ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: February 11, 2016

Dit is bietjie dik

Ek weet elke winkelier se hoofdoel is om ’n goeie rendement op sy belegging te kry deur ’n prys te verhoog – die aankoopprys plus wins, plus 14% belasting. Maar…

UK nou die verkragtingsuniversiteit

Drie verkragtings en een poging tot verkragting is in die afgelope twee maande naby die Universiteit van Kaapstad aangemeld. Drie van die voorvalle het by die berugte Rhodesstandbeeld plaasgevind. Sulke voorvalle kan nooit…

Wouter Basson weer in die hof

Wouter Basson, briljante kardioloog, moet steeds vir sy professionele lewe veg. Die Suid-Afrikaanse Mediese Raad (SAMR) voer ‘n verbete geveg om hom as mediese praktisyn van die rol te skrap. Basson het intussen versoek dat…

SARS tandloos

‘n Jaar het verloop sedert die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SARS) begin het om buitelandse bankrekenings van Suid-Afrikaners te ondersoek. SARS het bevestig dat van die mense hulle buitelandse rekenings gebruik om belasting te ontduik. Danksy…

Bring terug die ketties en klippe

Polisie in Noord-Indië gaan binnekort ketties gebruik om betogers uit mekaar te jaag. Albasters en pepersproei sal as ammunisie gebruik word. Hierdie nie-dodelike manier van skarebeheer gaan in Haryana naby Nieu-Delhi…

TUT toegegooi met rommel

Die stakings by die Tshwane Universiteit en Tegnologie (TUT)  duur voort. En soos hulle gewoonlik maak as hulle nie hulle sin kry nie, gooi die stakers ‘n “vuilgoed-moer”. Die strate…

Zuma en sakeleiers maak kanale oop

Die Staatspresident, Jacob Zuma en sakeleiers het gister vergader om beter kommunikasie te verseker tussen die partye en om maniere te vind wat die ekonomie kan stimuleer. Werkloosheid en die…

Mandela troue pla tradisionele leiers

Mandla Mandela, die kleinseun van Nelson Mandela se troue en bekering tot Islam word deur die tradisionele leiers van die Oos-Kaap bevraagteken. Volgens hulle bekeer die vrou tot die man se geloof…

Droogte-krisis vererger met vee-lek tekort

Veeboere gaan reeds gebuk onder die droogte wat ’n ernstige tekort aan veevoer teweeg gebring het, asook ’n skaarste aan weiding vir hulle diere. Met die reën wat wegbly, is…

FN lê kriminele klagte teen Wits

 Front Nasionaal Suid-Afrika is nie bereid om verder die verwerplike houding van Universiteite en ander instansies ten opsigte van dubbelele standaarde oor die rassisme-kwessie te aanvaar nie. Hiervolgens word blatante swart-teen-wit…

Seldsame albino skilpad gevind

Vrywilligers van die dierebeskermingsvereniging in Australië het op die strand ’n seldsame albino skilpad gevind. Die skilpadjie is een van 122 seeskilpadjies wat toe pas uit ’n nes gekom het…

Sal Zebediela-landgoed nou produseer?

Wat eens die spog sitrus-landgoed van die Noord-Transvaal was, het met die grondgrypprogram van die regime later in die hande van ’n strydlustige gemeenskap geval wat daartoe gelei het dat…

Regse party verbied in Duitse stadsaal

Die regse party, Alternatief vir Duitsland (AFD) se leier, Frauke Petry is die  stadsaal van Augsburg in Beiere geweier om haar toespraak te maak. Frauke Petry was geskeduleer om haar…

Strenger regulasies vir vliegtuie goedgekeur

Die Internasionale Burgerlike Lugvaart Organisasie (CAO) wat verbonde is aan die Verenigde nasies, wil die lugbesoedeling wat deur vliegtuie veroorsaak word, deur middel van nuwe maatreëls bekamp. Die Organisasie het…

Obama vra miljoene om Zika te beveg

President Barack Obama doen ’n beroep op die Amerikaanse Kongres om toestemming te gee en $1.8 biljoen te bewillig om die Zika-epidemie te bestry. Hy sê die geld sal aangewend…

Terroriste wyk onder Russiese aanslag

Terwyl die Amerikaanse Weermag besluit het om aanvalle op terroristegroepe in Sirie te staak, en die Kanadese lugmag geen verdere bomaanvalle gaan uitvoer nie, het Russiese vegvliegtuie vernietigende aanvalle uitgevoer…