ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Monthly Archives: March 2016

Reformerende beginsels in die alledaagse lewe – ´n wyer perspektief vir volhoubare volksvryheid

Miskien moet ons in ons huidige omstandighede, wanneer ons strategies na ons land kyk, ´n wyer perspektief oorweeg. ´n Invloedryke rolspeler in Europa maak die opmerking dat die EU in…

Veroordeelde Zuma bly skotvry?

Pres. Jacob Zuma is ’n veroordeelde wat die land se Grondwet geskend het terwyl hy as die sogenaamde “Eerste Burger” ’n voorbeeld vir die hele land moes wees. Dit is…

Die President se vergrype

Dit is nie nodig om al die ergerlike dinge weer op te haal asof dit nuwe nuus is nie, en omdat dit tot skande van Suid-Afrika strek, vermy almal die…

Sylvester gevang, sal oorleef

Rondloper leeu, Sylvester van die wye Karoo, wat vir die tweede keer ontsnap het, kon weer nie die lang-arm van die wildbewaarders ontkom nie en is gister in die hoogtes…

Zuma skend Grondwet, maar floreer

Die Grondwethof het ’n skerp bewoorde uitspraak gelewer en bevind dat Jacob Zuma wel die Grondwet geskend het deur nie die Openbare Beskermer (OB) se aanbevelings te eerbiedig nie. Zuma…

Nuusflitse – 31 Maart

Dit grens aan ’n April-grap, maar die EFF leier, Julius Malema het ’n BA Universiteitsgraad in politieke sake verwerf deur Unisa. Op skool het hy ’n “G” gekry vir houtwerk….

Besondere melktert vir die naweek

‘n Ongewone melktert vir die soettande. Ons maak vir die naweek  ‘n karamel melktert. Bietjie duur maar te heerlik! Probeer dit gerus. Die kors word sommer van fyngerolde Tennis beskuitjies…

Afrika-haat se dubbel standaarde

Enkele weke nadat die Hooggeregshof uiteindelik beveel het dat Janusz Walus op parool vrygelaat word, het die Department van Justisie bekend gemaak dat teen die uitspraak geappelleer gaan word. Hierdie…

Malema ontvang wat hy ander misgun

  Dit het bekend geword dat Julius Malema Woensdag ´n BA-graad ontvang het van die Universiteit van Suid-Afrika. Na berig word is hy geloof vir “harde werk”. Die EFF het…

Op die volksakker – Gekke-paradys

Vrydag gaan grappe en poetse vele se geduld beproef.   Daar is egter een saak wat op 1 April, gekke-dag, ons mense tot her-besinning te dwing: die reënboog-nagmerrie raak toenemend…

Gaan die Valke die ondersoek oorleef?

Die Eenheid vir Prioriteit Misdaad, algemeen bekend as die Valke, het bevestig dat onlangse klagtes teen die Gupta’s en Duduzane Zuma “grondig ondersoek” sal word. In lig van die vroeëre…

Nie-betaling van dienste boemerang

Die kultuur van nie-betaling wat deur die ANC gebruik was tydens die sogenaamde “struggle”-dae is besig om hulle in Pretoria in te haal. Vantevore is in Die Vryburger berig dat dit moeilik…

Gordhan beantwoord Valke se vrae

Die Minister van Finansies, Pravin Gordhan, het bekend gemaak dat hy die 27 vrae geantwoord het wat die Valke aan hom gestel het. Volgens regsadvies wat Gordhan ontvang het, is die…

ANC staar binnegevegte in die gesig

Ten spyte van die “ondersteuning” wat Zuma by die Nasionale Uitvoerende Komitee (NUK), van die ANC gekry het, word die messe nou geslyp en is die faksies besig om stelling in…

Minister appeleer teen Walus se parool

Die Minister van Justisie, Michael Masutha, het ‘n aansoek om appél teen die paroolvrylating van Janusz Walus by die registrateur van die Hooggeregshof in Pretoria geliaseer. Volgens hom het die hof…

Plaaslike verkiesing in die weegskaal

Soos voorheen berig in hierdie koerant is die komende munisipale verkiesing later in die jaar tans in die weegskaal. Die saak in Potchefstroom teen die OVK dat daar nie aan al…

Johannesburg vullis loop op

Daar is steeds geen einde in sig vir die Pikitup-werkers se onbeskermde staking wat die afgelope vier weke al vullis in die strate van Johannesburg laat ophoop nie. Sowat vierduisend…

Nersa gee redes vir verhoging

Die Nasionale Energiereguleerder, Nersa, het die redes verstrek waarom Eskom ‘n bykomende kragtariefverhoging van 9,4 persent toestaan is. Die verhoging tree Vrydag, op die tradisionele gekkedag, in werking.  Nersa sê in…

Sekuriteitswagte skiet op mekaar

By die Walter Sisulu Universiteit in Umtata het privaat sekuriteitswagte en van die stakende kampuswagte in ‘n konfrontasie op mekaar begin skiet.  Onbevestigde berigte lui dat ‘n student in die…

Valkehoof word ondersoek

Die Onafhanklike Polisie Ondersoek Direktoraat ondersoek tans ‘n saak van meineed teen die Valke se grootbaas Berning Ntlemeza. Die klag is gelê deur die geskorste Valkehoof van Natal, Johan Booysen….

VSA erken Russiese sukses

Die sukses wat Rusland gehad het met die bombardering van terroristekampe en ander basisse in Sirië, word nou deur die VSA erken volgens ’n Amerikaanse dagblad. Alhoewel die koerant beweer…

Vier lande kla Iran aan by VN

Die Veiligheidsraad van die Verenigde Nasies (VN) sal eersdaags amptelike klagtes ontvang wat deur Frankryk, Brittanje, Duitsland en Amerika ingedien word teen die optrede van Iran wat so pas weer…

Brussel slagoffers almal uitgeken

Die terroriste aanval in die Belgiese hoofstad Brussel het die dood van 32 mense veroorsaak, en baie is nog in hospitale wat erge beserings opgedoen het. Met pynlike presiesheid is…

Trump gaan terug op sy woord

Die persoon wat uiteindelik die Republikeinse kandidaat is vir die Amerikaanse presidentskap kan volgens aanvanklike ooreenkoms en onderneming, staat maak op ander kandidate wat nie gewen het nie. Die uitsondering…

Belgiese parlement heropen, streng sekuriteit

Die Belgiese federale parlement het sy verrigtinge hervat nadat dit vir dae lank gesluit was na die terroriste aanval by die lughawe van Brussel. Streng bykomende sekuriteitsmaatreëls is ingestel terwyl…

Letland sluit grense teen migrante

Letland het sy grens met Rusland gesluit en die afsluiting is sodanig dat dit as redelik permanent beskou word, en het ten doel om te verseker dat geen migrante daarvandaan…

Afrikaner armoede kragdadig aangespreek

Soos ons almal weet het die verswakkende ekonomie, Swart Ekonomiese Bemagtiging en ander faktore die afgelope twintig jaar sy tol geëis onder blankes met die gevolg dat daar vandag na…

Primaat van Natal

Daar bestaan heelwat ongeloof en heelwat meer woede op die oomblik teenoor Senzo Mchunu, die pre-primêr van Natal. Dit is na ‘n sesjarige deur ‘n bobbejaan aangeval is en hy…

‘n Eeu van Bloedstryd

Boekbespreking: Titel: ‘n Eeu van Bloedstryd. 15 Desember 1815 – 20 Desember 1914 Skrywer: Prof. Hendrik van der Wateren Uitgewer: Spera Uitgewery Nylstroom Posbus 3717 Nylstroom. Prys: R170.   Die…

Leef jou geloof uit

Let op jouself en op die leer; leef daarin; want deur dit te doen, sal jy jouself red sowel as die wat jou hoor (1 Tim. 4:16).   Paulus skryf…

Afrika kan nie ontwikkel

In ‘n insiggewende artikel skryf Wole Olaoye dat Afrika, wat groter as die VSA, Kanada, Meksiko, Groenland, Argentinië, Chile en Bolivië tesaam is, as meerjarige onder-presteerders beskou kan word. Onafhanklikheid…

Kommentaar – Islamitiese Staat se laaste dae?

Het die Islamitiese Staat (IS) se laaste dae aangebreek, of is hulle reeds in die laaste uur van hul berugte bestaan as terreurbende wat gevoelloos met mense se lewens omgaan….

Europa se nagmerrie

Benewens die derduisende onwettige migrante wat nie net ’n finansiële las geword het vir Europese lande nie, is die sosiale lewe van Europa sodanig versteur dat dit ’n vreemde wêreld…

SA verdien biljoene met wapens

Een van die nalatenskappe van die apartheidsjare, was die uitstekende wapenbedryf wat op die been gebring is. Hierdie nalatenskap wat De Klerk aan die terroristebewind oorhandig het, het verlede jaar R2,7…

Sewende laan en ras

Die vervaardigers van die lokasiesepie, 7de Laan, is aangese om rassistiese aan- en opmerkings op te volg na klagtes van een van die aktrises ontvang is. Die aktrise Enhle Mbali…

Matrone in moeilikheid

‘n Matrone van die Steve Biko hospitaal wat nie haar frustrasies kon inhou nie, sal binnekort dissiplinêr verhoor word. Dít volg nadat sy van die verpleegsters in die kraamafdeling met die…

Kan swartes keelvol raak?

Zwelinzima Vavi, die voormalige sekretaris-generaal van Cosatu, het op ‘n byeenkoms van #ZumaMustFall-ondersteuners aan Zuma gesê dat hy misluk het en die werkersklas verraai het. Hy praat van die korrupte hiënas wat…

Man met mes by verkeerslig aangeval

‘n Motoris van Pretoria is in ‘n kritieke toestand nadat hy by ‘n verkeerslig met ‘n mes gesteek is. Die man is deur paramedici op die hoek van Lynnwood- en Hans Strijdomweg met…

Bobbejaan aanval is boer se skuld

Die premier van Natal, Senzo Mchunu, het ‘n dringende ondersoek gelas na menseregte-vergrype op ‘n plaas in die Richmond distrik. Dit volg nadat ‘n ses-jarige swarte deur ‘n bobbejaan aangeval…

Brasiliaanse regering strompel voort

Die Brasiliaanse minister van Toerisme, Henrique Eduardo Alves, het bedank uit die kabinet van die omstrede president Rousseff, en is die eerste lid van die Demokratiese Bewegings Party (PMDB) wat…

Geen vuurwapen toegelaat by Konvensies

Die republikeine se eise dat daar nie beperkings moet wees op die burgery se reg op vuurwapen besit, het  ’n nadraai gekry toe die besluit geneem is dat geen vuurwapens…

Griekeland spartel met onwettige migrante

Die regering van Griekeland sukkel om beheer uit te oefen oor die onwettige migrante wat in hul duisende probeer om die reëls te omseil om verder in Europa te kom,…

Herbou van antieke Palmyra bekyk

Nadat Rusland die terroriste verdryf het wat nie gedood is in die antieke stad Palmyra nie, is die eerste ondersoeke reeds gedoen om die herbou van beskadigde antieke geboue te…

Terroriste waarsku, meer aanvalle

Die Islamitiese Staat (IS) terroriste het in ’n nuwe video wat op die sosiale netwerk is, gewaarsku dat meer aanvalle soortgelyk aan die Parys en Brussel gevalle verwag moet word….

FBI boelie taktiek boemerang

Dit was weereens die fluitjieblaser Edward Snowden wat die Amerikaanse FBI soos lappoppe laat lyk het nadat hulle die rekenaar-reus Apple wou dwing om slimfone se inligting te tap. Die voormalige…

John Denver saam met Domingo

Operasanger Placido Domingo saam met John Denver in Denver se bekende liedjie, “Perhaps Love.” Domingo was die eerste operasanger wat in oorkruisoptredes met ligte liedjiesangers opgetree het. Hierdie samewerking het…

Gekaapte vliegtuig land in Siprus

’n Man het die passasiersvliegtuig van ’n Egiptiese redery gekaap het, is daarvoor verantwoordelik dat die tuig na Siprus gedwing is en daar moes land. Die president van Siprus het…

Valsjasmyn / Gelsemium sempervirens

Valsjasmyn is ‘n rankplant in die familie Gelsemiaceae en kom redelik wyd versprei voor reg oor die wêreld. Dit staan ook bekend as die geel jasmyn en die trompetblom.  …

Wat van vetkoekies vir vanaand

Wat eet ons vanaand? Die langnaweek is verby en ons eet sommer net iets ligs. Kom ons bak gou hierdie kitsvetkoekies, die kinders gaan vreeslik daarvan hou. Maklik en ons…

Motor rubriek

BMW 318 a/t (Luukse Pakket)   In Januarie 1984 is die eerste BMW 3-reeks motor in SA bekendgestel. Sedertdien het die 3-reeks een van die bekendste BMW motors op die…