Daily Archives: February 12, 2016

Hoeveel onse in die pond?

President Jacob Zuma het in sy staatsrede aangekondig dat “ons moet ophou geld mors.” Daaroor sal almal seker hartlik saamstem. “Ons” voel ook al lankal dat “hulle” moet ophou om…

Stakings dreig by sementvervaardigers

Werkers by LafargeHolcim beplan ‘n staking by die sementaanleg. Numsa het in Oktober 2015 begin met loononderhandelings en eis ‘n 13% verhoging asook behuisingsvoordele. Die bestuur en Numsa kon nog nie…

Namibië wil aandele verskans

Namibië wil swart aandele verskans met wetgewing Die land beoog om teen 2017 wetgewing op die boeke te plaas wat myngroepe sal verplig om 20% aandele van elke myn aan die…

Woolworths en Spar toon groei

Ten spyte van die swak ekonomiese toestand in die land het die Woolworthsgroep ‘n 47% styging in hulle inkomste gehad. Die groep het hulle voedselpryse in die tweede helfte van…

Moaner se seun in koma

Die bekende rugbyspeler, Moaner van Heerden se seun Gerhard (30), is breindood en die masjiene wat hom aan die lewe hou, sal binne dae afgeskakel word. Gerhard is reeds breindood verklaar. …

Zille moet waai

Die aksiegroep Ses’khona People’s Right Movement eis dat Zille moet teruggaan na waar sy vandaan kom. Die segspersoon van die aksiegroep, Sulyman Stellenboom, beskryf Zille as “‘n kiem uit Duitsland.”  Volgens die…

Renamo dreig alweer

Die rebellebeweging Renamo in Mosambiek, het op ‘n perskonferensie gesê dat hulle opdrag aan die hoof van mobilisasie gegee het om gewapende padblokades op te stel. Volgens die leier van Renamo, Afonso Dhlakama sal…

Gratis onderwyskommissie vra voorstelle

Na die “Fees Must Fall”-proteste het die Staatspresident Jacob Zuma ‘n kommissie aangestel om die haalbaarheid van gratis onderwys te ondersoek. Voorstelle word ingewag deur die kommissie wat agt maande tyd gegun…

Alweer bedrog

Die munispaliteit van Knysna is onder die soeklig. Klagtes van wanadministrasie en onwettige prosesse in die plaaslike munisipaliteit het aan die lig gekom tydens ‘n voorlegging aan die Parlement se…

VN skenk $60 miljoen aan Zimbabawe

Die Verenigde Nasies (VN) se Ontwikkelingsprogram het $60 miljoen ingesamel as voedselhulp aan Zimbabwe. ‘n Verdere $70 miljoen moet nog bymekaar gemaak word wat die totaal op $130 mijoen sal…

Perde se intelligensie verras mense

In ’n nuwe studie wat op perde uitgevoer is, het navorsers in Brittanje tot die ontdekking gekom dat perde se intelligensie veel meer in omvang is as wat die mens…

Baie hektaar landbougrond vir SKA

Plase in die omgewing van Carnarvon en Vanwyksvlei is waarskynlik reeds geoormerk vir die uitbreiding van die SKA projek, wat beteken dat die aankoop daarvan deur waardasies vooraf gegaan sal…

Spaanse linkses praat nie met mekaar

Die linkse politieke partye in Spanje weier om met mekaar in onderhandelings te gaan met die oog op die saamstel van ’n koalisie regering. Die linkse Spaanse Podemos Party het…

Druk verhoog op navorsers oor Zika-virus

Die druk het toegeneem op wetenskaplikes regoor die wêreld om entstof te ontwikkel wat kan verseker dat mense geïmmuniseer word teen besmetting. Dit volg nadat toenemende vermoedes bestaan dat die…

VSA omskep Sirië in bloedbad

Die Turkse president Recep Tayyip Erdogan het ’n felle aanval geloods op die Verenigde State van Amerika vanweë hulle steun aan die Koerdiese rebelle in Sirië. Volgens Erdogan verstaan die…

N-Korea se satelliet buite werking

Alhoewel die wêreld hulle misnoeë en kommer uitgespreek het oor die lansering van ’n spioenasiesatelliet deur die kommuniste van Noord-Korea, blyk dit dat die lansering maar beperkte sukses gelewer het….

Hof kelder Obama-plan

Vir die soveelste keer gedurende die afgelope jaar word pres. Barack Obama se planne in die wiele gery, wat volgens sekere mediaberigte in die VSA, van hom die swakste president…

Navo versterk oostelike grense

Die toenemende betrokkenheid van Russiese magte in die Siriese gebied, en in Irak, word as ’n nuwe bedreiging vir wêreldvrede beskou deur die lidlande van die Noord Atlantiese Verdrag Organisasie…

Twee Republikeinse kandidate gooi tou op

Die Republikeinse kandidaat vir die Amerikaanse presidentsverkiesing, Carly Fiorina het handdoek ingegooi nadat sy teleurstellend gevaar het in die afgelope verkiesing in die deelstaat New Hampshire. Sy het haar uittrede…