ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: March 4, 2016

Spaanse parlement beslis – Nee Pedro

Die Spaanse Laerhuis van die Parlement het gister die kandidatuur van die uitgesproke sosialis, Pedro Sanchez, as premier van die land, geheel en al verwerp. Van die 350 parlementslede het…

Akademiese vryheid is nie rasverraad nie

Na al die geweldpleging by universiteite sedert die begin van die jaar, is dit hierdie week skielik hosannas na die toetrede van Solidariteit-Afriforum. Die feit dat Solidariteit in die FW…

Regering soek verskoning

Die regering is by monde van die Adjunk-president, Cyril Ramaphosa, besig om verskoning te soek oor die verkoop van staatsbeheerde entiteite wat die staatskas dreineer. Volgens Ramaphosa sal dit ‘n geruime tyd…

Afrikaans is ‘n volkstaal

Tans is Afrikaans onder groot druk by staatsinstellings en ook by ander liggame waar klante of kliënte in Engels begroet word. Die verteenwoordigers gebruik dan die verskoning dat hulle Afrikaans…

ANC hoofsweep bedank

Politieke ontleders sê dat die bedanking van die ANC se hoofsweep, Stone Sizani, is weens die feit dat hy nie langer President Jacob Zuma in die parlement kan verdedig nie. Zuma se erkenning…

EFF spring om in die taalstryd

Afrikaners doen goed op universiteit wanneer hulle in hulle moedertaal studeer. Dit is internasionaal bewys dat moedertaal-onderrig beduidene voordele inhou. Lesers moet sit voordat hulle verder lees. Aan die woord…

Gedeelde waardes lei tot ondergang

21 Maart vier die ANC en vele liberale bewegings menseregtedag. Ons lesers sal weet dat hulle bloot swart anargie en aanvalle op wet en orde herdenk. Maar dit is tog…

ANC wil presterende skole kaap

Dit het aan die lig gekom dat die Departement van Basiese Onderwys (BO) begin het met die voorbereiding van wetgewing om effektief die oorblywende presterende skole te kaap. Berigte is bevestig deur…

Tukkies se nuwe dissiplinere reels

Studente het reeds hul misnoë te kenne gegee met nuwe kennisgewings deur die UP-bestuur. Hiervolgens sal studente wat skuldig is aan haatspraak, in haatspraak boodskappe vermeld word, of dit versprei,…

FNB werkgewers betrokke by bedrog

Die Hoof Uitvoerende Bestuurder by FNB se finansiële adviesdienste, Quinton Caryer, het in ‘n verklaring gesê dat die bank bewus is van ‘n skema waarin beleggers honderde duisende rand verloor het. Dit…

Eskom prysskok wag op verbruikers

Nadat (K)Nersa ‘n 9,4 % verhoging aan Eskom goedgekeur het, sê ekonome dat die verhoging een van vele gaan wees. Eskom verkoop krag steeds goedkoper as die prys waarteen hulle dit aankoop, sê…

SARSondersoek betrek meer

Die ondersoek deur die Valke na die sogenaamde boewe-eenheid in SARS is besig om al hoe meer mense te betrek. Die eenheid wat opgestel was om sekere misdade te ondersoek…

Nog Universiteitskandes

Die Universiteit van Johannesburg (UJ), is besig met ‘n ondersoek na ‘n bedrogspul deur ‘n vorige student van die universiteit wat nuwe en huidige studente onwettig geregistreer het. Hannes Esterhuizen, woordvoerder…

Oorsese kliënte skuld Eskom R1 biljoen

BHP Billiton en ander internasionale kliënte skuld Eskom R983 miljoen, aldus die Nasionale Energiereguleerder (Nersa). Nersa het aangekondig dat Eskom terugwerkend R10,2 miljoen van standaard kliënte kan verhaal en R983…

Tienderjarige was ‘n residivis

Die Polisie in Kaapstad het bekend gemaak dat die 16-jarige grypdief wat Maandag in Bonteheuwel geskiet is, was ‘n gewoonte misdadiger. Hy het vantevore probeer het om ‘n polisiebeampte met ‘n…

Kerkbasaar ten behoewe van ons boere

Daar is vantevore reeds berig van sekere gemeentes wat hulle vir die boere wat swaarkry weens die droogte, beywer met fondsinsamelings. Blikkieskos word ook  vir die gesinne en veral poeiermelk vir…

MTN se wins val met 51%

MTN se wins het drasties gedaal na die aankondiging dat die maatskappy R9,29 biljoen opsy gesit het om die Nigeriese boete te betaal. Die boete is agv MTN se versuim om…

Rassisme slegs teen swartes

Tydens ´n parlementêre vrae-sessie Woensdag het die adjunk-president, Cyril Ramaphosa ´n hernieude aanval op blankes geloods. Alle Suid-Afrikaners moet erken dat rassisme sy oorsprong het in ´n berekende poging om swart Suid-Afrikaners…

TLU spreek Mantashe aan oor opmekings

TLU SA het onderstaande skrywe deur sy prokureurs aan die ANC se Sekretaris-Generaal, mnr. Gwede Mantashe laat aflewer. Die aanloop was mnr. Mantashe se opmerkings tydens ‘n sogenaamde anti-rassisme optog…

Hewige aardbewing skud Indonesië

Waarskuwings is uitgereik vir die moontlikheid dat ’n tsoenami die suidwestelike kusstrook van die Soematra Eiland in Indonesië kan tref nadat ’n hewige aardbewing van 7,9 op die Richterskaal gemeet…

Noord-Korea tart VSA en VN

Slegs enkele ure nadat die Verenigde Nasies aangekondig het dat verskerpte sanksies teen die kommunistiese Noord-Korea van krag geword het, vuur die land kort-afstand missiele af. Die ses missiele het…

Republikein Carson gaan onttrek

Die Republikeinse kandidaat vir die Amerikaanse presidentsverkiesing, Ben Carson, het bekend gemaak dat hy nie volgende week se TV debat van Republikeinse kandidate sal bywoon nie, en word gesien as die…

Griekeland trotseer enorme migrante krisis

Die Verenigde Nasies het Europa gewaarsku dat ’n sluimerende humanitêre krisis besig is om te ontdooi in die omgewing van Masedonië weens die land se besluit om migrante te blokkeer….

Die beste by Genève motorskou

Die besoekers en belanghebbendes het dit almal een, dat die motor uit ’n Duitse stal die kroon dra, maar as jy belangstel om een te bestel, is daar eers ’n…

VSA trek IS-grootkop vas

’n Amerikaanse spesialisafdeling van die weermag het ’n senior lid van die ekstremistiese Islamitiese Staat (IS) in Irak gevange geneem tydens ’n spesiale operasie.  Die spesiale eenheid van die Weermag…

Druk op Britse kiesers vir EU-lidmaatskap

Dit is nie net die premier, David Cameron, wat allerlei dreigemente uiter teenoor kiesers as hulle in die komende referendum teen voortgesette lidmaatskap van die Europese Unie (EU) sou stem…

rolex replicas for sale