ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: February 16, 2016

Die boer se stryd

Elke mens in hierdie land steek daagliks kos in sy mond wat deur die kommersiële boere geproduseer is en wat met groot sorg en baie moeite verbou is in ’n…

Zuma bly Zuma

Uit vroeëre berigte in Die Vryburger rondom die gerugte dat President Jacob Zuma se opvolger ‘n vrou gaan wees, blyk dit dat die aannames korrek was. Volgens Gareth Newham, by die Instituut vir Sekerheidstudies, is daar verskeie…

Polisie moorde kry aandag

Die 60 moorde van polisielede in die 2015/16 boekjaar het nou skielik hoë prioriteit gekry. Woensdag vergader polisiekenners, georganiseerde arbeid en senior polisie-amptenare in die parlement. Francois Beukman, voorsitter van…

TLU besoek Georgië en Bulgarye

Dit is ongeveer 5 jaar sedert TLU SA die eerste keer in Georgië betrokke geraak het op versoek van hul regering om ‘n bydrae te maak om kommersiële landbou te…

Universiteit Kaapstad kry plakkerstatus

Ontevrede swart studente het ‘n plakkershut opgerig op die hoofkampus van die Univrsiteit van Kaapstad. Dit volg na klagtes oor ‘n tekort aan behuising vir studente in die nuwe akademiese jaar….

Zimbabwe lê beslag op VSA vrag vliegtuig

‘n Vragvliegtuig van Western Global Airlines is tydens ‘n ongeskeduleerde landing in Harare deur die owerhede geskut. Die grondpersoneel het gemerk dat bloed uit die vragruim drup. Die vliegtuig was…

Transvalers help mekaar in droogtetyd

Boere in Transvaal is ernstig om hulle medeboere by te staan in die ernstige droogte wat menige boere se voortbestaan op die grond bedreig. Die voertekort in Wes-Transvaal het die…

E-sigaret nadelig vir verwagtende ma

Die rookgewoonte is nie goed vir ’n verwagtende ma nie, en selfs die gebruik van die nuwerwetse e-sigaret is nie goed vir die ma en die ongebore baba nie. Die…

Malema se kop hak weer uit

Malema se speeltyd in die parlement is verby en nou begin hy weer stemme soek. In ‘n onderhoud met Clem Sunter in Kaapstad het hy die Zimbabwe grondgryp-model weer aangehaal…

Nog ‘n Tutu moet tata

Aarts(vyand)biskop Desmond Tutu se dogter, Eerwaarde Canon Mpho Tutu is uit die Desmond Tutu-Stigting geskors. Dit volg na ‘n voorlopige ondersoek deur die raad van die Stigting. Tutu se troue…

Spaanse politici steeds verdeeld

Geen nuwe nuus is verkry nadat ’n lang gesprek gevoer is tussen die leiers van die twee politieke partye in Spanje wat reeds vir dekades teenoor mekaar te staan gekom…

Franse regbank klap Facebook

In ’n hofgeding in Frankryk het die regter beslis dat die sosiale netwerk Facebook se optrede verkeerd was om ’n persoon se kunswerk van ’n naakte persoon te verwyder van…

Duisende migrante verlaat Finland

Derduisende onwettige migrante het besluit om Finland vrywillig te verlaat wat gedurende verlede jaar daar aangekom het. Die migrante het versoek dat hulle aansoeke om asiel gekanselleer word omdat hulle…

Waternood vir miljarde mense

Opnames wat regoor die wereld gedoen is, toon dat miljoene mense op aarde geen toegang tot skoon water het nie, en selfs geen water het wat hulle kan gebruik nie….

Nog ‘n koerant word digitaal

Soos wat Die Vryburger van sy geboortedag besluit het dat die gedrukte koerant se dae getel is, en die digitale uitgawe die regte keuse is, so het een van Brittanje…

Vyftig voertuie bots in sneeu

Minstens drie mense het omgekom en sowat 80 is beseer tydens ’n ongeluk waarby 50 voertuie betrokke was in ’n hewige sneeustorm in Amerika. Die ongeluk het op ’n snelweg…