ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: April 1, 2016

Boer sterf van terroris se mesaanval

Mnr. Hennie Joubert (54) van Stofberg in Oos-Transvaal is ten aanskoue van sy vrou dood toe ’n vermeende terroris hulle op die plaas ingewag het en aangeval het by hul…

Geliefde leerling skiet homself

Aj Korff (15), ’n graad 10 leerling van die Hoërskool Pietersburg in Noord-Transvaal het hom gistermiddag geskiet. Aj se lewelose liggaam is ’n ent van sy ouerhuis in ’n oop…

Nuusflitse – 1 April

Opposisiepartye in Suid-Afrika is dit eens dat president Jacob Zuma uit sy pos verwyder moet word nadat die Grondwethof hom skuldig bevind het dat hy die land se Grondwet geskend…

Brasilië-regering skeur in twee

Die omstrede Brasiliaanse koalisie regering het uitmekaar gespat toe die grootste koalisie vennoot besluit het om finaal weg te breek van president Dilma Rousseff se omstrede regering. Dit laat die…

Nieu-Seeland kry kanker deurbraak

Die moontlikheid is goed dat Nieu-Seelandse navorsers ’n deurbraak gemaak het deur bokmelk te gebruik om ’n nuut ontwikkelde tegnologiese proses teen kanker aan te wend. Die behandeling hou die…

Marli vorder goed op skool

Marli van Breda, die jong skolier wat byna omgekom het in die aanval op die huisgesin, vorder uitstekend op skool en presteer be gemiddeld goed. Marli se kurator, adv. Louise…

Franse weier dat grondwet verander

Die omstrede hersiening vir die Franse grondwet wat moontlik moes maak dat die Franse nasionaliteit afgeneem kan word van ’n veroordeelde terroris, is van die baan. Die inligting is gistermiddag…

Vytjie gee nuwe feite

Vytjie Mentor, ’n voormalige se­nior parlementslid van die ANC regering het al weer die voorblaaie gehaal met haar jongste onthulling oor moontlike korrupte optrede. Sy beweer nou dat ’n voormalige…

SA statistieke steeds sukkelend

Die onvermoë van instansies om werklike statistieke te bepaal in Suid-Afrika het weer tydens die Paasnaweek aan die lig gekom. SA-Statistiek sukkel reeds verskeie jare om sensusverslae en opnames korrek…

Universiteit owerheid krabbel terug

Die Universiteit van Kaapstad (UK) se bestuur het aanklagte teen 29 studente teruggetrek voordat hulle in die Kaapstadse landdroshof moes verskyn. Die studente, onder wie Frank Chikane se seun Kgotsi, was…

Koop plaaslik, ondersteun jou eie mense

Dit klink soos ‘n oproep vanuit eie geledere, koop by jou Afrikanersakeman jou hardeware of buitebande of snuisterye op die “boeremark”. Hierdie oproep egter is deur die Adjunkpresident Cyril Ramaphosa…

MK-voorsitter ook in Gupta se sak

Die fluitjieblaser, Vytjie Mentor, het pas met ‘n nuwe skok-onthulling gekom. Volgens haar het die voorsitter van Umkhonto we Sizwe se veteranevereniging, Kebby Maphatsoe, R10 miljoen van die Gupta’s ontvang…

Departement Landbou wil werk skep

Die Departement van Landbou in die Wes-Kaap wil oor die volgende 5 jaar 100,000 werksgeleenthede skep. Dit is die "droom" van Alan Winde, HUB van Landbou in die Wes-Kaap se…

Nasionale Vergadering oortree Grondwet

In die uitspraak rondom die Zuma-Nkandlasaak, het die Grondwethof bevind dat die Nasionale Vergadering gefouteer het deur Zuma te onthef van enige geldelike verpligtinge ten opsigte van belastinggeld. In die uitspraak is…