ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: March 28, 2016

Nog musiek vir Paasmaandag

Uit Georg Friedrich Händel se Oratorium Die Messias, HWV 56 kan u luister na die beroemde Hallelujahkoor. Hierdie uitvoering is deur die Koninklike Koorvereniging . Die Koninklike Koorvereniging bied hierdie…

Musiek vir Paasmaandag

Ons luister na die Sanctus uit Franz Schubert se Duitse Mis D872 Die koor en orkes van die Beierse Radio-orkes word deur Wolfgang Sawallisch gedirigeer. Die teks wat Schubert gebruik…

Nuusflitse – 28 Maart

’n Duitser het verlede week sowat R1,500 miljoen gewen met ’n lotery, wat die grootste enkel bedrag is wat nog in Duitsland gewen is.   In ’n Bloomberg meningsopname is…

Polisiediens word vervolg

Die Suid-Afrikaanse Polisiediens staar vervolging in die gesig oor die hernuwing van vuurwapenlisensies in die land. Die Jagters en Wildbewaring Vereniging het in ’n persvrystelling bekend gemaak dat ’n aansoek…

Rooivleis produsente erg verdeeld

Die verdeeldheid onder rooivleis produsente kan lei tot ’n skeuring in die Rooivleis Bedryfsforum omdat swart boere voel hulle belange word nie deur die organisasie gedra nie. Dit kan lei tot…

Sanders klop Clinton in drie state

Bernie Sanders, die selfverklaarde sosialis en kandidaat wat verbete veg teen Hillary Clinton om die amptelike presidentskandidaat vir die Demokrate te word, het in die afgelope naweek se verkiesings drie…

Geen migrante toegelaat in Pole

Pole se konserwatiewe regering sê hulle is nie gewillig om die 7,000 onwettige migrante waaroor ooreengekom is deur die vorige regering toe te laat in Pole nie. Pole is die…

Brussel-drama verg nuwe denke

Die Nederlandse Minister van Veiligheid, Ard van der Steur, het die afgelope naweek aangekondig dat die land se presidensie van die Europese Unie (EU) versoek het dat ’n ministeriële byeenkoms van die…

Die nadraai van Brussel-tragedie

Die ergste stof het gaan lê na die tragiese dood van 31 mense in Brussel en die mense keer geleidelik terug na hulle alledaagse bestaan, maar daar is ’n onrustigheid…

Russe slaan verwoed toe op IS

Russiese vegvliegtuie het na die Brussel-slagting, met verwoede aanvalle toegeslaan op Islamitiese Staat (IS) basisse en is ’n onbekende aantal vestings vernietig. Rusland bombardeer die IS-vestings in Siriese gebied teen…

Rockefellers stap weg uit olie nywerheid

Die berugte Amerikaanse oliemagnaat, die Rockefeller-familie, wil so vinnig moontlik ontslae raak van hulle beleggings in die fossiel en brandstof bedryf. Die inligting is bekend gemaak deur een van die…

Volkswagen vra hof vir meer tyd

Duitsland se grootste motorvervaardiger, Volkswagen, moes ’n sterk pleidooi lewer in ’n Amerikaanse hof om uitstel te vra voordat hulle ’n plan kan voorhou van hoe hulle die motoriste van…

Kiwi kiesers sê nee vir nuwe vlag

In ’n lang uitgerekte proses, waar minstens vyf voorstelle vir ’n vlag vir Nieu-Seeland gekies sou word, het meer as 2 miljoen landsburgers gestem in ’n referendum. Na ’n siftingsproses…

Slowakye kry konserwatiewe regering

Slowakye se president, Andrej Kiska, het verlede week die land se nuwe Eerste Minister aangewys toe hy Robert Fico versoek het om die nuwe koalisieregering te lei nadat die linkse…

Pres. Macri neem Argentinië na hoogtes

Die onlangs verkose konserwatiewe president van Argentinië, Maricio Macri, is besig om sy land na nuwe hoogtes te lei, veral nadat ’n skuldooreenkoms aangegaan is met eisers wat reeds vir…

Russe en Finland sluit migrante roete

Rusland en Finland het die afgelope naweek ’n ooreenkoms aangegaan waarvolgens die noordelike grense tydelik gesluit word om te verseker dat geen onwettige migrante daar deurbeweeg nie. Die sluiting bring…