtheid van…

Jan van Riebeekdag – 6 April 1652

Het u geweet dat Jan van Riebeek ook ‘n Gelofte afgelê het ‘n jaar nadat hulle in die Kaap aangekom het?   Die Verkennerspos van Klerksdorp het in samewerking met…

Volksplanting en roeping – voorbeeld na vryheid

Op 6 April 1652 stap Jan van Riebeeck aan wal aan die Kaap de Goede Hoop. Na ´n seereis van langer as drie maande bereik die vlagskip, Drommedaris, saam met…

Nuusflitse – 6 April

Die matriekseun, Martin du Toit (17) van die Hoërskool Gimnasium in Potchefstroom het sy hand aan sy eie lewe geslaan, wat hom die derde skoolseun maak in Transvaal wat vanjaar…

Russiese toerisme bedryf floreer

Die toerisme in Rusland floreer, en die styging in besoekersgetalle wat in 2015 die land besoek het, het dramaties gestyg en word aan verskeie faktore toegeskryf. In die afgelope jaar…

Britte skerp verdeeld oor EU

Die Britse kiesers se verskillende sienings oor lidmaatskap van die Europese Unie (EU) het nie net die Britte skerp verdeel nie, maar ook die Konserwatiewe Party van Eerste Minister David…

Soedan krepeer van honger-ellende

Die voedsel tekorte in die Afrikastate wek kommer by die Verenigde Nasies (VN), veral nadat dit bekend geword het dat sowat 500,000 mense van Soedan dringende voedselhulp moet kry om…

Strategiese Siriese dorp herower

Russiese vegvliegtuie en Siriese weermaglede het hewige aanvalle uitgevoer op Islamitiese Staat (IS) vestings in die buurdorp van Palmyra en die dorp skoon gemaak van terroriste. Die inligting is vrygestel…

Zuma moet pos ontruim

In ’n onderhoud met Tim Modise wat op DSTV kanaal 451 uitgesaai is, sê oud-minister Trevor Manuel die optrede van Jacob Zuma is ’n skending van die ampseed wat die…

Parlementêre sirkus hervat

Eers was dit die rooihemp-brigade wat by Zuma wou weet wanneer gaan hy betaal vir Nkandla se verbeterings, maar toe uit die parlement op onregmatige wyse uit die parlement verwyder….

‘n Party vir elke popo

Daar is sekere dinge wat ‘n mens kan doen wat doodeenvoudig, hoe jy ookal daarna kyk, sinneloos is. Sekere dinge maak eenvoudig geen verskil aan ‘n gegewe situasie nie. Om…

Ford Maatskappy belê biljoene in SA

Die nuus is nie altyd sleg nie. Die motor reus Ford SA het aangekondig dat hul R2,5 biljoen gaan investeer om hul aanleg in Suid Afrika uit te brei, Dit…

Spesiale Ondersoek Eenheid(SIU) kry nuwe baas

Die Spesiale Ondersoek Eenheid was sonder ‘n hoof sedert Februarie 2015 na die bedanking van Vas Soni. Gerhard Wilhelm Visagie het sedert Maart 2015 waargeneem as bevelvoerder. Die nuwe hoof…