ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: February 1, 2016

Suid Afrika uit die Internasionale Kriminele Hof

Pres. Jacob Zuma het in ‘n verklaring in Addis Ababa gesê dat Suid Afrika dalk binnekort gaan onttrek aan die Internasionale Kriminele Hof (ICC). Volgens Zuma is die Rome Statuut…

Hitte-golf duur voort

Die versengende hitte in Noord- en Sentraal Transvaal duur voort en waarskuwings is uitgereik aan inwoners om versigtig te wees in plekke waar hul blootgestel is aan direkte son. Die…

TUT kampusse gesluit

Die Pretoria Wes kampus van TUT se ingang is vanoggend geblokkeer deur werkers wat nog steeds staak. Die kampus sou vanoggend heropen na weke se onderhandelinge met uitgekontrakteerde werkers. TUT…

Wildernis gebied nou ook geteiken

Naas Tafelberg word die Wildernis staproete nou ook geteiken deur aanvallers. Tafelberg is reeds berug vir die aantal aanvalle op stappers en besoekers maar nou het die pes ook in…

NPA hoof "beskerm" sy lede

Willie Hofmeyer, die adjunk-hoof van die Nasionale Vervolgings Gesag, het die Nasionale Vervolgings Gesag se hoof, Shaun Abrahams, beskuldig dat hy sy adjunk hoof ene Nomgcoba Jiba beskerm. Dit volg…

SAKP en ANC haaks

Die Kommunistiese party in Natal het die ANC gewaarsku dat hul nie sal toesien dat hul kandidate oor die hoof gesien word nie. Die sekretaris-generaal van Natal, Themba Mthembu het…

Petrolprys op, diesel- af

Danksy die lae ruoliepryse in Januarie word die petrolprys slegs met 6c per liter verhoog vir beide grade petrol. Die Departement van Energie het bekend gemaak dat die nuwe pryse…

Trump oorskadu Republikeine se Fox-debat

Donald Trump het met oorspronklikheid die ander Republikeinse presidentskandidate oorskadu en by verre die meeste aandag gekry te midde van sy afwesigheid by die laaste televisie debat wat deur Fox-tv…

Nuusflitse – 1 Februarie

Die Deense supermark, Bilka, het besluit om ’n partytjie te reël en al sy personeel daarheen uit te nooi. Die 39,000 personeellede sal die derde grootste partytjie bywoon wat nog…

Poolse regering al weer onder skoot

Die nuut verkose konserwatiewe regering in Pole het verlede week weer onder skoot gekom en verduur hewige kritiek met die goedkeuring van ’n omstrede wetsontwerp wat bepaal dat prokureurs direk…

Die stryd in Iowa

Enige iets is moontlik met die uitslag van Maandag, 1 Februarie se voorverkiesing in Iowa, wat ook as ’n baie belangrike aanwyser beskou word vir die verdere verloop van die…

Oostenryk moeg vir migrante

Oostenryk se konserwatiewe regering is moeg vir onwettige migrante, en dit blyk uit die jongste verklaring van die Minister van Binnelandse Sake, Johanna Mikl-Leitner. Sy het die afgelope naweek gesê…

Entstof teen Zika einde 2016

Die toenemende risiko dat die Zika-virus regoor die aarde mense kan besmet, en daarmee derduisende ongebore babas kan benadeel, het wetenskaplikes na die laboratoriums gedwing om teenmiddels en entstof te…

Koalisie bereik migrante ooreenkoms

In Berlyn het die koalisie regering van Bondskanselier Angela Merkel na maande van skouer skuur, uiteindelik ooreen gekom oor asielsoekers in die land. Die Sosiaal Demokratiese Unie se leier, Sigmar…

Opec onderhandel met Rusland oor produksie

Pogings is glo onderweg om gesprekke te voer tussen Opec lande en Rusland in ’n poging om olievoorraad strenger te beheer ten einde die prys van ru-olie te stabiliseer. Die…

Noord-Korea gaan satelliet lanseer

Amerikaanse waarnemers berig dat toenemende aktiwiteite in Noord Korea daarop dui dat die land besig is om gereed te maak vir die lansering van ’n eie satelliet. Onbevestigde berigte lui…

Afrika Unie het reuse uitdagings

Die vergadering van die Afrika Unie (AU), het sy kwota uitdagings bied wat moeilik oorkom sal word, veral as in gedagte gehou word dat ’n 66% stem nodig sal wees…

Lugdiens personeel weier vlugte

Verskeie lugrederye regoor die wêreld ondervind probleme met vlugpersoneel wat nie kans sien om na lande te reis waar groot getalle mense besmet is met die nuwe die Zika-virus nie….

Clinton se e-pos weer op tafel

Die Verenigde State se betrokke Departement het aangekondig dat minstens 7 van die e-posse wat in die privaat rekenaar van Hillary Clinton was, word as hoog-geheime inligting beskryf. Die 37…

Siriese opposisie eindelik in Genève

Na weke se beraadslagings het die Siriese opposisieparty uiteindelik besluit om die vredesamesprekings in Genève, Switserland by te woon, alhoewel die party onseker is of hulle afvaardiging effektief sal deelneem…

Rusland skend Turkse lugruim

’n Regeringswoordvoerder van Turkye beweer dat die Russe vir ’n tweede keer die land se lugruim geskend het gedurende die afgelope week. Die Turkse Minister van Buitelandse Sake in Ankara…