Aandete met min moeite vir smulpape
Kom ons eet vanaand heerlike varsgebakte plaatkoekies met botter en stroop of heuning. Die reën is mos nou so welkom en so reg in ons kraal vir n aandete van…
ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige
Kom ons eet vanaand heerlike varsgebakte plaatkoekies met botter en stroop of heuning. Die reën is mos nou so welkom en so reg in ons kraal vir n aandete van…
Die Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria (AHMP) wil nou hulle skoolwapen by die moderne dame aanpas. Die Voortrekkermeisie wat vir bykans ‘n 100 jaar met haar kappie en Voortrekkerdrag op die wapen…
Die ANC kan maar nie die mite van rassisme laat staan nie. Die nuutste eis is Nuremberg-tipe wetgewing om blank-wees te kriminaliseer. Ons het betreklik onlangs uitgewys wat rassisme is,…
Regter Janse van Nieuwenhuizen het in die Hooggeregshof in Pretoria die Departement van Korrektiewe Dienste opdrag gegee dat Janusz Walus, binne 15 dae op parool vrygelaat moet word. Walusz, ‘n Poolse…
Dit sal werklik goed wees indien die persoon wat Staatspresident Jacob Zuma se toesprake vir hom skryf, hom ook help om dit te verstaan. Ten spyte van sy waarskuwings oor besparing, is…
Skole en verkeersafdelings is volgens Corruption Watch (CW) die plekke waar korrupsie hoogty vier. Die skole se syfer is 16% en dié van verkeersafdelings is 12%. Die klagtes wissel van…
Vullisverwyderaars van Pikitup het gister weer gestaak, skaars ‘n maand nadat hulle vorige staking beëindig is. Al die werkers is by die Suid-Afrikaanse Werkersunie (SAMWU) geaffilieer. Hierdie is ‘n onbeskermde staking waarin…
Die Varsitybeker-toernooi skop Maandagaand in Bloemfontein af. Die organiseerders het egter aangekondig dat die wedstryde op neutrale velde gespeel sal word en dat daar nie toeskouers toegelaat sal word nie. Hierdie maatreël…
‘n Protesoptog van die EFF se rooibrigade na UP, is voorlopig afgelas. Die UP-bestuur het egter by voorbaat onderneem dat aanklagte teen studente wat vir geweldpleging gearresteer is, teruggetrek sal word. …
Die saak teen die voormalige Cosatu sekretaris-generaal, Zwelinzima Vavi is in die Edenvale landdroshof tot 15 April uitgestel. Vavi ontken dat hy te vinnig in ‘n 120km/u sone gery het. Twee…
Motoriste is gisteroggend ontwrig deur onder andere oorstroming van ‘n deel van die Wonderboom-Poort. Die pad Noordwaarts was grootliks onbegaanbaar weens die stadsraad se versuim om die stormwatersisteem te onderhou. Dit is,…
Die ANC-LP, Jabu Mahlangu het die instelling van ´n anti-blank onderdrukkingsregister en gewettigde teistering van blankes bepleit. Die doel van sodanige wetgewing en register is die kriminalisering van blankwees, blanke…
Die terroriste van die al-Shabab groep in Somalië het die bewering van die Amerikaanse Pentagon oor die dood van 150 terroriste met minagting verwerp. n Woordvoerder van die terreurgroep het…
Die vêr-linkse Podemos party in Spanje kry die wind van voor weens interne gevegte wat besig is om die party uitmekaar te ruk. Aanvanklik het drie leiersfigure hulle bedankings ingedien…
Die Nobelpryswenner vir Vrede, Suu Kyi van Birma het twee van haar getrouste vriende as presidentskandidate voorgestel nadat haar gesprek met die Weermagverteenwoordigers in die parlement op niks uitgeloop het…
Die Verenigde Nasies (VN) het sy pogings om noodvoorraad-voedsel aan die verhongerde Zimbabwiërs te lewer, nou verdubbel. Die omstandighede met voedselproduksie in die Afrikaland is haglik nadat president Robert Mugabe…
Die Republikeinse Nasionale Komitee het twee regsake geliasseer om sekere e-posse onder oë te kry wat deur die Demokrate se presidentskandidaat, Hillary Clinton hanteer is tydens haar ampstermyn in die…
Chaos heers in die Europese lande nadat Masedonië besluit het om die deurgang te sluit wat lei na die Balkan-roete vir onwettige migrante. Die land sluit aan by die besluit…
Parlementslede oor die hele spektrum van politieke denke in die Europese Unie het hulle ontevredenheid uitgespreek oor die migrasie-beleid wat toegepas word en deur kanselier Merkel geïnisieer is. Die parlementslede…
Die stryd tussen die Amerikaanse FBI en die Apple maatskappy blyk n onnodige geveg te wees volgens die fluitjieblaser, Edward Snowden. Snowden, wat die ganse Amerikaanse veiligheidsdiens in ernstige verleentheid…
Terwyl die Balkanstate vasbeslote is om geen onwettige migrante toe te laat sonder behoorlike grensbeheer nie, het nog n voorval daartoe bygedra dat die lande moeilik oortuig sal word om…
Die Islamitiese Staat (IS) het n dorpie in die noorde van Irak met gif-vuurpyle aangeval wat meer as 40 inwoners in n asemnood laat beland en n geweldige vel irritasie…
Nuutste kommentaar