Daily Archives: February 24, 2016

Rugby is ‘n kontaksport

Dit gebeur maklik op ‘n rugbyveld dat gemoedere hoog loop en daar ‘n vuisgeveg uitbreek. Dit is wel ook waar dat wanneer dit gebeur, die betrokkenes gewoonlik mense is wat…

Bang? Vir wie?

… julle mag nie bevrees wees vir wat hulle vrees, of verskrik wees nie. Die Here van die leërskare – Hom moet julle heilig, en laat Hy julle vrees en…

Genoeg is nou genoeg

Is dít wat nou op die universitietskampusse aangaan en in verskeie dorpe werklik protesoptrede of is dit naakte terrorisme. Volgens die Verklarende Woordeboek van die Afrikaanse Taal (HAT) beteken die…

Rugbywedstryd ontwrig

‘n Rugbywedstryd tussen die Universiteit van die Vrystaat (UV) en die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit (NMMU) is deur werkers van Kovsies se  “Outsourcing MustFall” ontwrig toe hulle op die speelveld gegaan het. Toeskouers het bygekom en…

Protes of verset

Terwyl die land se ekonomie en voedselsekerheid op mespunte rus, is die onrusbarende geweld op Universiteitskampusse aan die uitbrei. Hand-aan-hand verneem ons van dorpe onder swart beleg. Die volksmoord-terreur en gepaardgaande…

Dalk is Nederland nou tevrede

Van die vroegste tyd aan De Kaap de Goede Hoop, tot sowat veertig jaar gelede, was daar ’n wonderlike verhouding tussen ons en die Nederlanders wat ’n gemeenskaplikheid in die…

Oudste koshuis op Kovsies loop deur

Huis Abraham Fischer by die Universiteit van die Vrystaat (UV), is deur werkers van die universiteit beskadig. Die monument van oud-pres CR Swart is ook geskend. Mure van die regsfakulteit is bemors…

E-Tol buitensporig duur

Motoriste betaal  321% te veel vir die Gauteng-tolprojek. Volgens ‘n woorvoerder van OUTA, Wayne Duvenhage, het ‘n studie van 11 projekte in die buiteland getoon dat die bou van die 185km…

Donkies staar uitwissing in die gesig

Drie Zimbabwiërs en ‘n Sjinees is in Botswana in hegtenis geneem vir die onwettige slag van donkies. Dit volg nadat 1,200 donkievelle deur die polisie gevind is. ‘n Internasionale sindikaat is skynbaar…

Metrospoor skort dienste op

Treindienste in Springs, Daveyton en Dunswart aan die Oos-Rand is opgeskort weens aanvalle op treindrywers. Volgens Metrospoor was daar 67 gevalle van aanvalle op treindrywers sedert November 2015. Dit beteken ‘n…

Pretoria busdiens sloer steeds

Nadat miljarde se spandering en toenemende ongerief weens padverbouings, is die snel-busdiens in Pretoria nou reeds meer as ´n jaar agter skedule. Die stad se uitvoerende burgermeester blameer finansiële tekorte…

Zuma erken "ek was mal"

President Jacob Zuma het op die loodsing van die presidensiële perskorps gister by die Uniegebou in Pretoria die volgende waarheid kwytgeraak. Hy het glo ruiterlik gesê: “Ek was mal om Van Rooyen…

Ariforum-ANC-alliansie eis sy tol

Een na die ander kampus verwerp Afrikaans as onderrigtaal. Intussen verskerp die EFF hul oproepe teen Afrikaners se akademiese erfenis. Te midde van terugslag op terugslag, volhard die Afrikaanse burgerregte…

Nylstroom loop deur

Die burgemeester van Nylstroom, Elizabeth Lekalakala se huis is vroeg gisteroggend beskadig deur betogende inwoners van Modimolle, die swart woonbuurt buite Nylstroom. Die bekende gesig van brandende buitebande, klippe en boomstompe was…

Oproep om swartes te bemagtig

In ‘n openlike “aanval” op Blankes het die premier van Sentraal-Transvaal, David Makhura, gesê dat swart mense bemagtig moet word. Hy het gevra dat swart kontrakteurs, -maatskappye, -regsfirmas, -boekhou en…

Partydige beriggewing oor kampusgeweld

Die afgelope week het kampusgeweld onrusbarend geëskaleer. Oproerige, nie-betalende swart studente is besig om nie net hul eie opleiding te kelder nie, maar alle ander betalende, oorwegend blanke studente, se studies doelbewus…

Jongvee pryse styg vinnig

Terwyl veeboere hulle geldjies versigtig tel om al die punte bymekaar te hou, het die pryse van veevoer dit nie vir hulle makliker gemaak nie. Daar is gelukkig ook ligpunte,…

Skietstaking vir Sirië in vooruitsig

Rusland en die VSA het ’n ooreenkoms bereik dat ’n vuurstaking in werking gestel word in Sirië wat Saterdag van krag word. Die aankondiging is deur die VSA se Minister…

Deense spog-sportmotor maak debuut

’n Groep mense uit die Deense sakewêreld het besluit om saam te span en ’n Deense sportmotor te ontwerp en te bou. Die tweesitplek sportmotor, wat bekend sal staan as…

Clinton vaar beter as Sanders

Dit blyk dat die selfverklaarde sosialis, Bernie Sanders die stryd teen Hillary Clinton verloor het om as die Demokratiese Party se kandidaat gekies te word vir die presidentsverkiesing in Amerika….

Vlaandere vra beter grensbeheer

Die Wes-Vlaamse provinsie se goewerneur, Carl Decaluwé, wil dat die grenskontroles veel strenger toegepas word by die grens met Frankryk. Die vereiste word aangevra nadat dit bekend geword het dat…

Honderde uit Duitsland terug na IS

Een van Duitsland se gesaghebbende koerante meld dat meer as 800 onwettige migrante uit die land terugkeer na Sirië om aan te sluit by die terreurgroep, die Islamitiese Staat (IS)….

Migrante krisis kos Europa miljarde

Benewens die miljarde der miljarde euro wat die Europese lande betaal aan subsidie, infrastruktuur en akkommodasie aan onwettige migrante, het ’n nuwe probleem kop opgetel in Europa. Die koste van…

Terroriste wil onderhandelings kelder

Die Russiese Minister van Buitelandse Sake sê die terreurorganisasie Islamitiese Staat (IS) beplan ’n bloedige aanslag om die vredesonderhandelings te laat skipbreuk ly. Die aanslag het reeds begin met minstens…