ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: February 17, 2016

Papiertiere

Dit word ‘n al hoe meer algemene verskynsel om mense op sosiale en ander tikgebasseerde forums aan te tref wat net te dapper is vir die woorde wat hulle skryf….

Slaaf of kind

En omdat julle kinders is, het God die Gees van sy Seun in julle harte uitgestuur, en Hy roep: Abba, Vader! Daarom is jy nie meer dienskneg nie, maar kind…

Werkskepping – die moontlikhede

Talle volksgenote sit sonder werk, sonder inkomste, is afhanklik van ander se aalmoese en finansiële ondersteuning terwyl so baie goedere van oorsee ingevoer word omdat dit nie plaaslik vervaardig word…

Ramaphosa ry apartheidsbus

Die Adjunk-president,Cyril Ramaphosa het weereens die skuld op apartheid gepak toe hy vir Japanese sakelui gesê het dat Suid-Afrika ‘n raserige en robuste demokrasie het. Die manne van Japan moet dus…

Eerste plakkersbrand by UK

Kort nadat die Universiteit van Kaapstad sy eerste “plakkers” verwelkom het, het die leergierige studente hulle eerste daad van vandalisme gepleeg. Kunswerke wat uit die koshuise en biblioteek gehaal is,…

De Klerk (jnr) staar tronkstraf in die gesig

Willem de Klerk, die seun van F.W. de Klerk staar tronkstraf in die gesig omdat hy in gebreke gebly het om onderhoud vir sy twee kinders te betaal. Hy skuld…

Anglo raak ontslae van Kumba

Anglo American beplan om sy meerderheidsaandeel in Kumba Iron Ore te verminder. Anglo wil nou fokus op diamante, platinum en koper. Anglo American is tans in gesprek met die Suid-Afrikaanse…

Raak ontslae van staats entiteite

Die regering onder die ANC het so verswak dat hulle nou aangeraai is om van staatsbeheerde maatskappye ontslae te raak weens die swak ekonomiese toestand in die land. ‘n Komitee wat deur die…

“Arm” skoolkinders word ontwurm

Die Minister van Basiese Onderwys (BO), Angie Motshekga, het ‘n nasionale ontwurmingsprogram geloods. Die loodsing het plaasgevind in Langa by ‘n laerskool en is volgens Motshekga deel van die integrale skole-gesondheidsprogram….

Wit moet weg

Die “PayourNurses”-brigade is tans besig met protesoptredes rondom salariskwessies asook verbeterde werksomstandighede vir verpleegsters. Hulle segsman, Lebogang Phehla, sê verpleegsters werk langer ure as tandartse maar word heelwat minder betaal….

Studente onrus duur voort

Durban se Universiteit vir Tegnologie (DUT) is gesluit weens wydverspreide protesoptredes van studente. Dit volg nadat ‘n student glo selfmoord gepleeg het toe hy gehoor het dat hy nie finansiële…

Skolier met mes gesteek.

‘n 21-jarige skolier (graad onbekend) het ‘n medeskolier 14 keer met ‘n mes gesteek by die Harankopane Village in die Phuthaditjhabadistrik. Die voorval het by die skool plaasgevind ten aanskoue…

Truman Prince kry klap op sy hand

Die berugte burgermeester van Beaufort-Wes, Truman Prince, is skuldig bevind deur die ANC se dissiplinêre komitee. Prince is daarvan beskuldig dat hy sy munisipaliteit misbruik om geld vir die ANC…

Is dit ‘n moer of ‘n bout?

Soos met die moer wat by Koeberg die moeilikheid veroorsaak het, word die ineenstorting van die Grayston voetgangerbrug ook toegeskryf aan “vermiste” moere en boute. Tydens die ondersoek na die…

Moody’s sny SA se groei tot 0,5%

Die graderingsagentskap Moody’s het Suid-Afrika se ekonomiese groeivoorspelling afwaarts aangepas tot 0,5%. Die heersende droogte en kragtekorte word as die hoofredes aangevoer. Die agentskap het selfs nie die moontlikheid van…

Polisie konfiskeer kinders se selfone

Die Deense polisie het opdrag om onwettige migrante se kinders wat die land binnekom, te deursoek en hulle selfone te konfiskeer uit vrees dat hulle gesante kan wees van terroriste….

Keulen-polisie identifiseer talle molesteerders

Die polisie van Keulen het nog sowat 73 molesteerders in die oog wat op Oujaarsaand die vroue en dogters aangeval, besteel en enkeles verkrag het tydens die feestelikheid. Volgens die…

Stop lugaanvalle op rebelle, vra Obama

Groot ontevredenheid heers in die geledere van die Amerikaanse regering oor Rusland se weiering om lugaanvalle op rebellemagte se stellings in veral die Siriese stad, Aleppo, te staak. President Barack…

Republikeine verskree mekaar in debat

Die Republikeine het mekaar so verskree tydens die TV debat in die deelstaat Suid-Carolina, dat getroue ondersteuners gesê het hulle twyfel of enige van die kandidate werklik die persoonlikheid het…

Groter spanning, nuwe Koue Oorlog

Die Russiese Eerste Minister, Dmitry Medvedev, sê die spanning tussen Westerse lande aan die een kant, en Rusland aan die ander kant, het veroorsaak dat die Koue Oorlog hervat het….

Zika-virus skrikwekkend in Columbië

Meer as 5,000 verwagtende Colombiaanse vroue is reeds deur die Zika virus geaffekteer wat oorgedra word deur muskiete. Die inligting is so pas vrygestel deur die land se president,  Juan…

Duisende Griekse boere in opstand

Duisende boere in Griekeland het hulle woede en ontevredenheid gedemonstreer gedurende die afgelope naweek toe hulle nie net met trekkers en vragmotors die hoofpaaie blokkeer het nie, maar selfs aggressie…