Daily Archives: February 9, 2016

Brose vrede

Die Bybelse waarheid word gevind in die hedendaagse wrywing wat tussen lande en regerings heers, waar almal roep na vrede terwyl daar geen vrede is nie, oorloë en gerugte van…

Zuma besoek Marabastad

Die Staatspresident, Jacob Zuma se besoek aan Marabastad in Pretoria het nie  die reaksie uitgelok wat die ANC verwag het nie. In onderhoude met onder andere ‘n taxi-bestuurder en ‘n straatsmous is die volgende opmerkings…

Amplats lê werkers af

Anglo American Platinum gaan 1,000 werkers aflê by sy Twickenham myn. Die bestuur meld dat die myn nie verkoop gaan word nie. Amplats se nuutste strategie is gerig op nuwer…

Edcongroep sny 2,000 poste

Die Edcongroep wat die land se grootste klere kleinhandelaarsgroep is gaan 2,000 poste by die hoofkantoor in Johannesburg sny. Dit word gedoen in ‘n poging om die groep en veral Edgars se…

Swart witsies nie rassisties

Swart studente aan die Universiteit van die Witwatersrand, dra T-hempde met die woorde ” F… White People” op die kampus en verf graffiti op mure met dieselfde woorde. Maar daar is gesê…

Illovo Suiker verkoop aan Britte?

Illovo Suiker het aangekondig dat hulle ‘n nie-bindende aanbod van hul grootste aandeelhouer, Associated British Foods ontvang het vir die restante gedeelte van die groep se aandeel. Die aanbod is…

Laster op doogtehulp-noodkreet

Eers was dit neo-rassisme maar nou kom laster as antwoord op droogtehulp-noodkreet   Boere het met skok verneem dat die ANC-regime geen voorneme het om die landswye droogte tot nasionale ramp te verklaar…

Verskerpte veiligheid by parlement

Drie organisasies het toestemming ontvang om protesoptogte te hou in Kaapstad op dieselfde dag as wat die Staatspresident Jacob Zuma, sy staatsrede gaan hou. Politieke bronne meld dat verskerpte maatreëls ook in…

Woestyn word massiewe kragsentrale

Marokko se Koning Mohammed VI het aangekondig dat die land die grootste sonenergie plaas in die wereld gaan oprig op die grens van die Saharawoestyn. Die projek wat waarskynlik eers…

Korrupte amptenare vererger siekes se leed

In Pretoria doen gerugte die rondte dat amptenare by staatshospitale in en om die stad siekes genadeloos uitbuit. Klaers, wat uit vrees vir verdere uitbuiting en viktimisasie annoniem wil bly,…

Solidariteit beloftes ‘n lee dop

Kort nadat Solidariteit, met hulle bekende bravade, hulleself op die skouer geklop het vir die oorwinning vir “blanke polisielede”, het dit hierdie naweek aan die lig gekom dat slegs 4…

N-Korea lanseer spioenasie satelliet

Die kommunistiese regering van Noord-Korea het verlede Saterdag ’n satelliet lanseer wat hulle beskryf as ’n “observasie satelliet”, maar deskundiges meen dit is eerder ’n spioenasiesatelliet. Die Veiligheidsraad van die…

Picasso skilderye verkoop soos soetkoek

’n Bom het gebars toe die kleindogter van die beroemde skilder, Pablo Picasso, besluit het om 186 van haar grootvader se skilderye te verkoop. Marina Picasso het met die klap…

Opstand onder Franse boere raak hewiger

Die krisis vererger en versprei al verder onder boere in Frankryk wat geraak word deur die pryse van varkvleis en suiwelprodukte. Na maande se besware wat onder die aandag van…

Argentinië bied $6,5 biljoen om skuld te betaal

Die konserwatiewe regering van Argentinië is druk besig om planne te maak om uit die enorme skuldlas weg te breek wat deur die vorige regering aangegaan is en wat die…

Ernstige kommer oor Zika-virus

Terwyl menige lande waar groot getalle Zika-virus besmetting voorkom die vroue vermaan om liefs nie swanger te raak nie vanweë die invloed wat uitgeoefen word op die baba, het die…

Afrika staar hongerdood in die oë

President Robert Mugabe het verlede Vrydag verklaar dat Zimbabwe in ’n “staat van rampspoedigheid” verkeer in menige plattelandse gebiede waar geen voedsel beskikbaar is nie. Met die verklaring het Mugabe…

Pole en Denemarke steun Cameron se EU-plan

Die konserwatiewe Poolse en Deense regerings het hulle ondersteuning aan Eerste Minister David Cameron van Brittanje gegee vir sy voorstelle om hervorming teweeg te bring in die Europese Unie. Cameron…

Madrid vra skorsing van Katalonië minister

Die Spaanse regering, wat eersdaags vervang kan word deur die sosialiste, het die Grondwethof van Spanje gevra om die ministerie van Buitelandse Sake op te skort en die betrokke minister…

Omstrede Deense wet in werking gestel

Die wetgewing wat in lyn is met die Deense omstandighede, en wat bepaal dat migrante se besittings onder sekere voorwaardes gekonfiskeer kan word, het die afgelope week in werking getree….

Pous en Rus voer eerste gesprek

Die Rooms-Katolieke pous, Franciscus, het ’n afspraak gemaak om met die Russiese ortodokse patriarg ’n gesprek te voer wat in Kuba sal plaasvind. Die geskiedkundige ontmoeting tussen die twee kerkleiers…

Onder-voorsitter van BAV tree uit

Die Volksraad het met leedwese kennis geneem dat mnr. Abel Malan weens ernstige siekte nie langer sy amp as Ondervoorsitter en lid van die Boere-Afrikanervolksraad kan beklee nie en op…