ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: March 31, 2016

Reformerende beginsels in die alledaagse lewe – ´n wyer perspektief vir volhoubare volksvryheid

Miskien moet ons in ons huidige omstandighede, wanneer ons strategies na ons land kyk, ´n wyer perspektief oorweeg. ´n Invloedryke rolspeler in Europa maak die opmerking dat die EU in…

Veroordeelde Zuma bly skotvry?

Pres. Jacob Zuma is ’n veroordeelde wat die land se Grondwet geskend het terwyl hy as die sogenaamde “Eerste Burger” ’n voorbeeld vir die hele land moes wees. Dit is…

Die President se vergrype

Dit is nie nodig om al die ergerlike dinge weer op te haal asof dit nuwe nuus is nie, en omdat dit tot skande van Suid-Afrika strek, vermy almal die…

Sylvester gevang, sal oorleef

Rondloper leeu, Sylvester van die wye Karoo, wat vir die tweede keer ontsnap het, kon weer nie die lang-arm van die wildbewaarders ontkom nie en is gister in die hoogtes…

Zuma skend Grondwet, maar floreer

Die Grondwethof het ’n skerp bewoorde uitspraak gelewer en bevind dat Jacob Zuma wel die Grondwet geskend het deur nie die Openbare Beskermer (OB) se aanbevelings te eerbiedig nie. Zuma…

Nuusflitse – 31 Maart

Dit grens aan ’n April-grap, maar die EFF leier, Julius Malema het ’n BA Universiteitsgraad in politieke sake verwerf deur Unisa. Op skool het hy ’n “G” gekry vir houtwerk….

Besondere melktert vir die naweek

‘n Ongewone melktert vir die soettande. Ons maak vir die naweek  ‘n karamel melktert. Bietjie duur maar te heerlik! Probeer dit gerus. Die kors word sommer van fyngerolde Tennis beskuitjies…

Afrika-haat se dubbel standaarde

Enkele weke nadat die Hooggeregshof uiteindelik beveel het dat Janusz Walus op parool vrygelaat word, het die Department van Justisie bekend gemaak dat teen die uitspraak geappelleer gaan word. Hierdie…

Malema ontvang wat hy ander misgun

  Dit het bekend geword dat Julius Malema Woensdag ´n BA-graad ontvang het van die Universiteit van Suid-Afrika. Na berig word is hy geloof vir “harde werk”. Die EFF het…

Op die volksakker – Gekke-paradys

Vrydag gaan grappe en poetse vele se geduld beproef.   Daar is egter een saak wat op 1 April, gekke-dag, ons mense tot her-besinning te dwing: die reënboog-nagmerrie raak toenemend…

Gaan die Valke die ondersoek oorleef?

Die Eenheid vir Prioriteit Misdaad, algemeen bekend as die Valke, het bevestig dat onlangse klagtes teen die Gupta’s en Duduzane Zuma “grondig ondersoek” sal word. In lig van die vroeëre…

Nie-betaling van dienste boemerang

Die kultuur van nie-betaling wat deur die ANC gebruik was tydens die sogenaamde “struggle”-dae is besig om hulle in Pretoria in te haal. Vantevore is in Die Vryburger berig dat dit moeilik…

Gordhan beantwoord Valke se vrae

Die Minister van Finansies, Pravin Gordhan, het bekend gemaak dat hy die 27 vrae geantwoord het wat die Valke aan hom gestel het. Volgens regsadvies wat Gordhan ontvang het, is die…

ANC staar binnegevegte in die gesig

Ten spyte van die “ondersteuning” wat Zuma by die Nasionale Uitvoerende Komitee (NUK), van die ANC gekry het, word die messe nou geslyp en is die faksies besig om stelling in…

Minister appeleer teen Walus se parool

Die Minister van Justisie, Michael Masutha, het ‘n aansoek om appél teen die paroolvrylating van Janusz Walus by die registrateur van die Hooggeregshof in Pretoria geliaseer. Volgens hom het die hof…

Plaaslike verkiesing in die weegskaal

Soos voorheen berig in hierdie koerant is die komende munisipale verkiesing later in die jaar tans in die weegskaal. Die saak in Potchefstroom teen die OVK dat daar nie aan al…

Johannesburg vullis loop op

Daar is steeds geen einde in sig vir die Pikitup-werkers se onbeskermde staking wat die afgelope vier weke al vullis in die strate van Johannesburg laat ophoop nie. Sowat vierduisend…

Nersa gee redes vir verhoging

Die Nasionale Energiereguleerder, Nersa, het die redes verstrek waarom Eskom ‘n bykomende kragtariefverhoging van 9,4 persent toestaan is. Die verhoging tree Vrydag, op die tradisionele gekkedag, in werking.  Nersa sê in…

Sekuriteitswagte skiet op mekaar

By die Walter Sisulu Universiteit in Umtata het privaat sekuriteitswagte en van die stakende kampuswagte in ‘n konfrontasie op mekaar begin skiet.  Onbevestigde berigte lui dat ‘n student in die…

Valkehoof word ondersoek

Die Onafhanklike Polisie Ondersoek Direktoraat ondersoek tans ‘n saak van meineed teen die Valke se grootbaas Berning Ntlemeza. Die klag is gelê deur die geskorste Valkehoof van Natal, Johan Booysen….

VSA erken Russiese sukses

Die sukses wat Rusland gehad het met die bombardering van terroristekampe en ander basisse in Sirië, word nou deur die VSA erken volgens ’n Amerikaanse dagblad. Alhoewel die koerant beweer…

Vier lande kla Iran aan by VN

Die Veiligheidsraad van die Verenigde Nasies (VN) sal eersdaags amptelike klagtes ontvang wat deur Frankryk, Brittanje, Duitsland en Amerika ingedien word teen die optrede van Iran wat so pas weer…

Brussel slagoffers almal uitgeken

Die terroriste aanval in die Belgiese hoofstad Brussel het die dood van 32 mense veroorsaak, en baie is nog in hospitale wat erge beserings opgedoen het. Met pynlike presiesheid is…

Trump gaan terug op sy woord

Die persoon wat uiteindelik die Republikeinse kandidaat is vir die Amerikaanse presidentskap kan volgens aanvanklike ooreenkoms en onderneming, staat maak op ander kandidate wat nie gewen het nie. Die uitsondering…

Belgiese parlement heropen, streng sekuriteit

Die Belgiese federale parlement het sy verrigtinge hervat nadat dit vir dae lank gesluit was na die terroriste aanval by die lughawe van Brussel. Streng bykomende sekuriteitsmaatreëls is ingestel terwyl…

Letland sluit grense teen migrante

Letland het sy grens met Rusland gesluit en die afsluiting is sodanig dat dit as redelik permanent beskou word, en het ten doel om te verseker dat geen migrante daarvandaan…