Daily Archives: February 8, 2016

Isuzu KB250 LE 4×4 Dubbel kajuit

Isuzu bakkies was nog altyd ‘n baie gewilde en betroubare voertuig. Die KB 250 LE vir 2016 behoort aan alle verwagtings te voldoen. Dit is wel die basiese model maar…

Wilde-als

Wilde-als / Artemisia afra   Wilde-als het menige name onder baie volke. Die naam “Artemisia” is afgelei van die Griekse god Artemis, die god van die jagter. Wilde-als is inheems…

Kits Tuna gereg

Wat eet ons vanaand? Dames maak sommer gou hierdie kits tuna tert en eet saam met ‘n heerlike vars gemengde slaai en/of ‘n kraakvars broodrolletjie.   Kits Tuna tert  …

Nuusflitse – 8 Februarie

In Nigerië is reeds meer as 100 mense dood aan Lassakoors wat oorgedra word deur huishoudelike materiaal en besmette klere.   In talle Europese stede het derduisende lede van die…

Neem uit die verlede

6 Februarie word, gegewe ons huidige omstandighede, ten onregte nie jaarliks in herinnering geroep nie. Die geskiedenis spreek meermale ´n fel beskuldiging van gebrek aan oordeel uit oor Piet Retief….

Die oplossing vir Nkandla

Geagte Minister Gordhan,   As belastingbetaler en mede-slagoffer van die Nkandla-skandaal, wil ek graag die volgende beroep op u doen vir ´n billike oplossing. Aangesien die president meer as R2 miljoen per jaar verdien, en…

Menseregte is regte vir misdadigers

Menseregte is by uitstek om misdadigers te beskerm. Dit is die boodskap van verskeie menseregte-organisasies. Die organisasies beywer hulle vir die handhawing van gevangenes se menseregte, wat deur oorvol tronke…

“Swart” maties geskors

Twee Matiestudente is uit hulle koshuis geskors nadat hulle ‘n verwelkomingsfunksie bygewoon het terwyl hul gesigte swart gesmeer was. ‘n Uitbarsting op sosiale media het gevolg nadat foto’s geplaas is. Prof. Nico…

ANC probeer afgradering stuit

Die ANC poog om die afgradering van die land se finansiële status se verhoed. Die adjunk-president, Cyril Ramaphosa, het op ‘n gala-ete van die ANC in Pietersburg gesê dat die regering alles…

Regslui maak reg vir ‘n geveg

‘n Gevoel van onrus heers onder advokate in die Wes-Kaap. In ‘n voorgestelde transformasiedokument word Senior Advokate verplig om swart vrouens as junior kollegas aan te stel. Hulle word ook verplig…

DA-Kantore aangeval

Gewapende mans het die DA se kantore in Ngqura in die Nelson Mandelabaai- area ingestorm. ‘n Skoot is afgevuur waarna die aanwesiges se selfone en ‘n bankkaart gesteel is. Atholl…

Prasa dagvaar Lucky

Die voorsitter van die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa), het bevestig dat hofstukke ingedien is teen die vorige Hoof Uitvoerende Beampte, Lucky Montana. Volgens die hofstukke het Montana tydens die 2010 FIFA…

R21 biljoen vir salarisse

David Mabuza, die premier van Oos-Transvaal, moet verduidelik hoe die provinsie se regering 99% van die salarisbegroting spandeer het terwyl 17,000 poste vakant was. Volgens die 2014/15-verslae van die regering is…

Huurmotor geweld in Natal

Polisie en wetstoepassingsagentskappe wat betrokke is by taxigeweld in KwaZulu-Natal is gewaarsku dat hulle vervolging in die gesig staar. Die LUK van Natal se woordvoerder vir vervoer en gemeenskapsveiligheid, Willies…

Duisende migrante stroom na Europa

Terwyl Rusland en die Siriese weermag met mening ingeklim het teen die terroriste en rebellemagte in die noordelike streke van die land, het tienduisende Siriërs hulle tot Turkye gewend. Die…

Twitter skrap duisende terroriste-rekenings

Die Internetreus, Twitter, het reeds 125,000 rekenings geskrap in 2015 wat verbind word aan terroriste bedrywighede regoor die wêreld. Die sosiale netwerk het die inligting op sy webblad bekend gemaak…

Pole heropen ondersoek na vliegtuig ongeluk

Die nuut verkose konserwatiewe regering van Pole het in ’n verklaring gesê die ondersoek na die vliegtuigongeluk waarin die voormalige president van die land ’n passasier was, gaan vir ondersoek…

Duitse karnaval begin met entoesiasme

Die tradisionele Duitse Karnaval gaan voort nadat Federale polisie bevestig het dat alle moontlike voorsorg getref word om die feesgangers te beveilig teen enige beplande terreuraanvalle. Die polisie sê die…

Wetenskaplike wil Zika-muskiet manipuleer

Wetenskaplikes in Panama doen navorsing om vas te stel wat die moontlikheid is om geneties gemanipuleerde muskiete aan te wend in die stryd teen die Zika-virus. Die hoof van die…

Jong Rubio gekritiseer oor jeugdigheid

Die jong senator van die Amerikaanse deelstaat Florida, Marco Rubio, word skerp gekritiseer deur ander Republikeinse kandidate wat wedywer om die finalis te word in die presidentsverkiesing. Die groot beswaar…

Sanders en Clinton gryp mekaar lelik

Voor die verkiesing in die Amerikaanse deelstaat Iowa, het die twee sterkste kandidate van die Demokrate, Hillary Clinton en Bernie Sanders, mekaar redelik verdra, maar na die uitslag van die…

Rusland skiet rebellemagte uitmekaar

Tienduisende inwoners in die noorde van Sirië het die afgelope naweek op die vlug geslaan nadat Russiese vegvliegtuie die vestings van rebellevegters aan flarde geskiet het tydens ’n massiewe reeks…

Dit is waarom mense bles word

Baie mense, veral mansmense, verloor hulle hare en word “ringkoppe” as die middeljare aangebreek het, maar tot hede is daar geen konkrete redes gevind vir die verskynsel nie. Wetenskaplikes kom…