ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: February 23, 2016

Kommentaar – Die Vryburger se koms

Die koms van “Die Vryburger” op 4 Junie 2012 het nie net ’n beroering gebring in Suid-Afrika nie, maar het ook regoor die wêreld ’n faktor geword waarvan die werklike…

Gerugte, let wel niemand sê so nie

Politieke ontleders is dit eens dat President Jacob Zuma tans veg vir politieke oorlewing. Persoonlike aanvalle deur opposisiepartye na sy SONA 2016 toespraak is giftig, maar sy eintlike probleem is met die Konstitusionelehof wat…

Moeder van rooiboskuur oorlede

Annetjie Theron is in die ouderdom van 86 oorlede. Sy sal onthou word vir haar rooibos gesondheid- en skoonheidsprodukte. As jong dogter van 13 wou sy graag mediese dokter word,…

Zuma wysheid

Volgens die Staatspresident Jacob Zuma, was Des van Rooyen die bes-gekwalifiseerde Minister van Finansies wat hy ooit aangestel het. Die stuk onsin het hy kwytgeraak tydens ‘n byeenkoms met die perskorps. Volgens hom is…

Gratis tablette vir matrikulante

Die matrikulante van Sentraal-Transvaal gaan gratis tablette ontvang. In vorige berigte in Die Vryburger is verslag gedoen oor die duisende tablette van 2015 wat nog nie ingehandig is nie. Dan…

Swart toestroming na Sentraal-Transvaal

Ongeveer 200,000 mense stroom jaarliks na Sentraal-Transvaal. Volgens David Makhura, Premier van Sentraal-Transvaal, het ongeveer 1 miljoen mense sedert 2011 na die gebied gestroom. Dit veroorsaak behuisingstekorte, toename in werkloosheid en druk op…

‘n Rot in die ANC

Volgens politieke joernaliste is die groot probleem die “verrotting” wat plaasvind binne die ANC. Met die komende begroting moet die Minister van Finansies, Pravin Gordhan probeer om die sukkelende ekonomie…

Zuptas weer in die kollig

Dennis Bloem van Cope het in ‘n verklaring gesê dat hulle nie verbaas sal wees as die Staatspresident Jacob Zuma dalk weer ‘n vinger in die pastei gehad het van die Guptabeheerde Infinity Networks se…

Fietsryers die teiken?

Die onlangse toename in ongelukke waarin fietsryers gedood is wek kommer. Die getal ongelukke landwyd kon nie bepaal word nie maar nuusberigte word daagliks gesien van fietsryers wat in ongelukke…

Referendum kan Cameron sink

Die Britse Eerste Minister, David Cameron het sy land se kiesers belowe om hulle mening te kry in ’n referendum oor voortgesette lidmaatskap van die Europese Unie (EU) en het…

Meer spanning tussen Oostenryk en Duitsland

Die besluit van die konserwatiewe regering in Oostenryk om meer as 3,000 onwettige migrante per dag deur te laat na Duitsland, het spanning teweeg gebring tussen die twee lande. Die…

Amerika weier N-Korea vredespoging

Die Amerikaanse regering het by monde van sy woordvoerder, John Kirby, die aanbod van Noord-Korea verwerp wat aangebied het om ’n einde te bring aan die “Noord-Koreaanse oorlog”. Kirby het…

SAR wys nuwe president aan

Die Sentraal-Afrika Republiek het Saterdag aangekondig dat die land se voormalige premier aangewys is as die land se nuwe president nadat al die stemme van die afgelope verkiesing getel is….

Wat wil Obama eintlik doen?

Internasionale politieke ontleders wil nou weet wat president Barack Obama eintlik wil doen, want terwyl hy in die wêreld se konferensie sale sê die VSA gaan die IS-terroriste jaag, waar…

Duitsland se wapenverkope bereik rekord

Deskundiges in die militêre diplomasie sê die toenemende versterking van lande wat wapentuig aankoop, is ’n duidelike bewys daarvan dat almal besig is om gereed te maak vir moontlike oorlog….

Al meer mense is bysiende

Die toename in die aantal mense wat bysiende raak, kan meer as 50% van alle bewoners op aarde teen die jaar 2050 raak. Die beraming is gemaak deur Australiese wetenskaplikes…

Saoedi-Arabië se watervoorraad krities

Vir die eerste keer in die land se bestaan, het die owerheid van Saoedi-Arabië begin om belasting te hef op die water wat deur inwoners gebruik word. Die maatreël is…

Koerdiese rebelle oorwin IS terroriste

Die geweldige verskille tussen die verskillende faksies in Sirië het waarnemers verwar in die afgelope maande nadat dit bekend geword het dat die Koerdiese rebelle in die noordelike streke van…

Honderde buffels word doodgeskiet

Medewerkers van die “Yellowstone National Park” in Amerika gaan van Maandag begin met hul jaarlikse uitdun van buffels in die park. Die bedoeling is om honderde buffels te skiet om…