ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: February 3, 2016

Wat ‘n seen

  Die onlangse debakel rondom Andries Enslin en die R5.1 miljoen and point twenty and sewênty wins wat hy gemaak het was nie vir my ‘n groot skok nie. My…

Gewaarborgde insluiting

Christus … in wie julle, nadat julle ook geglo het, verseël is met die Heilige Gees van die belofte, wat die onderpand is van ons erfdeel … (Efés. 1:13, 14)….

Die kanker van studente-politiek

Kampusonrus woed voort.  Elke toegewing lei voorspelbaar tot nuwe eise. Afriforum-Jeug is nou ontsteld dat dosente aan die Universiteit van Stellenbosch eensydig Engels invoer as leertaal. Maar hulle besing steeds…

BP laat duisende werkers loop

Die oliemaatskappy BP, het ’n finansiële verlies van sowat $6,5 biljoen getoon vir die afgelope boekjaar, wat hom gedwing het om duisende werkers af te betaal. Die maatskappy is besig…

De Klerk en Vlok moet tronk toe

Die drukgroep Anti-Rassime Forum (ARAF), het 22 klagtes geformuleer en beoog om die klagtes teen De Klerk aanhangig te maak. Adriaan Vlok kom ook onder skoot as die destydse Minister van Wet…

Transformasie die wagwoord by radio

Luisteraars van Pretoria-FM kan deedae nie verkwalik word indien hul toenemend vreemd voel nie. Veral nuusberigte en kommentaar-insetsels fokus op dieselfde gemeenskappe waaruit die radiostasie se vakbond-eienaars toenemend steun soek….

De Klerk-verraad gaan voort

Blanke Suid-Afrikaners moet probeer verstaan en erken dat Apartheid baie pyn en vernedering veroorsaak het vir swartes, kleurlinge en Indiërs. De Klerk het die uitspraak gemaak tydens ‘n toespraak Dinsdag gemaak tydens…

Begroting wenslys

Onrusbarende berigte van welvaartsbelasting, moontlike algemene verhogings in inkomstebelasting en ander heffings doen reeds etlike weke die rondte. Die probleem is dat die ANC-regime het die land tot verby bankrotskap…

Maimane se inkorting van SA-kabinet

Die opposisieleier, Mmusi Maimane, meen dat die kabinet van 35 tot 15 verminder kan word. Hy maak egter geen melding van die 37 oorbodige adjunk-ministers nie. Voorts meen Maimane ook dat ´n…

Eskom diskriminasie in kredietbeheer

Van die ooglopende diskriminasie deur die kragvoorsiener, Eskom, in  die toepassing van kredietbeheer, word weinig in die hoofstroompers gemeld. Ofskoon rade wat afsnyding in die gesig staar weens honderde miljoene rand…

NG Kerk skaar hom agter die ANC

Met verwysing na die NGK se sosio-politieke manifes, het die NG Kerk hom, by monde van die moderator, ds Nelis Janse van Rensburg, agter die ANC geskaar in ´n neo-rassistiese…

Boere in Nood en TLU SA vat hande

TLU SA en Boere in Nood het koppe bymekaar gesit oor die huidige droogtetoestande en die hulp wat op mikrovlak gegee kan word.  Beide is dit eens dat die grootste…

NWK ondersteun sy lede

Mnr. Danie Marais, die besturende direkteur van NWK het bekend gemaak dat die instelling planne beraam het om hulle lede te help in die tyd van ’n ernstige droogte wat…

Valke keer twee verdagtes aan

Die Valke het twee swartes aangekeer in verband met die volksmoord op ’n boer in die distrik van Rouxville in die Suid-Vrystaat. Die swartes is aangekeer by Bloemfontein en word…

Geen kos vir onwettige migrante

In ’n amptelike verklaring het die goewerneur van Wes-Vlaandere, Carl Decaluwé, die inwoners opgeroep om nie enige hulp of voedsel aan onwettige migrante te gee nie. Hy sê die verlening…

Iowa se terugslag en oorwinning

Die terugslag vir die veelbesproke en omstrede Republikeinse kandidaat in die presidentsverkiesing van Iowa, Donald Trump, was waarskynlik veel erger as wat sigbaar is. Trump het volgens meningspeilings, elke keer…

Zikavirus kan internasionale krisis word

Die Wêreld Gesondheid Organisasie (WGO) het die verspreiding van die Zikavirus in die Amerikaanse state en Suid-Amerika as ’n internasionale bedreiging vir gesondheid beskryf. Dit beteken inderwaarheid dat die WGO…

Dokters skei tweeling suksesvol

’n Identiese drielingbabas, waarvan twee in ’n vyf ure operasie by die Bern Universiteit Hospitaal in Switserland van mekaar geskei is, was aan die bors en lewer vas by geboorte….

Migrante moet terug na die oorlog

Sodra die Islamitiese Staat (IS) verslaan is, en die oorlog in Sirië beëindig word, moet die migrante wat in Duitsland is, terugkeer na hulle lande van herkoms. Dit is die…