Daily Archives: February 26, 2016

Hierdie is oorlog

Die moderne manier van oorlogvoering is om dit nie te verklaar nie. Kry ‘n verskoning van hoe menseregte aangetas word (Libië); of daar is kernwapens wat die wêreld kan verwoes…

Morele verontwaardiging

Morele verontwaardiging waarna in ‘n ander kommentaar verwys word, is nie heeltemaal die korrekte term nie; daar is ‘n suggestie van selfregvaardigheid wat dikwels dodelik is. ‘n Arrogante en verwaande…

ANC deur eie maaksel gehap

Die “Masakhane Belasting” is deur die ANC begin na hulle sogenaamde toetrede tot die politieke stryd, wat dit ookal mag beteken. Toe die stryd nog daar was om die land oor…

NWU se Mafikeng kampus gesluit

Die Mafikeng kampus van NWU is onbepaald gesluit en studente is versoek om huis toe te gaan. Die bestuur van die universiteit het in die lig van die gewelddadige optredes…

Verkiesing in die weegskaal?

Die Onafhanklike(?) Verkiesingskommissie (OVK) se hantering van verkiesings die afgelope jare blyk hulle in te haal. Die vorige voorsitter van die Kommissie het sy pos verlaat as gevolg van bewerings van ‘n…

Rioolverwydering nie lekker

Max Price, die vise-kanselier van die Universiteit van Kaapstad (UK), het sy weersin uitgespreek namens die skoonmaakpersoneel van die instansie. Dít volg nadat studente by UK menslike uitskeidings in verskeie…

Onderwys kort skoolhoofde

Volgens ‘n verslag het gemiddeld 340 skoolhoofde jaarliks bedank tussen 2004 en 2008. Dít saam met die vervroegde aftrede van onderwysers laat ‘n leemte in vele skole. Skoolhoofde wat in…

Spanning hoog by Kovsies

‘n Gespanne toestand heers steeds by die Universiteit van die Vrystaat (US) nadat die rugbyboewery van werkers, studente en ander terroriste uitgeloop het op ‘n geveg met blanke studente. Gemoedere tussen opponerende partye is…

(K)Nersa kou klippe

Die Nasionale Energie Reguleerder (Nersa) sou Donderdag 25 Februarie 2016 uitslag gegee het rondom Eskom se buitensporige aansoek om tariefverhogings. Dit het nie gebeur nie en die instansie het uitstel gevra…

LUK vir gesondheid hoes miljoene

Die Noord-Transvaalse LUK vir Gesondheid, dr  PC Ramathuba, is beveel om R28,5 miljoen te betaal vir ‘n kind wat breinskade in die hospitaal opgedoen het. Brandon du Preez (5) het uitgebreide breinskade…

Spanje in politieke doodloopstraat

Die Spanjaarde is in ’n politieke doodloopstraat, en alhoewel talle pogings aangewend is om ’n koalisieregering saam te stel, is dit elke keer tot mislukking gedoem. Spanje se Sosialiste het…

Word barbaarsheid nou beskaafdheid?

’n Vrou van Berlyn, Duitsland, het met ’n veldtog begin om borsvoeding in die openbaar gewettig te kry nadat sy in ’n koffiehuis verbied is om haar kleinding te borsvoed….

Oostenryk wag nie vir EU

Die Europese Unie (EU) se gesloer om oplossings te vind vir die enorme krisis met onwettige migrante, het die konserwatiewe regering van Oostenryk laat besluit om sy eie oplossings te…

VSA en Sjina eens oor sanksies

Verteenwoordigende woordvoerders van Beijing en Washington het bevestig dat die twee lande ooreenstem dat sanksies teen Noord-Korea verskerp moet word soos wat in ’n konsep voorstel geformuleer is. In die…

Griekeland maak rug styf teen EU

Gedurende die afgelope twee jaar moes Griekeland soos ’n skoothond, die EU-baasskap aanvaar en sy opdragte gehoorsaam. In die afgelope maande het die land se regering bygehou om sy finansiële…

Keulen se migrante misdadigers skotvry

By verre die meeste van die migrante wat feesgangers op Oujaarsaand in Keulen, Duitsland aangerand, besteel en selfs verkrag het, gaan waarskynlik skotvry daarvan afkom. Die hoof van die polisie…