Daily Archives: February 25, 2016

Begroting 2016 – gaan beloftes gestand gedoen word

Op die oog af lyk die begroting nie te danig swak nie, veral inaggenome die negatiewe verwagtinge wat gekoester was. Maar die spreekwoordelike duiwel kruip weg in die besonderhede. Bloot…

Maklike teikens gaan verbruikers se sakke ruk

Soos allerweë verwag het die Minister van Finansies ´n buitensporige verhoging in die brandstofheffing aangekondig. Die probleem hiermee is wat ons reeds jare lank ervaar met fluktuerende brandstofpryse: Verbruikerskoste word bloot…

Zuma se minagting vir besparings

Kort voor die 2016-begrotingtoespraak het president Zuma by voorbaat sy minagting vir besparingsmaatreëls gewys, deur verhogings vir openbare ampsdraers aan te kondig. Die Vryburger het onlangs berig oor die buitensporige…

Alternatiewe begroting 2016

In die afgelope weke is baie gesê en geskryf oor die begroting. Voorstelle is gemaak en gedebatteer, en daar was by tye behoorlik geskarrel om wyd-verwagte belastingverhogings te ontmoedig. Hoe…

Goedkoop olie nog vir 2016

In ’n medium-termynverslag wat in Parys, Frankryk, vrygestel is, blyk dit dat die ru-olie prys nog minstens vir 2016 gehandhaaf sal word. Volgens die verslag wat ook ’n vooruitskouing vir…

TLU oor die begroting

Met die verwagting dat die Regering daadwerklik ondersteuning aan die kommersiële landbousektor gaan gee na die erge droogte wat die land beleef, is TLU SA uiters teleurgesteld dat die begroting…

Rioolbarbare by UK

Vyf geboue by die Universiteit van Kaapstad is met riool bemors. Klein groepe het die geboue in die vroeë oggendure binnegekom en riool in die geboue gegooi. Die vlak waartoe hierdie terroriste…

Regering gaan grondeienaars besteel

Elke boer in Suid-Afrika is daarvan bewus dat die Mugabe-regime van Zimbabwe op onwettige wyse die blankes van hulle wettig verkreë plase beroof het sonder om ’n oog te knip….

SASCO verklaar oorlog teen Afriforum

Die Suid-Afrikaanse Studentekongres (SASCO) se president, Thabo Moloja, het hom tydens ‘n persverklaring sterk uitgespreek teen Afriforum en die sogenaamde apartheidstaktiek by universiteite. Woorde soos rassisme en Boerebond word gebruik. ‘n Nuwe beweging…

Prasa-baas onstabiel en wisselvallig

Die Pasasierspooragentskap (Prasa), se finansiële bestuurder het skynbaar ‘n sielkundige toestand wat veroorsaak dat sy suksesvol reeds maandelank haar werkslas ontduik. Voorts is sy ook onstabiel, sê die organisasie se voorsitter, Popo Molefe….

Metrospoor brand

Twee treine is gister by die Pretoriastasie aan die brand gesteek. Vyf rytuie het tot as uitgebrand en in twee ander voorvalle is treine onder die klippe gesteek. Vier verdagtes is gearresteer in…

SANRAL werkers brand trok uit

‘n Trok is Woensdag tydens ‘n protesoptog in die Johannesburgse Sentrale- besigheidsgebied deur werkers van Sanral aan die brand gesteek. Dit volg op gewelddadige optogte Dinsdag toe vullis en teer by Sanral…

Staatsfirmas verteer landsfondse

Soos verwag het die Minister van Finansies, Pravin Gordhan nie ontslae geraak van die bloedsuiers van staatsfondse nie. SAL moet nou saamsmelt met SA Express en ‘n minderheidsgelykheids-vennoot moet gevind word…

Polisie hits rassehaat aan

Personeellede van Rhodes Universiteit meen dat die teenwoordigheid van Polisie en sekuriteitspersoneel geweld aanhits. Volgens die personeel is die huidige toestand by Tuks, UKZN, Wits, WSU, DUT, UVS en UK as gevolg…

Die absurde volg na studente terrorisme

Nog ‘n terroristebende is gestig, hierdie keer #ColourBlind. Studente is opgeroep om foto’s van hulself te neem saam met iemand van ‘n ander ras en dit dan op Bakkiesblad te…

Matrone geskors by Steve Biko-hospitaal

‘n Matrone verbonde aan die kraamafdeling van die voormalige H.F. Verwoerd- hospitaal is geskors hangende ‘n ondersoek. Rassistiese aantygings is glo ter sprake en terwyl die verklaring van die Sentraal-Transvaalse Gesondheidsdepartement nie die…

Trump los voor in Nevada

Die Amerikaanse deelstaat Nevada, wat bekend is vir sy uiters lae stempersentasie het vanjaar ’n totale ommekeer gehad en moes beamptes die chaos herstel deur blitsvinnig nog stembriewe te bekom….

Terroriste blok belangrike roete

Die terroristiese Islamitiese Staat (IS) het sy greep versterk op die roete vanaf die hawestad deur dit te blokkeer na die hoofstad Damaskus. Die inligting is bekend gemaak kort nadat…

Republikeine wil Obama plan weer kelder

Senatore van die Republikeinse Party in Amerika het enige pogings van president Barack Obama om lede vir die Hooggeregshof te nomineer, summier verwerp. Republikeine wat sitting het in die Senaat…

Sjinese optrede lei tot spanning

Die teenwoordigheid van Sjinese vegvliegtuie in die omgewing van die “Woody Eilande” is die hoofrede waarom die spanning tussen die groot moondhede aan die toeneem is. Die opmerking is gemaak…

Migranteverslag toon heersende chaos

Die toenemende chaos wat in Europa ondervind word met die migrantekrisis het nou sovêr gegaan dat Amnestie Internasionaal ’n verslag uitgebring het wat toon hoe swak die krisis hanteer word….

Finland se wolwe word uitgedun

Die owerheid in Finland het aan jagters toestemming gegee om die wolwe met 20% te verminder wat beteken dat 46 diere geskiet mag word waarvan 43 reeds gedurende die afgelope…

Siriese president kondig verkiesing aan

Met die Russiese president en sy eweknie in Amerika se eenstemmigheid dat ’n skietstaking in Sirië van toepassing raak op Saterdag 27 Februarie, het die land se president Bashar al-Assad…

Oekraïne moet dringend hervorm

Die twee Ministers van Buitelandse Sake van Duitsland en Frankryk het die Russe se voorbeeld gevolg en die regering van die Oekraïne gevra om dringend met ’n hervormingsprogram te begin….