Daily Archives: April 5, 2016

Petrolprys styg skerp

Motoriste kan ʼn onaangename skok verwag op 6 April deurdat die prys van petrol met meer as sewe-en-‘n-kwart persent styg en diesel met tien persent. Die nuwe prys vir loodvrye…

Geloof bring blydskap

“… saam met julle almal sal bly tot julle bevordering en blydskap in die geloof” (Filip. 1:25).   Die oogmerk van die evangelie is dat elke ware kind van die…

Die "Tswane" stadsraad verkoop huise

Die stadsraad van Pretoria gaan 155 huise in die metro area verkoop. Hierdie eiendomme is verkry uit die sogenaamde apartheidsdae en is bewoon deur raadslede en senior bestuurslede van die…

Suid-Afrikaner beïndruk die wêreld

Dit was nie net belangstellendes nie, maar ook belanghebbendes in die motornywerheid wat hulle positiewe indrukke gegee het tydens die bekendstelling van die Tesla Motormaatskappy se splinternuwe elektries-aangedrewe Tesla 3…

Brasilië kry nog ‘n terugslag

Die veiligheidspolisie in Brasilië het voormalige leiersfigure van die huidige regeringsparty in hegtenis geneem weens beweerde betrokkenheid by ’n korrupsie skandaal in die Petrobras oliemaatskappy. Vroeer is die land se…

Eskom drade dood talle aasvoëls

Eskom is blykbaar verantwoordelik daarvoor dat bykans 50 kransaasvoëls doodgeskok is by ’n onbeskermde struktuur van die kragvoorsiener in die Oos-Kaap. Die aasvoëls id doodgeskok naby die Oos-Kaapse dorp Elliot…

Wits word weer ontwrig

Wits studente het weer lesings ontwrig by die Braamfontein kampus en kantore is ontruim. Brandblussers in die lokale en kampus is gebruik om die terrein te bemors. Die protes optog…

Palmyra, stad van landmyne

Die Siriese stad Palmyra is wel skoon gevee van vlugtende Islamitiese Staat (IS) terroriste, maar die stad is besaai met duisende landmyne wat die hele gebied net so gevaarlik laat…

Minister kry gas by fees

Die Minister van Kuns en Kultuur, Nathi Mthethwa het die naweek op die Jazz fees in die Kaap op ‘n baie ongemaklike manier kennis gemaak met die feesgangers se buie….

Zuma se familie weer voorbladnuus

Jacob se neef Khububuse Zuma se naam word volgens berigte gekoppel aan die sg. “Panama Papers” skandaal waar meer as 11 miljoen dokumente van die regsfirma Mossack Fonseca in Panama…

Nuwe stigting in die lewe geroep SOS vir SA

Die name van Desmond Tutu, Albert Luthuli, Oliver Thambo en Thabo Mbeki word genoem as verteenwoordigers van verskeie stigtings wat ‘n nuwe inisiatief die lig laat sien het naamlik “The…

Forensiese ondersoeker daag Valke en Gupta’s

Paul O’Sullivan die forensiese ondersoeker wat deur die Valke gearresteer is op Oliver Tambo op klagtes dat hy op twee wettige paspoorte reis is op R 20 000 borg vrygelaat….

Russiese tenk bestand teen VSA missiel

Toe Rusland sy jongste wapentuig na Sirië geneem het om vernietigende aanvalle uit te voer op terroriste se basisse, het hulle klaarblyklik ook van die geleentheid gebruik gemaak om die…

Colombiaanse regering onderhandel met vegters

Die regering van Columbië het besluit om vredes gesprekke te begin met die Nasionale Bevrydingsléér se guerrillavegters, in die land. Die vegters wat reeds jare in ’n stryd gewikkel is…

Turke is moeg vir migrante

Die regering van Turkye is blykbaar moeg om te sukkel met die instroming van onwettige migrante, en het begin om hulle op groot skaal terug te stuur na Sirie, waarvandaan…

Motor rubriek – Rolls-Royce Dawn

Ongelukkig is dit nie vir die gewone mense op straat beskore om die eienaar van ‘n Rolls-Royce te wees nie maar dit beteken nie daar mag nie gedroom word nie!…

Nobel pryswenner word Burma se regeerder

Die parlementslede in Burma se Parlementêre Hoërhuis het ingestem om bespreking toe te laat vir die oorweging van ’n voorstel wat ingedien word om ’n amp te vestig wat bekend…

Nigerië vang prominente terroris

Die Weermag van Nigerië het die naweek aangekondig dat hulle daarin geslaag het om die Nigeriese leier van Boko-Haram, ene Khalid al-Barnawi, gevange te neem.  Die Amerikaanse regering het maande…

Gupta suiwelplaas gaan verskuif

Die omstrede Gupta-melkplaas naby Vrede, wat bykans R600 miljoen gekos het om op te rig, se verskuiwing na die Nampo-Oesdag se plaas het menige landbou deskundige die wenkbroue laat lig….

Kommentaar – Na Zuma, wat dan?

Feitlik die hele leierskorps in die ANC is die swernoot in omdat hulle ongeleerde president nie die veld wil verlaat nie, en talle is glo kwaad oor sy “askies dat…

Baleka sal nie verskoning vra

Die Speaker van die Nasionale vergadering, Baleka Mbete, sê sy sal niemand om verskoning vra nie, en blykbaar minste van almal, die Openbare Beskermer, adv. Thuli Madonsela. Sy sê daar…

Vir die dames – Visgereg

Dames, kom probeer gerus hierdie vinnige en maklike, min moeite visgereg en dis boonop so lekker romerig. Die resep is genoeg vir 4 tot 6 persone.   Bestanddele:   8…

Vir Tuiniers – Bergamot / Monarda fistulosa

Het u geweet dat Earl Gray tee van hierdie plant gemaak word? Hierdie plant is egter nie net daar vir die tee nie, dit is ʼn pragtige kruidagtige plant en…

Parlement gaan besin oor skuldige Zuma

Die Nasionale Vergadering (NV) se speaker, Baleka Mbete, het by navraag gesê die parlement sal waarskynlik oorweging gee aan die mosie om president Zuma “in ’n staat van beskuldiging” te…

Meelopers stig nuwe party

Die opportuniste in die politieke wêreld verstom dikwels die mens. ‘n Nuwe party het sopas geboorte geskenk, of eerder, die ou partye het in barensnood gegaan en ‘n nuwe party…