ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: February 29, 2016

Appelkoos Skaaptjops

Dames ons kan bykans nie meer ‘n tjoppie bekostig nie, veral nie lamtjops nie maar hier volg ‘n staatmaker resep vir appelkoos skaaptjops. Knyp die sente en spaar vir hierdie…

Groot Noemnoem boom

Groot Noem-noem boom / Carissa macrocarpa / Natal Pruim   Carissa macrocarpa is inheems van Suid Afrika en  bekend as die Noem-noem of Natal pruim. Dit is ‘n groot struik…

Motor rubriek

Ford B-Max 1.0 Ecoboost Titanium   Wanneer daar na die Ford B-Max  Ecoboost Titanium gekyk word is ‘n mens nogal geneig om dit met die Tourneo Connect te vergelyk. Die…

Brandstofprys af, diesel op

In Februarie was die petrolprys verhoog en die dieselprys verlaag; vir Maart is dit andersom.   Die Departement van Energie het oor die naweek bekend gemaak dat die prys van…

Hoeveel daarvan is waarheid

Om ’n storie om ’n draai te kry, is dikwels ’n wolhaar storie, en as die storie so ’n paar draaie maak voor dit by jou uitkom, kan jy maar…

Uit die perd se bek

Die bestaan van ´n nuwe veelparty alliansie, gemik teen die voortslepende kampusgeweld aan die Universiteit van Pretoria (UP), is Sondag bevestig. Die Vryburger berig elders van die waarskynlike kommunistiese aard…

Soliforum wys sy ware (rooi) kleur

Bondgenootskap is klaarblyklik die gonswoord in 2016, wat nou sy nuutste beslag gekry het in samewerking tussen Solidariteit-Afriforum aan die een kant, en die ANC- SAKP-COSATU-alliansie en ander aan die…

Mes in vir Blade

Na die geweld en brandskade by die Mafikengkampus van die Noordwes- Universiteit (NWU) het die Adjunk-Mininister van Hoër Onderwys, Mduduzi Manana die kampus besoek. Die Minister, Blade Nzimande het soos ‘n Danny Jordaan…

Sabotasie teen Gordhan lek uit

Pogings om die Minister van Finansies, Pravin Gordhan te ontsenu word tans ondersoek. Die Valke het dae voor die begrotingsrede ‘n brief aan Gordhan gestuur rakende sy rol in die daarstelling…

Armoede nie rede vir geweld

Armoede nie rede vir geweld nie klink nogal na ‘n slagspreuk of oproep vanuit ‘n blanke behoudende oogpunt. Maar dié oproep is deur die ANC se Sekretaris vir Sentraal-Transvaal, Hope Papo gemaak….

Gordhan sage verdiep

Die Gordhansage verdiep by die uur. Soos in ‘n vorige berig gemeld is president Jacob Zuma besig om die Minister van Finansies “by te kom”. Volgens berigte het Zuma versoek dat…

Natal polisie deel van die probleem

As dit by verkragting-,dood- en korupsie-ondersoeke kom is Natal se polisie bo-aan die lys. Die nuutste Onafhanklike Polisie Ondersoek Direktoraat (IPID), se verslag wat pas vrygestel is, toon dat Natal…

PhD-grade te koop

Die Hoof Uitvoerendebeampte van Net1 UEPS, Sege Belamant, wat verantwoordelik is vir die verspreiding van die maandelikse sosiale toelaes, het volgens berigte sy PhD graad gekoop van ‘n universiteit wat nie bestaan…

Clinton seëvier in Suid-Carolina

Met die uitslag van die Demokrate in die deelstaat Suid-Carolina het Hillary Clinton ’n reuse oorwinning behaal teenoor haar teenstander, Bernie Sanders. Die deelstaat, waar ’n groot aantal swart kiesers…

Iran verkiesing wek wye belangstelling

Die Iranse kiesers het hulle stemme uitgebring om te bepaal wie die president van die land sal wees en of die huidige president Rouhani se hervormings aanvaar word en hy…

Poetin se skoonseun skatryk

Een van die Russiese president, Vladimir Poetin, se skoonseuns is blykbaar ’n welgestelde wat beheer het oor een van die top vyf ondernemings wat in 2015 die grootste opdragte van…

Duitse bier dalk kanker wekkend

Veertien van Duitsland se bekendste, en mees gewilde biersoorte, kan moontlik kankerwekkend wees weens die gebruik van onkruiddoders wat deur landbouers gebruik word. Die verskillende biersoorte is wêreldwyd te koop…

Hof gee Volkswagen 30 dae tyd

Die VSA se Distrik regter, ene Charles Breyer, het Volkswagen se verteenwoordigers in die hof aangesê dat die vervaardiger tyd kry tot 24 Maart 2016 om ’n aanbieding te maak…

Siriese migrante keer terug na Aleppo

Hewige bomaanvalle deur Russiese vegvliegtuie het die terroriste laat besluit om uit groot gebiede van die Siriese hawestad, Aleppo, te vlug na ander gebiede waar dit veiliger kan wees. Dit…

Rusland ignoreer Obama waarskuwing

Die Amerikaanse president, Barack Obama het ’n waarskuwing tot Rusland gerig om die skietstilstand in Sirië te eerbiedig en gesê die optrede van Moskou word goed dopgehou. ’n Woordvoerder van…

Growwe grap skud Moslems

In Leipzig, Oos-Duitsland, het ’n onbekende persoon die karkas van ’n vark op die terrein van ’n Moslemmoskee neergesit. Op die karkas is ’n verwysing geplaas na Bondskanselier Angela Merkel,…

Tonne metaangas lek in Kalifornië

By ’n gaslek in die deelstaat Kalifornië  het meer as 100,000 ton metaangas ontsnap volgens die bevindinge in ’n onlangse universitêre ondersoek. Die rekord hoeveelheid metaangas wat gelek het, dra…

Oostenryk laat EU-lande wakker skrik

Oostenryk het blykbaar die Europese Unie tot die besef gebring dat hulle die pas sal aangee in die hantering van onwettige migrante, nadat dié land ’n konferensie gereël het waarby…

Calais "Jungle" word ontruim

In ’n Franse hof het die regter beslis dat die plaaslike owerheid by magte is om ’n deel van die Calais “jungle” migrante kamp te ontruim en die inwoners elders…

Republikeinse debat, ‘n geskree en geskel

Die afgelope TV-debat wat aangebied is vir Republikeinse presidentskandidate van Amerika wat uitgesaai is, het toe ontaard in ’n liederlike geskree en ’n geskel op mekaar. Die voorloper kandidaat, Donald…

Sweedse vroue verdien meer as mans

Sweedse dames in bestuursposte en wat in die politiek staan, verdien vir die eerste keer in die geskiedenis meer as mans wat in dieselfde ampte is. Die inligting is bekend…