Daily Archives: February 2, 2016

Gupta, werkloosheid en beheer oor die ANC

Eskom se 40 jaar kontrak met die Exxaro myn word binnekort beëindig. Volgens Eskom is die gehalte van die steenkool die rede vir die kansellasie van die kontrak. Bykans 1700…

Parlement "sirkus" kry nuwe reël

‘n Nuwe reël sal volgende week in werking tree met die parlementsitting wanneer president Zuma sy “Staat van die Nasie” toespraak gaan lewer. Die reël maak voorsiening vir die verwydering…

Dwepery moet stop in SA

Die minister van Kuns en Kultuur, Nathi Mthetwa, het op ‘n konvensie by sy departement ‘n groep toegespreek wat hulself die Sosiale Samehorigheids Advokate (SCA) noem. Die vergadering volg op…

Nedbank soek die " missing middle class".

Bankkoste en bank winste word gebruik om die sogenaamde “middel klas” studente te finansier. Dit is klaarblyklik studente wat nie kwalifiseer vir staatshulp met studies nie en wat te “arm”…

Cosatu kry opponent

Numsa en ander vakverbonde gaan ‘n nuwe of alternatiewe federasie stig as teenvoeter vir Cosatu. Zwelinzima Vavi (vorige generaal-sekretaris van Cosatu) het aangekondig dat nege unies tans besig is met…

Tragiese dag vir SAPD

Die Instituut vir Veiligheidstudies (ISS) sê dat die aanstelling van Modli Zuma as kommissaris van polisie in Oos-Transvaal die “ beste aanstelling is wat SAPD kan maak as daar na…

Nuwe polisiehoof het skuld erken

Die nuut aangestelde polisiehoof van Oos-Transvaal het in die hof erken dat hy skuldig is op aanklag dat hy sy polisie vuurwapen “verloor” het en beboet is daarvoor. Luitenant-generaal Mondli…

Clinton en Cruz loop voor in Iowa

Die Republikeinse presidentskandidaat, senator Ted Cruz, het die stryd teen sy mede partygenote gewen en dit blyk dat Hillary Clinton net-net die voorloper van die Demokrate kan wees. Met 85%…

Myanmar betree nuwe tydvak

Honderde nuwe verkose parlementslede het hulle plekke Maandag ingeneem in Myanmar (voorheen Burma) se indrukwekkende parlementsgebou nadat verlede jaar se historiese verkiesing ’n wen vir die Nasionale Liga vir Demokrasie…

Kommentaar – Amerikaanse verkiesing

Die Amerikaanse presidentsverkiesing wek elke vier jaar belangstelling van politici en belangstellendes regoor die wereld, en Suid-Afrika het nog altyd ’n versigtige benadering gehad oor wie die beste kandidaat sal…

Japan gereed vir kommuniste se missiel

Die Japanese weermag het opdrag ontvang om enige vuurpyle of missiele wat afkomstig is uit Noord-Korea, summier af te skiet. Die inligting is gepubliseer in die dagblad “Diena”, van Letland…

Europese swembaddens word onveilig

Toe die eerste voorval plaasgevind het waar migrante die dorp se inwoners by ’n openbare swembad geteister en gemolesteer het, is die munisipale owerheid skerp gekritiseer omdat migrante daarna nie…

Turkye vra miljarde om migrante te beheer

Die onwettige migrante krisis in Europa word elke dag groter, en talle lande het reeds hulle grense gesluit en laat geen migrante toe nie, te midde van hewige kritiek deur…

Duitsland se migrante-admin stort in duie

Die federale departement van Migrasie en Vlugtelinge (BAMF) in Duitsland het onder skoot gekom omdat die onwettige migrante beswaar maak teen die stadige pas wat gevoer word met registrasie van…

Brasilië maak gereed vir Olimpiese Spele

Met die moontlikheid dat sowat 500,000 mense die Olimpiese Spele in Brasilië gaan bywoon, het kommer laat ontstaan oor watter invloed dit gaan uitoefen met die verdere verspreiding van die…

Le Pen lei Europese konvensie

Die leier van die Franse Front Nasionaal, Marine Le Pen, het ’n konvensie van regse groepe in Milaan aangelê.  Die byeenkoms wat deur sowat 1500 behoudende ondersteuners bygewoon is, word…

Dorp kry eerste baba in 30 jaar

In die klein Italiaanse dorpie, Ostana, het die vreugdevure hoog gevlam toe ’n eerste baba in bykans 30 jaar gebore is. Volgens die dorp se burgemeester is ’n wonderlike “droom…

Franse en Iran sluit reuse ooreenkoms

Dit is nie net die eerste keer dat ’n Iranse leier besoek bring aan Europa in ’n amptelike hoedanigheid nie, maar ook die eerste keer dat Frankryk amptelik besoek word…

Miljoene kan besmet word met zika-virus

Die Wêreld Gesondheid Organisasie van die Verenigde Nasies het ’n oproep gedoen tot ’n dringende byeenkoms van lidlande oor die optrede wat gevolg moet word weens die heersende zika-virus epidemie….

Minister bedank vyf dae na aanstelling

Die Minister van Veteraan Aangeleenthede in Kroasië, Mijo Crnoja, het sy bedanking ingedien by die land se president nadat hy minder as ’n week tevore ingelyf is as lid van…