Daily Archives: February 22, 2016

Peperomia Caperate

Peperomia caperata is van die Piperaceae familie. Die plante kom oorspronklik uit Brazilië.  Die “blomme” van hierdie plant lyk soos pypskoonmakers van ouds. Dit is ‘n kompakte plant met kort…

Rolkoekresep

Die geheim van rolkoekbak is om vinnig daarmee te werk wanneer dit uit die oond gehaal is en nie te lank te bak nie.   Maklike onfeilbare rolkoek   Bestanddele:…

Motor rubriek – Opel Adam Rocks

Hierdie is ‘n ware klein “parmant” en ‘n mens kan jou maklik misgis! Wanneer jy hoor dit is ‘n driesilinder, 999 kub. sentimeter kragbron wat dit aandryf wonder ‘n mens…

Kom ons takel prysstygings

Gedurende die maer na-oorlogse jare toe ek ‘n kind op Kleindorp was, was daar ‘n pragtige ekonomiese stelsel tussen die boere en die dorpsmense vir die lewering van vars produkte.Wanneer…

Van hoër na basies tot geen

Waar daar eens sprake was van Hoër Onderwys (tersiëre) is daar beweeg na Basiese Onderwys (BO), (sedert 1994) en nou staan Suid-Afrika by GO oftewel, Geen Onderwys. Studenteproteste spoel nou oor alle…

Zuma vra swart beheer oor ekonomie

Tydens ‘n een-dagvergadering met georganiseerde swart professionele mense, swart besigheidsverteenwoordigers en uitvoerende hoofde van staatsbeheerde maatskappye, het die Staatspresident Jacob Zuma sy oproep herhaal dat swartes ‘n meer bekenisvolle rol moet speel…

Zim-owerhede laat vliegtuig “vry”

Die vliegtuig met meer as R20 biljoen aan boord wat deur die owerhede in Zimbabwe aangehou was, het in Suid Afrika aangekom en die Reserwe Bank het bevestig dat die…

Seks en die ANC

Dit lyk of die manne maar net nie hul hande kan tuis hou nie. Die geskorste Nasionale Direkteur van die Openbare Vervolgingsgesag (NDPP), Mxolisi Nxasana, het ‘n goue handdruk van R17…

Guptas kry bloedneus

Die Guptas en Zuptas het ‘n terugslag beleef toe die Onafhanklike Uitsaai Owerheid van Suid-Afrika (ICASA) die familie se plan afgekeur het om die ANN7- uitsaaier die reg te gee om…

SONA 2016 deur Bankvereniging geloof

Die Vereniging van Suid-Afrikaanse Banke het die Sona-toespraak van Staatspresident Jacob Zuma verwelkom en dit beskou as die eerste teken in jare dat ekonomiese groei in Suid-Afrika bevorder gaan word. Hierdie…

SARS en Guptas

Die Minister van Finansies, Pravin Gordhan, het volgens inligting die Guptabeheerde-dagblad, The New Age, se ontbytinligtingsessie wat hulle beplan het vir na die begrotingsrede gekanseleer. Skynbaar het Gordhan die Nasionale Tesourie ook opdrag gegee om…

Regime kry taai klap oor plaaswerkers

Die Internasionale Arbeidsorganisasie se vermanende en kritiese verslag oor plaaswerkers in Suid-Afrika het die Landbou-minister tot aksie laat oorgaan om glo iets aan die sake te doen. Die Minister van…

Aanval op Zuma is aanval op die rewolusie

Die klaarblyklike maghebber agter die spreekwoordelike troon, Gwede Mantashe, het hierdie waarskuwende oproep tot ANC-ondersteuners in Pretoria gerig. Hy het ook ondersteuners opgeroep om die leiers, en rewolusie, te verdedig….

Amerika gee wapens om Turke te dood

Die Turkse president Recep Tayyip Erdogan het druk toegepas op Westerse lande om hulle steun aan die Koerdiese rebelle te staak, want deur hulle te ondersteun, word die Koerde in…

Swart professionele lui opgeroep

Swart professionele lui is opgeroep tot radikale ekonomiese transformasie Tydens ´n gesprekgeleentheid tussen die president en swart sakelui, het die Staatspresident Jacob Zuma opnuut die trom van internasionale ekonomiese omstandighede geslaan,…

Ekonomie sal nie groei sonder eiendomsreg

Dit help Suid-Afrika niks indien die Staatspresident 80% van sy toespraak wy aan die landsekonomie om buitelandse en binnelandse beleggers te paai nie maar hy swyg oor sekerheid van eiendomsreg…

Solidariteit dreig met regstappe

Die vakbond-reus het sy gewig agter Afrikaanse studente in Pretoria gegooi, nadat lede van die EFF en Afriforum Jeug handgemeen geraak het. Adjunk Hoof-sekretaris, Johan Kruger, het bygevoeg dat dreigemente…

Matiesrektor se rooi gesig

Matiesrektor se rooi gesig oor “swart-gesig”-oorreaksie   Na berig word gaan regstappe teen die Universiteit van Stellenbosch (US), die Studenteraad en Open Stellenbosch voort, selfs nadat die rektor, dr. Wim de…

Stoet merinos steeds goeie belegging

Die ou waarheid geld steeds dat ’n merinoskaap die boer nie die rykste landbouer sal maak nie, maar sal hom ook nie bankrot maak nie. Alhoewel die ernstige droogte ’n…

Siriese soldate verdryf terroriste

Tussen donker bome en digte plantegroei, met versteekte Russies vervaardigde 130 mm artillerie wapentuig, en gewere wat bykans onsigbaar versteek is, het Siriese weermag soldate die terroriste aangevat in die…

Positiewe antwoord van EU aan Brittanje

Onderhandelings wat die toekoms van Brittanje se lidmaatskap in die Europese Unie kan bepaal, het op ’n mes-punt geëindig , om later die aand weer te hervat en uiteindelik positief…

Spanje gaan weer na stembus

Na etlike maande van onderhandelinge tussen die vier politieke partye van Spanje, kon geeneen die dooiepunt oorbrug en ’n koalisie regering saamstel nie. Die Eerste Minister Mariano Rajoy kon nie…

Rusland roep Sirië tot orde

Die Siriese president Assad het te vêr gegaan met sy uitspraak “dat hy die hele Sirië sal herower”, het die Russiese ambassadeur voor die Verenigde Nasies (VN) gesê. “Rusland is…

Spanning loop hoog in EU oor migrante

Terwyl die Verenigde Nasies (VN) se woordvoerder oor Vlugtelinge die Europese Unie (EU) roskam omdat hulle nie die verwagte resultate kan lewer met die hantering van onwettige migrante nie, bou…

Europa misluk met migrante

Die Verenigde Nasies (VN) se Hoë Kommisaris vir Vlugtelinge, ene Filippo Grandi, het in die Europese pers te velde getrek teen die EU se hantering van die onwettige migrante krisis….

Oekraïne koalisie regering versplinter

Die koalisieregering van die Oekraïne is besig om uitmekaar te val nadat een van die kleiner politieke partye uit die regering getree het. Alhoewel die Eerste Minister in gesprek getree…

Trump seëvier in Suid-Carolina

Die miljardêr sakeman, Donald Trump, het die wedloop om Republikeinse presidentskandidaat te word vir die Amerikaanse presidentsverkiesing, gemaklik gewen in die deelstaat Suid-Carolina, met Ted Cruz in die tweede plek…

Nog IS-terroriste ter dood veroordeel

Die regering van Irak het 40 Islamitiese Staat (IS) terroriste ter dood veroordeel en word tereggestel vir hulle betrokkenheid by ’n bloedbad by ’n lugmagbasis van Amerika. Sewe van die…