ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: February 10, 2016

Trump en Sanders los voor

In die stryd om die finale kandidate vir die Amerikaanse presidentsverkiesing aan te wys, het die uitslag in die deelstaat New Hampshire getoon dat Donald Trump in die Republikeine se…

Lyding en genade

… Maar as julle verdra wanneer julle goed doen en ly – dit is genade by God. (1 Petr. 2:20).   Voel jy bitter en veronreg omdat jy op een…

Oor FW, US, Wits en whites

Ons lewe in die era van die sogenaamde postmodernisme. Dit is die era waarin niks vas en seker is nie, maar alles relatief is. Wat egter relatief kopontploffend frustrerend is,…

Vryheidsmanifes kry nuwe stukrag

Ek wil, minstens in ons uitgelese leserskring, dit waag om ons skole en ander op te roep of die ANC se Freedom Charter weer af te stof en ons kinders…

Waterskeiding-saak ontlok politieke opportunisme

Vertoë is vandag gelewer in die waterskeiding-saak wat die EFF aanhangig gemaak het oor die Nkandla-diefstal en president Zuma se weiering om die geld terug te betaal. Met reg het…

(K)Nersa kry opposisie oor verhogings

Eskom se versoek om ‘n verhoging in die elektrisiteitstariewe te hef, het meer as 8,000 skriftelike voorleggings op die lyf geloop. Die voorleggings is gedoen tydens die Nasionale Elektrisiteitsreguleerder van Suid-Afrika (Nersa) se…

Verswakte Rand en versekering

Verbruikers moet let op hul versekering. Mandy Barret van Aon South Africa het gesê dat die rand se waarde met 41%  tussen Januarie 2015 en Februarie 2016 gedaal het. Dit…

MK tree in bresse vir Guptas

Umkhonto we Sizwe het in die bresse getree vir die Gupta familie. Dit is nie vreemd nie, want ‘n mens byt nie die hand wat jou voed nie. Kebby Maphatsoe, voorsitter…

Sanral maak skoon in N-Transvaal

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) het die Noord-Transvaalse hoof van finansiëledienste ontslaan en twee kollegas tydelik geskors weens beweerde bedrog en korrupsie. Volgens inligting is die beleid rakende tenderprosedures verontagsaam en tenderaars…

SAPD het tekort aan forensiese sielkundiges

Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) se top forensiese sielkundige het bedank uit die Polisie se ondersoekeenheid. Dit laat die Polisiediens met slegs twee forensiese sielkundiges in die land. Brigadier Gerard Labuschagne het in…

Tutu beswaard

Ziyanda Tutu, die kleinkind van Desmond Tutu, het vervolging in die gesig gestaar nadat ‘n klag van opsetlike saakbeskadiging teen haar gelê is. Die klaer was Nomalizo, Tutu se vrou. Die saak…

Wit slim, swart dom?

Die Instituut vir Rasseverhoudinge (IRR) het baie interressante statistiek vrygestel. In die 2016 SA Opname is gevind dat slegs 35% matrikulante wat wiskunde geskryf het ‘n punt bo 40% of…

SARU in warm water

Die SA Rugby Unie (SARU) sit met ‘n lelike tameletjie. Jurie Roux die HUB by Saru het skynbaar in sy termyn by Maties sekere finansiële bestuurstelsels gemanipuleer om rugby-ontwikkeling te bevorder….

Matriekresultate spreek van ongelykheid

Matriekresultate spreek van diepliggende rasse- en sosiale ongelykheid Doktor Frans Cronje, namens die Instituut vir Rasseverhoudinge, meen dat na meer as twintig jaar van demokrasie, toon die ontleding van matriekresultate dat…

Neo-rassisme gedy by Maties

Neo-rassisme gedy by Maties   Kort nadat verskeie fakulteite van die Universiteit van Stellenbosch onregmatig, en in weerwil van die amptelike taalbeleid Afrikaans begin afskaf het, is die naweek “beslissend…

Hervorm dadelik of derduisende sterf

Die Wêreld Gesondheid Organisasie (WHO) moet baie vinnig hervorm word om beter te reageer in gevalle van noodtoestande in die wêreld. As dit nie gou gaan gebeur nie, dan gaan…

Krakers maak FBI-name bekend

Kuberkrakers het ingebreek op die FBI stelsels en die persoonlike inligting van sowat 20,000 medewerkers bekend gemaak. Kort nadat die inligting bekend geword het, het ’n tweede skok die Amerikaners…

Nuwe IK-toets saamgestel

Britse navorsers verbonde aan die “London School of Economics (LSE)” in samewerking met die Universiteit van Edinburgh, het ’n IK-toets vir honde ontwikkel. Die IK-toets se bedoeling is om honde…

Kanada staak bomaanvalle in Sirië

Kanada se premier Justin Trudeau  het tydens ’n mediaonderhoud bekend gemaak dat die land op 22 Februarie sy lugaanvalle op Siriese terroriste basisse gaan staak. Hy het die aankondiging gedoen…

Le Pen is kandidaat vir presidentsverkiesing

Die voorsitter van die regse Front Nasionaal in Frankryk, Marine Le Pen, het aangekondig dat die party besluit het om haar as amptelike kandidaat aan te wys vir die Franse…

Reuse ontploffing laat Denemarke skrik

Verlede Saterdagnag het honderde Deense ooggetuies ’n formidabele gebeurtenis in die hemelruim aanskou, maar ook geskrik toe ’n skielike harde ontploffing deur die lug weerklink het. Die skouspel het afgespeel…

Die hoogste gebou word opgerig

Indien alles volgens plan verloop, sal die “Ski Mile Tower” in Tokyo die hoogste gebou ter wêreld wees by voltooiing daarvan. Die huidige gebou wat die hoogste in die wereld…

Langste busroete ter wêreld geopen

Indien iemand die begeerte het om ’n alternatiewe vervoermiddel bo ’n vliegtuig, trein of motor verkies, kan hulle nou die wêreld se langste busroete kies om groot dele van Suid-Amerika…

Onderhandeling begin oor Myanmar presidentskap

Die wenner van ’n Nobelprys vir Vrede, en leier van die nuwe regerende party in Myanmar (voorheen Burma) mevrou Aung San Suu Kyi het onderhandelings begin met die weermag oor…

Radioaktiewe stof in grondwater gevind

In die omgewing van ’n kernkragsentrale in die Amerikaanse deelstaat New York is ’n verhoogde konsentrasie van radioaktiewe stowwe in die grondwater gevind. Die toetse wat uitgevoer is by Indian…