ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: March 8, 2016

Wanneer eiebelang volksbelang oorskadu

Die gebeure op ons kampusse bly ´n aktuele brandpunt, nie net vir studente tans daar betrokke nie, maar ook vir ons opkomende geslagte. Daarom is dit belangrik om met groot…

Blade se stomp argument

Slagspreuke wat geweld teen blankes aanmoedig, of blankes verkleineer, is ´n teken van onderontwikkelde patriotisme en skep rassespanning. Hierdie uitlating van Blade Nzimande, SAKP sekretaris-generaal en Minister van Hoër Onderwys…

Zuptas weer in die nuus

‘n Firma waarvan bykans die helfte aan President Jacob Zuma se seun, Duduzane behoort, het aandele in ‘n maatskappy wat deur die Guptafamilie gestig is, as geskenk ontvang slegs ‘n skrale…

E-tol styg

Vir die 5% motoriste wat e-tol betaal is daar in die onderdanige pers aangekondig dat die tariewe Vrydag met net minder as 5% styg. Dit word gemeld dat dit die…

Sjina skenk planetarium aan SA

Die Sjinese Opvoedkundige Instrument en Toerustingsmaatskappy het ‘n planetarium aan Suid-Afrika geskenk. Die gebou in Newtown is deur die Minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga, geopen. ‘n Woordvoerder van die Minister,…

NVG besig met wat?

Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het hulle baas, Shaun Abrahams, se besluit dat die Prioriteit Misdaad Litigasie-eenheid direk aan sy kantoor moet rapporteer verdedig. Hulle ontken dat hierdie stap geneem is om…

Old Mutual wil sake-afdelings ontbondel

Old Mutual het oor die naweek aangekondig dat hulle planne het om hulle sake-afdelings te ontbondel. Dit sal beteken dat Nedbank (batebestuur) en Old Mutual (versekeraar) as aparte maatskappye bedryf…

Terroriste brand fabrieke en voertuie

Terroriste het sedert Sondag vier fabrieke, twee trokke en drie vraghouers in Richardsbaai aan die brand gesteek uit protes teen die her-nominasie van die huidige burgemeester. Die voorval het in Mandeni 90km…

Alstom SA kondig nuwe lokomotief aanleg aan

Alstom SA het aangekondig dat hulle in Dunnottar aan die Oos-Rand ‘n lokomotiefaanleg gaan ontwikkel wat ongeveer $165 miljoen gaan kos. Die Fransbeheerde maatskappy het meeste van sy energiebates aan General…

Sasol se wins brand uit

Sasol se half-jaarlikse wins het met 63% geval as gevolg van die daling in die ru-olieprys asook die verlaging in pryse van chemikalieë. Dividende van R5.70 is verklaar teenoor R 7.00 in…

Mediaverklaring Pampoenkompetisie

Die Goliat van Gat Pampoengroeikompetisie vind hierdie jaar op Saterdag 12 Maart 2016 plaas by Pretoria Ou Motorklub – h/v Fred Davey Ln. & Keuningstraat, Silverton Pretoria   08h00 tot 14h00….

Volksmoeder Nancy Reagan oorlede

Die immergewilde voormalige Eerste Dame van Amerika, en eggenote van wyle president Ronald Reagan, het in die ouderdom van 94 jaar te sterwe gekom. Nancy Reagan is gebore as Anne…

Sanders klop Clinton in Michigan

Die selfverklaarde sosialis, Bernie Sanders het die voorverkiesing van die Demokrate in Maine oortuigend gewen teen Hillary Clinton. Dit is die agtste deelstaat wat deur Sanders ingepalm is, maar die…

Noord-Korea dreig Suide en VSA

Pyongyang verklaar byna oorlog teen die suidelike buurlande, Amerika en Suid-Korea met ’n opmerking dat Noord-Korea ’n “kernkrag aanslag van reg en geregtigheid” sal uitvoer teen die twee lande. Die…

Angela Merkel weer in spervuur

Tydens ’n veldtog van die Christen Demokrate in Duitsland, het ’n woordvoerder haar voorgestel aan die toehoorders as “die mees invloedryke vrou ter wêreld”, en is sy deur die sowat…

SpaceX vuurpyl land onbevredigend

Die Falcon 9 vuurpyl, wat ’n 5,721 kilogram satelliet wat deur Boeing gebou is, van die basis in die “Cape Canaveral Stasie” verlede Vrydag gelanseer is, en wat ’n uitsaaisatelliet…

Poolse generaals neem ontslag

Verskeie Poolse generaals, die hoogste pos wat beklee kan word in die Weermag van die land, het onverwags vroeë ontslag geneem. Vyf senior generaals het hulle uittrede aangekondig nadat hulle…

Italië wil pizza registreer

Die tradisionele Napolitaanse resep en manier hoe ’n pizza gemaak moet word, moet glo deur Unesco as ’n kulturele wêreld-erfgoed erken en aldus geregistreer word Die aangeleentheid is van so…

So groei die Zika-virus

Wetenskaplikes het in proewe met die oog gesien hoe die Zikavirus groei van embrio tot “volwassenheid” wat deurdring na die “wegkruip” sone in die liggaam. Die waarneming het opnuut die…

Hoor die magtige dreuning

Wetenskaplikes het ’n lang, herhalende klank vanuit die verre buitenste ruimte opgevang, maar kon nie bepaal presies waarvandaan die geweldige dreuning kom nie. Die ruimte navorsers het ’n ontdekking gemaak…

Duitse polisie beskuldig van rassisme

Die adjunk premier Martin Dulig van die deelstaat Sakse, Duitsland vermoed dat talle polisie offisiere simpatiek gesind is teenoor lede van sekere organisasies soos die regse Pegida. In die oostelike…

Die Republiek van Moldovan

Die onbekende land, geleë in die ooste van Europa, tussen die Oekraïne en Roemenië, is ’n klein land met net meer as 3 miljoen inwoners. Die geskiedenis van die klein…