Daily Archives: February 4, 2016

Steyn Steenekampbegrafnis

Insake: Begrafnis, wyle Dr. Steyn Steenekamp op 5 Februarie 2016   Na aanleiding van versoeke deur die media om bogemelde begrafnis by te woon, word u hiermee in kennis gestel…

Twintig jaar later

Die sterk ekonomie, ’n Eerstewêreldse infrastruktuur, en ’n veilige land om in te woon, met uitstekende wapentuig en atoomkrag om die land se mense te beskerm, is oor ’n tydperk…

Die valse media

Natuurlik kan ’n joernalis foutiewe inligting kry wat dan as waarheid gepubliseer word, maar dit behoort die minderheid van gevalle uit te maak. Kyk na die werklike mening van luisteraars,…

Eskomverhogings lyk onvermydelik

Die laaste twee dae van Eskom se aansoek om tariefverhogings geskied Donderdag en Vrydag. Die Nasionale Elektrisiteitsreguleerder van Suid-Afrika (Nersa), moet besluit of die verhoging van 16,6% toegestaan moet word….

Zuma wil betaal

Twee weke voordat die staatspresident, Jacob Zuma in die hof moet verskyn oor vermorsing van belasting gelde by Nkandla, het hy onderneem om “van” die gelde terug te betaal. Daar heers egter nog…

PE gooi R10 miljoen weg

‘n Busprojek wat in 2010 operasioneel sou wees is nog steeds besig om te “luier”. Dosyne busse wat deur die Nelson Mandelaraad in Port Elizabeth aangeskaf is, staan sedert 2010 aangesien…

Fransman onthef van sy poste

Die ANC het aangekondig dat Marius Fransman van al sy pligte as provinsiale leier van die ANC in die Wes-Kaap onthef is, asook enige ander bestuursposte wat hy beklee het. Die ANC…

Nuwe Valkehoof lig wenkbroue

Die voormalige integriteitshoof van die Nasionale Vervolgingsgesag, Prince Mokotedi, is as hoof van die Valke in Sentraal-Transvaal aangestel. Mokotedi het in 2014 by die NVG bedank nadat klagtes van onder andere insubordinasie teen…

Grondonteiening nou naby

Die omstrede grondonteieningswet, wat die riglyne daarstel vir die staat om op stedelike en landelike eiendom beslag te lê, is deur die Portefeuljekommitee van van die Departement van Publieke Werke goedgekeur en…

Vorige kommissaris van SAPD aangekla

Die geskorste Kommissaris van Polisie, Riah Phiyega, staar kriminele aanklagte in die gesig na haar verskyning voor die Farlam-kommissie van ondersoek oor haar aandadigheid in die Marikana-slagting. In hofstukke word beweer dat sy…

Malema in die rooi

Die leier van die EFF, Julius Malema, is weereens in die moeilikheid by SARS. Hy skuld die nominale bedrag van R20 miljoen aan Jan Taks. Die moontlikheid van sekwestrasie is nie uitgesluit…

Begrafnis reelings vir Steyn Steenekamp

Briljante polisiewerk en kundigheid het daartoe gelei dat ‘n paar verdagtes reeds gearresteer is vir die moord op dr. Steyn Steenekamp (76) wat op sy plaas Rietfontein naby Mooinooi vermoor…

Hier kom nuwe middel teen kanker

Menige glo die nuwe ontdekking is die grootste deurbraak teen kanker wat in die afgelope 40 jaar gemaak is, en verskil van die uitmergelende chemo-behandeling wat tot nog toe deur…

Wie gaan Duitsland probeer keer?

Die Duitse Minister van Binnelandse Sake het aangekondig dat migrante na Sirië en Afghanistan teruggestuur sal word sodra die oorlog verby is. Dit het reaksie ontlok van die Afghaanse Minister…

Yahoo gee honderde werkers trekpas

Yahoo het so pas bekend gemaak dat hy minstens 15% van sy werkerskorps die trekpas moet gee weens reuse verliese wat die afgelope boekjaar gelei is. Dit beteken dat die…

Russe onskuldig, Oekraïne skuldig

’n Nuwe ontdekking is gemaak in die ondersoek na die MH17-ranp waarin pro-Russiese vegters in die ooste van die Oekraïne die blaam moes kry vir die neerstorting van ’n passasiersvliegtuig….

Noodlanding weens gat in romp

’n Hewige ontploffing wat ’n gat in die romp van ’n vliegtuig veroorsaak het, was die rede waarom passasiers benoude oomblikke beleef het tot ’n noodlanding suksesvol uitgevoer is. “Daallo…

Zikavirus benadeel duisende babas

Die aantal pasgebore babas in Brasilië wat met ’n abnormale klein hoof in die wêreld gekom het, is klaarblyklik benadeel weens die Zikavirus wat die verwagtende moeders binnegedring het deur…

Spanje steeds sonder regeerders

Die skaakspel in Spanje word al moeiliker en die moontlikheid om ’n goeie regering saam te stel, bykans ’n onmoontlike. Die regerende nasionalistiese volksparty kon nie ’n sterk genoeg ondersteuning…

Derduisende migrante stroom steeds na Europa

Die konserwatiewe regering van Denemarke sê hulle glo dat groot getalle onwettige migrante steeds na Europese lande probeer instroom, en veral probeer om die grens na Noorweë oor te steek….

New Hampshire die volgende strydpunt

Die Amerikaanse presidentsverkiesing het sy eerste slagoffers geëis wat moes onttrek uit die veldtog weens ’n gebrek aan ondersteuning. Waarnemers is van mening dat die verkwisting van geld en energie…