Daily Archives: February 5, 2016

TLU stuur prokureursbrief aan Zuma

Die Transvaalse Landbou-unie (TLU) het sy regsverteenwoordiger opdrag gegee om ‘n skrywe aan pres. Jacob Zuma te rig. Die skrywe is ook aan die balju gegee vir persoonlike oorhandiging. Die…

Siriese vredesonderhandeling ontspoor

Die onderhandelings om vrede in Sirië te probeer bereik, het ontspoor nadat die verskillende deelnemers nie mekaar in die eerste rondte kon vind nie. Nou, nadat die onderhandelings eers gestaak is,…

Waarheid van rassisme in perspektief

Elke dag hoor ons blanke rassisme is dit of dat en toenemend probeer blankes kruiperig meer en meer bieg oor hul herkoms, net om swart afpersers te paai. Maar wat is rassisme?…

VSA verkiesing – So lyk die steun

In die Republikeinse kamp is daar aansienlike onmin onder die Amerikaanse kandidate wat deelneem aan die presidentsverkiesing en sal die onenigheid nog lank voortduur, sê meningsvormers wat die verkiesing volg….

Poskantoor moontlik gelikwideer

Die Suid-Afrikaanse Posdiens (SAPO) staar likwidasie in die gesig nadat ‘n koeriermaatskappy ‘n eis van R8 miljoen teen die posdiens ingestel het. ‘n Aansoek is in die Hooggeregshof in Pretoria ingedien deur…

Wilders bereid tot koalisie regering

Die konserwatiewe leier van die OVV, mnr. Geert Wilders, het bekend gemaak dat hy bereid is om in koalisie te gaan met ander politieke partye in Nederland om ’n alternatiewe…

Regime se nuwe grondgryp bekend gemaak

Die ANC se gulsige grondgryp-program is in die parlement bekend gestel wat die sogenaamde “herverdeling” van landbougrond behels. Die regering kon nie sy teiken haal wat hy vir homself gestel…

Obama toon sy Moslemkleur

Die President van Amerika, Barack Obama het ‘n Moslemmoskee in Baltimore besoek. Sy besoek was om Moslemvrese te besweer en hulle te verseker dat hy weet dat alle Moslems nie terroriste is…

Boere steier weens droogte en brande

Die droogtetoestand in die landbousektor met die gepaardgaande brande beteken dat druiwe- en wynboere bykans R20 miljoen gaan verloor. Die vrugteprodusente staar ‘n veel groter verlies in die gesig en…

Plaasarbeid, droogte, loonverhogings en stakings

Die droogtetoestand in die land noop veeboere om hulle veetroppe te verminder. Saaiboere het nog nie ‘n pit geplant nie. Die logiese gevolg is dat besnoeiing moet plaasvind en ongelukkig…

Nuwe minimum lone vir plaaswerkers onaanvaarbaar

TLU SA het kennis geneem van die verhoging van minimum loon vir plaaswerkers. TLU SA het ook kennis geneem van die Minister se bewering dat die verhoging ingestel is na…

Onwettige migrante verlaat Oostenryk vrywillig

Hulle mis hul familielede, is gefrustreer oor moeilikheid, en sat om in sportstadions te woon saam met honderde ander migrante, en daarom verlaat hulle Oostenryk in rekordgetalle, terug na hulle…

Breinvliesontskeking in Mosselbaai

Die Wes-Kaapse Departement van Gesondheid het aangekondig dat die aantal gevalle van breinvliesontsteking in Mosselbaai-omgewing nou op 41 staan. Die siekte kom hoofsaaklik voor by kinders onder die ouderdom van 12 jaar oud. …

Malema verklaar oorlog teen Guptas

  Die leier van die EFF, Julius Malema het ‘n verklaring uitgereik waarin die Guptas en hulle familiebeheerde media by alle funksies van die EFF verbied word. Hy het ook die familie aangesê om Suid…

Terroriste leiers vlug uit Sirië

Hooggeplaaste kommandante van die Islamitiese Staat (IS) in Sirië en Irak, het inderhaas uitgewyk na Libië uit vrees vir die bombardering van hulle basisse deur die gesamentlike magte van Rusland…

SARS soek belastingontduikers

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SARS) het ‘n blitz-krieg aangekondig teen klein besighede. Tom Moyane die SARS-kommissaris teiken veral besighede waar daar grootliks in kontant handel gedryf word. Durban is volgens berigte veral…

Ek stem saam

’n Paar dae gelede het iemand ’n klompie sterk punte gemaak in Die Vryburger oor die lamlendigheid van die FM Draadloos wat voorheen die pragtige naam van Radio Pretoria gedra…

Kommentaar – Getalle nie belangrik nie

Van die vroegste tye het die mensdom besef dat alhoewel getalle ’n rol speel, dit nie die belangrikste element is wanneer optrede nodig geword het nie. In die geloof en…

Verlore stryd teen perlemoendiewe

Die nuutste syfers wat vrygestel is toon dat bykans 7 miljoen perlemoen in 2014 gestroop is. Die stroping van perlemoen het sedert 2003 toegeneem. In daardie jaar het wetgewing ‘n…

Obama toon Moslem simpatie

Die Amerikaanse President, Barack Obama, het ‘n Moslemmoskee in Baltimore besoek. Sy besoek was om Moslemvrese te besweer en hulle te verseker dat hy weet dat alle Moslems nie terroriste is…

Vra die regte vrae aan nommer een

Gister is berig dat opposisiepartye nie die skikkingsvoorstel van Jacob Zuma, waarmee hy aan ´n hofuitspraak téén hom oor die Nkandla-koste probeer ontkom, wil aanvaar nie. Ofskoon hulle motiewe politiese opportunisme is,…

Mynhope in die wye ruimte

  Geleë tussen Frankryk, België en Duitsland, is die klein onafhanklike staat Luxemburg met sy 500,000 inwoners wat tydens onafhanklikheidswording die leuse aanvaar het “dat ons net wil bly wat…