Daily Archives: February 18, 2016

‘n Volk red homself

‘n Volk red homself. Hierdie woorde van Vader Kestell, volksman en kerkman, Bybelvertaler en sekerlik die geestelike vader van ons volk se ontwaking in die jare twintig en dertig van…

Brittanje se EU besluit

Brittanje se Eerste Minister, David Cameron, het sy kiesers belowe dat Brittanje se eise aanvaar sal word om hulle binne die Europese Unie (EU) te hou. Daar is egter sekere EU-lande…

Ruolieprys kan begin styg

Saudi-Arabië, Rusland, Venezuela en Katar het so pas ooreenstemming bereik om hulle ruolieproduksie in te perk ten einde die prys te laat styg. Saudi-Arabië is die grootste produsent in die…

Een-nasie wêreld nie moontlik

Vir eeue is daar magte aan die werk om die hele aarde se mense in een nasie saam te smelt met sogenaamde streeksregerings wat van die mensdom ’n klomp pionne…

Kunsmis-maatskappy skenk R1 m droogtehulp

Die maatskappy Industrial Commodities Holdings (ICH) het R1 miljoen se veevoer aangekoop en skenk dit aan boere wat tans gebuk gaan onder ’n ernstige droogte. Die maatskappy sê elke instansie…

Appélhof sê verbruikers moet betaal

Appèlhof bevind verbruikers is aanspreeklikheid vir munisipale onbevoegdheid In wat allerweë as ´n skokbevinding gesien word, het die appèlhof beslis dat verbruikers byna onbepaald aanspreeklik gehou kan word vir plaaslike…

Wildboere hou wildgetalle in stand

Die Suid-Afrikaanse wildboere is op rekord dat hulle die getalle van wild hoër hou as wat die staat se parke dit doen. Te midde van ’n jarelange droogte in groot…

FN reageer op EFF aanval op Afrikaans

FRONT NASIONAAL SUID-AFRIKA, by monde van die party se leier in Pretoria, Wessel Basson, spreek hom ten sterkste uit teen die aanval op die Afrikaanse taal deur die Ekonomiese Vryheidsvegters….

Hoe moet jy slaap

Wetenskaplikes het opnuut navorsing gedoen oor die mens se slaapgewoontes, die voordele daarvan heroorweeg en tot belangrike gevolgtrekkings gekom. Om op die linker sy te slaap, kan spanning op die…

Onderwysunie en Angie bots

Die Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysunie (SADTU) se lang verwagte verslag oor “werk-vir-kontant” word eersdaags bekend gestel. In hierdie verslag word SADTU en sy amptenare uitgewys as betrokke te wees in ‘n “begunstigde…

NVG vat Booysen weer hof toe

Die geskorste hoof van die Valke in Natal, genl-maj. Johan Booysen, sal Vrydag in die in die Durbanse Hooggeregshof verskyn op klagte van afpersing. Booysen verskyn saam met 27 lede van Cato…

Die Stem “mustfall”

Julius Malema en sy rooi bende is tot orde geroep omdat hulle nie “Die Stem” gerespekteer het tydens die parlementsopening toe die Staatspresident Jacob Zuma sy sg. staatsrede gelewer het nie. Volgens…

Denel-Gupta ooreenkoms onwettig?

Vrae word gevra rondom die ooreenkoms tussen Denel en ‘n Gupta- geassosieerde maatskappy. Daar word beweer dat die ooreenkoms nie goedgekeur is deur die Minister van Openbare Ondernemings, Lynne Brown…

ANC stuur “brandweer” in

Die ANC probeer om voor die komende munisipale verkiesings vure dood te slaan in Oos-Transvaal. Hulle het die burgermeester van Balfour, Sarah Nhlapo oorgeskuif na die Gert Sibande distriksraad. Sedert…

Universiteite geteiken

Die Universiteit van die Witwatersrand (Wits) het hulle sekuriteit verskerp na die gewelddadige betogings by die Universiteit van Kaapstad (UK) en die petrolbomaanval op vise-kanselier Max Price se kantoor. Price het ‘n…

Te warm en te vêr

Britse wetenskaplikes en ’n student van die Astronomie Departement het daarin geslaag om die atmosfeer van die sogenaamde “diamant planeet” wat ook bekend staan as die “Super aarde” te ontdek….

Sweedse vrou trotseer gewapende rower

’n Vrou in Swede was besig om haar werk te doen tydens die laat skof in ’n kruidenierswinkel toe ’n gewapende jong man, die gebou ingestorm het en haar beveel…

Rusland bombardeer steeds terroriste

Op ’n daaglikse basis word die Russe op hoogte gehou van gebeure in Sirië deur Russiese verslaggewers wat hulle lewens in gevaar stel om gebeure te moniteer en die TV-kanale…

Vermoor maar, vermy net apartheid

Dit blyk dat moorde eerder gepleeg kan word as om apartheid toe te pas waar mense se lewens nie bedreig word nie. Dit is die opmerking van ’n Suid-Afrikaanse volkekundige…

Yslike diamant in Angola gevind

Die grootste diamant wat nog ooit in Angola gevind is, het so pas sy debuut gemaak en word op ’n waarde van sowat 12,8 miljoen euro gestel. Die knewel van…

Man met beroerte stop sy vragmotor veilig

’n Man van België het daarin geslaag om die vragmotor wat hy bestuur het op ’n besige snelweg, 17 km vêr te bestuur en veilig tot stilstand gebring terwyl hy…