ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: February 19, 2016

Intellektuele barbare

Volgens ‘n nuusflits gisteraand het die Universiteit van Kaapstad aansoek gedoen vir ‘n dringende interdik teen 19 studente wat amok op die kampus maak. Dit sluit Nkululeko Molefe, die seun van…

Liewer eenkant as deurmekaar

Die vise-kanseliers van Rhodes Universiteit en die Universiteit van die Witwatersrand (Wits) is baie bekommerd, senuweeagtig en beangs oor die toestand van Suid-Afrika se tersiëre inrigtings. Adam Habib van Wits het…

Perspektiewe op ‘n dienslewerende regering

Uit ´n onlangse rubriek staan twee sake uit: Self-regering is die enigste oplossing vir ons volk. Maar ons moet vir eers op strukture aandring om daardie doel te bereik, ook…

Senior bestuurder bedank by RFD

‘n Senior bestuurder by die Raad op Finansiële Dienste (RFD), het bedank nadat hy die organisasie van tenderonreëlmatighede, wanadministrasie en viktimisasie beskuldig het. Mabulenyana Marweshe was die sekretariaat-sekretaris by die RFD…

Pouslike wysheid?

Op ʼn vraag wat op 18 Februarie aan die Roomse pous gevra was oor sy mening oor Donald Trump wat ʼn muur wil bou om onwettige Meksikaanse toestromers na die…

Demokrasie nie meer so lekker nie

In ‘n onlangse opname deur Afrobarometer word aangetoon dat daar ‘n groeiende ontevredenheid aan die opbou is teen die land se leierskap en die regering se prestasie. Dit gesien in…

Onluste spoel oor na Wits

In ‘n vroeëre berig is gemeld van die Universiteit van Kaapstad se studente-onluste. Nou het die vise-rektor van die Universiteit van die Witwatersrand (Wits), Adam Habib, se vrese waar geword en het…

ANC swig voor vakbonde

Die ANC-regering het weens druk vanuit die oord van die vakbonde die voorgestelde Wysigingswet op Belasting en die Wysigingswet op Belastingadministrasie wat met pensioene en voorsorgfondse verband hou, se implimentering…

Swart diensteskulde kwistig afgeskryf

Na berig word gaan Pietersburg sowat R4 miljard se swart diensteskuld afskryf, na bykans twee weke van geweldadige “protes”. Dit is die derde of vierde stad wat sodanige skoksyfers bekend…

Energie oplossing se ware prys

Na afloop van die staatsrede gons dit behoorlik oor kernkrag. Politici se oë glinster wanneer die omvang van gunslone op só ´n kapitaal-intensieweprojek oorweeg word. Interessant dat heelparty kommentators sommer…

Beheptheid met Guptas is misplaas

Die ANC sê die beheptheid met die Guptas is misplaas en die groter prentjie rondom die ekonomie word misgekyk. Die ANC het sedert Maandag met die Guptabeheerde-maatskappye gesprek gevoer en…

Wolmark bly bestendig

Die jongste merinowol-aanwysers van Cape Wool toon dat die mark steeds bestendig bly te midde van negatiewe invloede, alhoewel kommer bestaan oor die swak vertoning van die Rand wat uiteindelik…

Merkel dalk nuwe VN Sekretaris-Generaal?

Die huidige Sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies (VN), Ban Ki-moon se termyn is vanjaar verstreke en sal ’n nuwe aanstelling gemaak moet word. Met die swak vertoning van kanselier Angela…

Die Baske se bitter stryd

Die onregverdige stryd van die Baske het weer onlangs die aandag getrek van vryheidsgesinde volke in die wêreld toe vasgestel is hoe daar steeds op gruwelike wyse teen hierdie trotse…

Terreuraanvalle in Turkye dood talle

Tydens ’n motorbom ontploffing is minstens 28 mense gedood en 61 ernstig beseer in die Turkse hoofstad Ankara. Die motorbom is blykbaar deur lede van die Islamitiese Staat (IS) geplant…

Terroriste verloor miljarde aan kontant

Die Islamitiese Staat (IS) het blykbaar miljarde euro aan kontant geld verloor in lugaanvalle wat deur die koalisielande uitgevoer is tesame met Russiese aanvalle geurende die afgelope maande. Die IS-magte…

Argentinië herstel verbreekte bande

President Mauricio Macri van Argentinië is besig om dié land se jare van afsondering te omskep in ’n dinamiese voortgang wat vol beloftes is vir ’n rooskleurige toekoms. Die jong president…

Wat voer hulle nou aan as redes?

Suid-Afrika se koperspubliek het maand na maand gehoor hoe die kettingwinkels en ander wolwe vertel dat pryse die hoogte in skiet omdat die olieprys bly styg en styg en styg……

Sweedse vrou sê kat red haar lewe

Die 11-jarige swart kat, Tussen, is blykbaar nie ’n gewone kat nie, want die kat is die belangrikste deel van Catrine Olofsson van Swede se lewe. Sy sê die kat…