Daily Archives: February 15, 2016

Volkswagen Caddy

Volkswagen het die vierde generasie Volkswagen Caddy vrygestel. Die Volkswagen Caddy vir 2016 het heelwat nuwe komponente bygekry. Nie minder as 4,200 nuwe komponente is gepas nie.   Wanneer daar…

ONGEWONE PAMPOENKOEKIES

Pampoen is seker een van die gewildste groente en kan op baie maniere gaargemaak word. Hier volg ‘n ongewone, moontlik onbekende, pampoenkoekie resep en dit is heerlik en anders.  …

Spoke uit die verlede in nuwe gewaad

Nadat neo-rassistiese akademici aan die US ´n onregmatige poging tot die verengelsing van Maties geloods het, is daar nou klaarblyklik ´n skikking in die Wes-Kaapse Hooggeregshof bereik dat die bestaande…

IRV bevindings ongegrond en neo-rassisties

Daar is vroeër verlede week berig dat te min gedoen word vir gehalte swart onderrig. Dit is bloot ´n neo-rassistiese herhaling van die ANC-retoriek, wat sedert die aanstigting van skolegeweld in…

Transformasie FM

Ons volk bly uitgelewer aan valse boodskappers, by uitstek die mondstukke van die lippediens konserwatiewes in die breë volkskring. In die aanloop tot sowel die Grondwethofsaak oor ANC-Zuma minagting vir…

Staatsrede 2016

Die ANC-regime se visie vir Suid-Afrika het weinig verander. Hier en daar word uitgediende beleidsrigtings bloot ´n nuwe baadjie aangetrek. Zuma het laat deurskemer dat die regime die sorge van…

Eerlike perspektief op die staatsrede

Slegs ´n staatsman kan ´n staatsrede lewer. Suid-Afrika vier vanjaar 50 jaar sedert die voortydige moord van ons mees onlangse staatsman. Die openingsrede in die parlement is bloot ´n geleentheid…

Zuma se besparingsplan

Ons sal minder steel in 2016 is die boodskap van die Staatspresident Jacob Zuma se besparingsplan. Die feit dat politici kan stilsit en aanvaar dat Zuma  die vermindering van wanbesteding kan noem…

Tien uit tien Terror

Opposisiepartye was hoofsaaklik, soos te wagte, polities korrek in hulle louwarm reaksies op die openingsrede in die Parlement. Die eerlikste reaksie het uit die mond van Mosiuoa Lekota van COPE…

Padaanvalle in Mosambiek

Die Vryburger het verlede week berig van die rebellegroep in Mosambiek, Renamo, se dreigemente om padblokkades en verkeersbeheer toe te pas. Die eerste aanvalle het verlede week plaasgevind op die hoof noordsuid-snelweg toe voertuie…

Pos van IG steeds vakant

Die pos van die Inspekteur-generaal van Intelligensie is al vir 10 maande vakant Die instelling moet siviele toesig hou oor die Intelligensiedienste se handelinge. Onlangse gebeure soos die R17 miljoen wat gesteel is…

Oliver Tambo-lughawe se sekuriteit wankelrig

Die Oliver Tambo-lughawe in Kemptonpark se elektroniese moniteringstelsel was of is maandelank afgeskakel weens opgradering en vervanging van die ou stelsel. Die elektroniese heiningstelsel is afgeskakel omdat dit onklaar geraak…

Blouligongeluk in Kaap

Twee Britse toeriste was in ‘n ongeluk betrokke toe die Adjunkminister, Cyril Ramaphosa, se blouligbrigade deur ‘n kruising gejaag het. Botsende verklarings is aanvanklik uitgereik rakende die ongeluk. Die ANC- woorvoerders meld…

Barberton stink

‘n Stank hang oor die eens trotse en historiese dorp Barberton nadat werkers van die plaaslike munisipaliteit gestaak het. Die stakende werkers het die asblikke en sakke met vullis in…

Yengeni weer in hof

Toni Yengeni, voormalige ANC-politikus, word aangekla dat hy in Augustus 2013 onder die invloed van alkohol was toe hy in sy Maserati in Groenpunt afgetrek is. Bloedtoetse het getoon dat sy…

Polisiekaptein van Parys geskors

Kapt. Henk Prinsloo (46) van Parys is geskors hangende die ondersoek van die moord op twee vermeende plaasaanvallers. Prinsloo het Vrydag in die landdroshof in Parys verskyn. Dit is nog nie bekend wat…

Afrikaans terug op Maties

Stellenbosch Universiteit (SU) se probleme onder die rektorskap van professor Wim de Villiers hou nie op nie. Eers was dit die emosionele aanranding deur die universiteit, EFF en Open Stellenbosch op twee…

Stellenbosch studente terug

Die Universiteit van Stellenbosch (US) het die skorsing van twee studente wat valslik van rassisme beskuldig was, omgekeer en die studente toegelaat om weer hulle plekke in die koshuis in te neem. Dit…

Olieprys daal

Die Olieprys het tot sy laagste vlak in jare gedaal. Spekulasie bestaan dat baie van die Noordsee-oliebore sal sluit. Tans word een uit elke sewe vate olie teen ‘n verlies…

Poolse premier besoek Berlyn langtand

Anders as die nuwe Poolse president Andrzej Duda, wat kort na die nuwe regering aan bewind gekom het in die land, het die nuut verkose Eerste Minister meer as drie…

Berlyn toets "skouer kameras" vir polisie

Die Federale Polisiediens het besluit om toetse uit te voer met die gebruik van skouer-kameras om misdadigers vinnig en doeltreffend te identifiseer na afloop van ’n voorval. Sowat 880 van…

Ysberg bedreig skaars pikkewyne

’n Kolonie van die besondere Adélie pikkewyne word geblokkeer agter ’n massiewe ysberg in die Antarktika  gebied wat veroorsaak dat hulle nie in die seewater kan kom om kos te…

Terroriste gebruik dalk chemiese wapens

’n Woordvoerder van die Amerikaanse CIA beweer dat hulle reeds vasgestel het dat die terroriste oor die kennis beskik om met chemiese wapens oorlog te voer. John Brennan, ’n CIA…

Noord en Suid-Korea gluur vir mekaar

Die spanning is aan die opbou tussen die kommuniste van Noord-Korea, en sy buurland Suid-Korea nadat die noordelikes na onlangse lanserings van vuurpyle en satelliete, snedige opmerkings gemaak het van…

Turke paniekerig oor migrante instroming

Op ons voorhoof is daar nie ’n woord soos “idioot” geskryf nie, en ons sal geduldig bly, maar sal ook doen wat ons moet doen – moenie dink dat die…

Rusland bied hulp aan burgerlikes

Reuse vragvliegtuie uit Rusland het met tonne humanitêre hulpmiddels na Sirië gegaan en dit afgelewer aan burgerlikes in die noordelike streke van die land. Alhoewel groot dele van die stad…

Regter beveel Clinton oor e-posse

’n Regter van die Amerikaanse hof het die voormalige Minister van Buitelandse Sake, Hillary Clinton beveel om alle oorblywende e-posse in haar privaat rekenaarbediener teen die einde van Februarie by…

Sirië kan wêreldoorlog begin

Peter Bouckaert, ’n direkteur van die noodspan vir “Human Rights Watch” (HRW), het tydens ’n toespraak in Europa gewaarsku dat die omstandighede in Sirie sodanig is dat dit kan lei…

Aussies moet honderde koalas dood

Hulle het pragtige sagte pelsies vir ’n vel, ’n mooi klein snoetjie, en vertoon tog te pragtig terwyl toeriste gaande raak oor die mooi beertjies wat oral sigbaar is. Wat…

Einstein was toe reg!

Wetenskaplikes is letterlik in die wolke met die jongste ontdekkings in die ruimte, en beweer dat die berekenings en vermoedens van Einstein korrek is.  Die vermoede wat die welbekende Einstein…