ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: April 4, 2016

Parlementêre integriteit

Mens sou wou sê sekere parlementariërs hoor die klok lui, maar weet nie waar die bel hang nie. Inderdaad is die integriteit van die regering as onherstelbaar bevestig deur die…

ANC besin oor Zuma

Die nasionale Werkkomitee van die ANC het vandag begin gesprek voer oor die skuldigbevinding van president Zuma deur die Grondwethof. Na wat verneem word, is die werkkomitee in Kaapstad waar…

Meer probleme vir pres. Rousseff

President Rousseff van Brasilië se probleme word net al meer, veral nadat die Minister van Sport bedank het op die vooraand van die Olimpiese Spele wat daar aangebied word. Die…

VSA en Sjina span saam teen N-Korea

Die Verenigde State van Amerika en Sjina het saamgespan om Noord-Korea in die toekoms teen te staan nadat die land met kernwapen toetse begin het. Pres. Barack Obama het die…

Zuma misbruik SABC2

Die skuldigbevinding van president Zuma het hom na die Nasionale Uitsaaier laat gryp om sy ekskusies en foefies aan Suid-Afrika te verkoop. So sê ’n politieke ontleder nadat Jacob Zuma…

Turkye lewer wapens aan IS

Groot verwarring heers tans onder Europese lande nadat Rusland bewerings gemaak het dat Turkye wapens en plofstof aan rebellegroepe en die Islamitiese Staat (IS) voorsien. Vroeër het die VSA erken…

Suid-Afrika se Airbus bestelling dalk af

Die ontwikkelings proses van die A 400M vragvliegtuig deur die Airbus maatskappy is onder hewige kritiek nadat bevind is dat die maatskappy nog probleme ondervind en aflewering van bestellings daardeur…

"Ek is nie Zuma-lakei"

Met die woorde het Monyane sy aanstelling en strategie verdedig In ´n onderhoud het Tom Monyane, Kommissaris van die SAID, heftig ontken dat hy enige iemand se lakei sou wees,…

SAID prestasie – waarheid is in syfers

Tydens verlede Vrydag se bekendstelling van voorlopige invorderings vir die 2015/16 fiskale periode, is klem gelê op die “rekord invordering” en dat teikens met R 154 miljoen oorskry sou wees….

Is Zuma jammer oor Nkandla?

Politieke ontleders vra of Zuma werklik jammer is oor die wandaad van Nkandla, of is hy dalk jammer hy is uitgevang? Terwyl Suid-Afrikaanse belastingbetalers weer vir die soveelste keer belastingverhogings…

"Sunday Times" moet apologie aanteken

Die pers ombudsman het die Englese koerant die “Sunday Times” beveel om verskoning aan te teken teenoor Johann van Loggerenberg, voorheen werksaam by SAID. Die berigte rondom die “boewe-eenheid” en…

KPMG verbreek sake-bande met Gupta’s

Die hoogs aangeskrewe ouditeursfirma KPMG het aangekondig dat hul hul besigheids verbintenis met die Gupta familie gaan verbreek. KPMG is tans besig met “skade-beheer” oor hul verslag van die sg….

Nuwe bewyse gevind oor Planeet X

Wetenskaplikes beweer dat nuwe bewyse gevind is om die bestaan van die Planeet X te bevestig. Die planeet word beskou as die negende “nie ontdekte planeet” in die aarde se…

Integreer of gaan terug

Die Belgiese regering het klaarblyklik nog nie die volle implikasies van onwettige migrante in hulle land behoorlik geëvalueer nie, want die jongste uitlatings het verskeie mense na die pen laat…

Shell word verdink van omkopery

Die oliemaatskappy Shell word daarvan verdink dat hulle by omkopery betrokke is met die toekenning van ’n enorme olie-kontrak in Nigerië. Ondersoekers van die Nederlandse fiskale opsporingsdiens, FIOD en die…

Invloedryke nuusblad striem Zuma

Die “New York Times” het ‘n internasionale oproep gedoen dat Jacob Zuma moet bedank. In ‘n redakteurs artikel meld die skrywer dat Zuma se “verkragting” van die konstitusie die laaste…

Potch Universiteit sny poste

Oud PU vir CHO of te wel NWU het aangekondig dat ‘n herstrukturerings proses tans aan die gang is en dat verskeie poste in gedrang sal wees. Die kampus rektore…

Maak vol voor Woensdag

Motoriste moet maar hul voertuie se brandstof tenks opvul voor Woensdag 6 April 2016. Petrol gaan styg met 88 sent per liter, die boere word geslaan met 95 sent per…

Natal Polisie kommissaris word ondersoek

Die reeds berugte kommissaris van polisie van Natal, Mmaonnye Ngobeni word tans ondersoek rondom ‘n tender skandaal tydens die 2010 Sokker wêreldbeker. SAPD het bevestig dat so ‘n ondersoek tans…

Keerdatum vir kernkrag-sentrale verstryk

Die Departement van Energie het self die datum gekies wat as spertyd dien vir uitnodigings om voorstelle in te dien, maar die datum het verlede Vrydag stil verby gegaan sonder…

Almal is keelvol vir Zuma

Gerugte vlieg rond dat president Jacob Zuma te midde van die ANC topstruktuur se versoek, steeds weier om due amp te ontruim en af te staan aan iemand meer betroubaar…

EU-lande kopsku vir Oekraïne

Die moontlikheid dat die Oekraïne, met sy onstabiele regering wat deur die VSA gerugsteun word, ’n lid van die Europese Unie gaan word, blyk nie haalbaar te wees nie. Twee…