Kommentaar – Die misbruikers van mag
Regeerders en invloedrykes beskik meestal oor die vermoë om kleiner regerings rond te stoot soos pionne op die skaakbord. Die kleiner volke sien die rondstotery dikwels as hulp van die…
ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige
Regeerders en invloedrykes beskik meestal oor die vermoë om kleiner regerings rond te stoot soos pionne op die skaakbord. Die kleiner volke sien die rondstotery dikwels as hulp van die…
Die land se handelstekort wat vir Januarie deur SARS bekend gemaak is staan op R17.9-miljard. In vergelyking met Desember se syfers het invoere met 11% gestyg terwyl uitvoere met…
Krygkor is reeds in die proses om ‘n vliegtuig ter waarde van R4 biljoen vir President Jacob Zuma aan te skaf. Dit volg skaars vier maande nadat Kevin Wakeford van Krygkor…
Ekonome voorspel dat SAL se Dudu Myeni binnekort werkloos gaan wees as Gordhan voortgaan om SAL se huis in orde te kry. Dudu, wat noue (en gerugte wil dit hê,…
Met die toenemende guerilla-oorlog in Mozambiek tussen Renamo en Frelimo word Malawi tans oorstroom deur vlugtelinge uit Mozambiek. Die probleem is egter dat die vlugtelinge vlug uit ‘n oorloggeteisterde gebied…
Die Rand het bykans al sy waarde verloor wat herwin was na die Nene/vanRooyen/Gordhan saga as gevolg van die dreigende “oorlog” tussen Gordhan en Zuma. Die Rand se waarde het…
Belfast is die mees onlangse Oos-Transvaalse dorp wat vier dae van gewelddadige terrorisme beleef het. Winkels is geplunder, geboue is afgebrand, watertoevoer- pype is vernietig en voertuie is beskadig en uitgebrand. Miljoene…
Barclays sal vandag ‘n aankondiging maak oor hul “uittog” uit Afrika. Die waarde van hierdie transaksie beloop ongeveer R78 biljoen maar bankiers is van mening dat daar moeilik ‘n koper gevind…
Volgens ‘n opname wat onlangs gepubliseer is, het 950 miljoeners Suid-Afrika gedurende 2015 verlaat. Die redes vir die emigrasie is: Swak ekonomiese toestande in die land; die Rand se depresiasie met…
Durban se stadsraad het R45,6 miljoen spandeer sedert 2012 om 26 raadslede te beskerm. Private lyfwagte is vir die 26 raadslede aangestel. Die bedrag is egter heelwat hoër aangesien die…
Vandag is waarskynlik die D-dag vir talle kandidate wat steeds in die veldtog is om hulle kanse lewendig te hou om as finale kandidaat aangewys te word vir die presidentsverkiesing…
Om nou na afloop van die verkiesing in Ierland n regering te vorm, gaan nie n plesierige ervaring vir die politici wees nie aangesien die verskillende politieke partye elk met…
Honderde dooie seeleeus, waarvan die meeste jong diere is, het uitgespoel op die strande aan die Suid-Amerikaanse kusgebied. Wetenskaplikes wat navorsing doen oor die eienaardige verskynsel, sê dat die El…
Groot, moderne Russiese T-90 oorlogstenks, met Siriese soldate daarin, is opgestel by n basis sowat 150 km weg van die Islamitiese Staat (IS) se selfverklaarde hoofstad Raqqa. Nuwe Russiesvervaardigde vragmotors…
In Duitsland het die eerste promovering van elektriese motorvoertuie begin toe bekend gemaak is dat kopers n subsidie van 5,000 euro ontvang as hulle die nuwigheid aanskaf. Volgens n verslag…
Die Amerikaanse Departement van Gesondheid ( COC) het verwagtende vroue gemaan om liefs nie na die Olimpiese Spele in Augustus te gaan nie, en ook nie na die Para-Olimpiese Spele…
Die regering van Iran is bekend daarvoor dat hulle nie huiwer om misdadigers tereg te stel nie, en het nou goedkeuring gegee dat n dorpie se mans wat almal skuldig…
n Gekombineerde eenheid van die Nigeriese en Kameroense Weermag het die Nigeriese dorp Kumshe herower en die uiters gevaarlike Boko-Haram terroriste n gevoelige slag toegedien. Tydens die aanval op die…
Nuutste kommentaar