ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Monthly Archives: January 2016

Handelsurplus vir Desember

SARS het bekend gemaak dat Suid-Afrika vir Desember 2015 ʼn handelsurplus van R8.2-miljard gehad het. Indien die land se voordelige handel met sy BLNS-buurlande (Botswana, Lesotho, Namibië en Swasiland) buite…

Ruolieprys mag styg

Volgens ʼn Woordvoerder van Opec, die ruoliekartel, word dit tans oorweeg om ruolieproduksie met 5% in te kort om die prys te laat styg. Daar word in vooruitsig gestel dat…

Rentekoers verhoog

Die SARB het Donderdag, 28 Januarie, bekend gemaak dat die repokoers verhoog word met 50 basispunte tot 6.75%. Dit bring mee dat banke se prima-uitleenkoers sal verhoog van 9.75% tot…

Perspektief op staatkundige bedelings

Enige normale mens sal sidder vir wat in die komende weke deur die ANC as “oplossings” voorgehou gaan word. Dit noop ons om ‘n bietjie na te dink oor die…

Dit is erger as apartheid

Die instroming van onwettige migrante na die lidlande van die Europese Unie, laat my soms wonder of ek die Europeërs moet bejammer, of sommer net sê “goed so, kry vir…

Musiek-stad wil motors verban

Die Oostenrykse hoofstad Wene oorweeg die moontlikheid om die stad vry van motorvoertuie te maak deur van bus, trem en treine gebruik te maak. Die stadsbestuur van Wene sê dat…

Alweer (K)Nersa

‘n Energiekenner Ted Blom, waarsku verbruikers dat hulle hulself moet staal teen elektrisiteitstarief-verhogings. Nersa is tans besig om landswyd sessies aan te bied en besware teen die verhoging aan te…

Die aap is uit die mou

Suid-Afrika maak reg vir eerste vroue-president Volgens berigte gaan Nkosazana Dlamini-Zuma uittree as Voorsitter van die Afrika-Unie Kommissie en haar as presidentsopvolger van Jacob Zuma beskikbaar stel. In ANC-geledere word…

Onluste in Durban oor elektrisiteit

Onluspolisie moes betogers uitmekaar jaag met skokgranate. Hoofsaaklik migrantewerkers het buite die Daltonherberg, wes van Durban, oor die gebrek aan elektrisiteit die afgelope drie dae betoog. Bande is aan die…

Drieparty-alliansie wankel in Natal

Tydends ‘n SAKP-vergadering in Inchanga, wes van Durban, is twee mans doodgeskiet en verskeie beseer. Faksiegevegte kom geruime tyd al voor in die Natalgebied waar ANC- ondersteuners die SAKP verhinder…

Zimboere kry grasie

Sogenaamde produktiewe boere (sien wit) in Zimbabwe het huurooreenkomste ontvang van die regerende Zanu-PF party. Dit is volgens ‘n verklaring van “strategies ekonomiese belang” dat die boere moet aanbly. Hierdie…

Mantashe skop Fransman uit

Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC,  het namens die party se nasionale werkskomitee opdrag gegee dat Marius Fransman moet afstand doen van sy pos terwyl daar hangende sake teen hom is.   Hy het daardeur…

Einde van privaat mediese skemas?

Die daarstelling van ‘n sg. Nasionale Gesondheidsversekeringsfonds is daarop gemik om private medieseskemas en moontlik ook privaathospitale te kelder. Die vakverbond Nehawu het in ‘n verklaring ‘n oproep gedoen tot…

Malema soek boeties vir die verkiesing

Die leier van die EFF, Julius Malema, die groot voorstaander van nasionalisering van myne en landbougrond, het ‘n beroep gedoen op opposisiepartye om met die EFF te “verenig” in die…

Los landbougrond, kom beloftes na

Dit is beter om nie te belowe as om te belowe en nie te betaal nie, is die wyse raad uit die Woord van die Heer. Daarom moet die ANC-regering…

Kerknuus van die AP kerkverband

Die AP Kerk het die volgende nuus gedeel. BEROEP ONTVANG: Di. MJ Mattheus (Hoëveldrif) na Delareyville en Tzaneen, WJ Malan (Pietersburg) na Hoëveld Ermelo, PJL Olivier (emeritus) na Clanwilliam met…

Nie-Westerse mans geneig tot verkragting

In ’n studie wat so pas deur kundiges in Denemarke voltooi is, word bevind dat mans van nie-Westerse agtergrond en afkoms meer geneig is tot misdaad soos verkragting en seksuele…

Voormalige Russiese beamptes word vervolg

Die regering van die Balkanstaat, Litaue, het ’n massa-dossier geopen teen 65 voormalige Russiese beamptes vir hulle rol in die 1991-aanslag in dié land. Slegs twee van die 65 verdagtes…

Bring doodstraf terug in Vlaandere

In Vlaandere is 40% van die jonger garde te vinde daarvoor dat die doodstraf weer ingestel word vir swaarder misdade in die land. Die gegewens is waargeneem met ’n ondersoek…

Duisende asielsoekers in Swede afgekeur

Die regering van Swede het die polisie versoek om in samewerking met die migrasie-owerheid te organiseer dat die afgekeurde asielsoekers in die land geïdentifiseer word met die oog op moontlike…

Zikavirus word Brasilië se nagmerrie

Dit blyk dat die zika-virus in Brasilië die oorsaak kan wees dat babas by geboorte ’n misvormde skedel het, en opnames dui daarop dat meer as 4,000 gevalle is reeds…

Russiese strategie flous Weste

Rusland kan moontlik besluit om sy houvas op Donetsk, in die ooste van die Oekraïne prys te gee in ruil vir die opheffing van sanksies wat tans ’n negatiewe invloed…

Nuusflitse – 28 Januarie

Prof. Peet Pienaar, bekende weerkundige, voorspel dat Suid-Afrika goeie reën in die somer reënvalgebied gedurende Februarie vanjaar kan verwag.   Tot 200 mm reën het in die dorre Boesmanland uitgesak en…

Dit gaan duur lesse word

Net soos wat menige blanke in Suid-Afrika moes leer dat welwillendheid teenoor volksvreemdes nie altyd goeie gevolge het nie, net so word Europeërs nou ook geleer dat hulle beskaafde optrede…

Skrootstatus SA se voorland

Die graderingsagentskap Standard and Poor het in ‘n verklaring gewaarsku dat Suid-Afrika op die rand staan om afgradeer te word na skrootstatus. Die agentskap sê dat Suid-Afrika ‘n moeilike 2016…

ANC kwaad oor vandalisme

Die ANC-kaders is kwaad nadat hulle eie mense die ANC-kantore in Arcadia, Pretoria binnegekom het en geëis het dat die leierskorps moet bedank. Om net doodseker te maak dat daar aandag…

Nóg een van die "checks and balances" sneuwel

Ingevolge ´n voorgestelde wetsontwerp sal die Minister van Hoër Onderwys sy neo-rassistiese beleid aan universiteite en ander tersiêre instellings kan opdwing deur weerhouding van regmatige staatsubsidies. Die primêre teiken van die…

Rooi kaart vir Kollege hoof

Polisie-offisiere by die Chatsworth Opleiding Kollege in Durban, KwaZulu-Natal, het gevra dat die kollegehoof geskors moet word hangende ‘n ondersoek na beweerde rassisme en wanbestuur. Die klagtes is dat die kollegehoof ‘n…

Chaotiese Angie

Die Minister van Basiese Onderwys (BO), Angie Motshekga, is alweer in die sop. Hierdie keer omdat skole nie meubels ontvang het nie. Sedert 2012 is daar reeds vier hofbevele uitgereik…

Wynboere steier onder nadraai van brande

Die Wes-Kaapse wynboere steier onder die skade wat die onlangse weghol-brande aan wingerdboorde veroorsaak het. Hervestigingskoste beloop ongeveer R240,000 per hektaar en die eerste volwaardige oes kan eers na drie…

Rassehaat styg dramaties in Brittanje

In die afgelope vyf jaar het die misdaad weens rassehaat met 37% gestyg op die Britse spoorwegnetwerk. Die rassehaat het so geweldig toegeneem dat voorvalle van teistering en ander aanvalle…

Frankryk bewillig miljoene vir landbou

Die Minister van Landbou in Frankryk het die afgelope week aangekondig dat ’n bykomende €290 miljoen aan die landbouers beskikbaar gestel word. Minstens €130 miljoen word opsy gesit om die…

VN rig uitnodigings vir Siriese-vrede

Die Vredesonderhandelinge wat Vrydag ‘n aanvang neem is aanvanklik lamgelê omdat die Verenigde Nasies teenkanting gekry het oor die vasstelling van wie almal uitgenooi moet word om deel te neem aan…

Swartes ‘n bron van kommer

Die Duitse deelstaat Noord Ryn-Wesfale (NRW) se Minister van Binnelandse Sake, Ralf Jäger, het kritiek uitgespreek oor die konsentrasie van onwettige migrante uit Noord Afrika wat verbind word met misdaad…

Deense parlement kry internasionale kritiek

Te midde van die internasionale druk op die Deense parlement om nie ’n omstrede wet deur te voer nie, het die parlement goedgekeur dat die Deense owerheid mag beslag lê…

Duisende woedende regses ruk op in Dresden

Dresdenpolisie kon blykbaar nie die chaos keer toe derduisende Pegida-ondersteuners woedend in die strate marsjeer het toe minsten tien van hulle motorvoertuie aan die brand gesteek is. Die voertuie was…

Linkse aanslag in Duitsland boemerang

Die aanloop tot die Maartverkiesings wat in Duitsland sal plaasvind, is dramaties beïnvloed toe die linkse politieke partye ’n groot fout begaan het, bloot omdat hulle paniekerig geraak het oor…

Merkel en Cameron wil EU hervorm

Kanselier Angela Merkel van Duitsland, en die Britse Eerste Minister, David Cameron, is dit eens dat aansienlike hervormings in die Europese Unie nodig is. Die twee regeringshoofde het tydens ’n…

Obama kies Clinton teen Sanders

In ’n ongewone optrede van die Amerikaanse president, het Barack Obama sy nek uitgesteek en besluit om Hillary Clinten openlik te steun ten koste van Senator Sanders wat volgens die…

Die genade van liefhê

… moet julle mekaar vurig liefhê uit ’n rein hart; want julle is wedergebore … (1 Petr. 1:22, 23).   Dit is nie lekker om iemand te haat nie. Om…

Dit word al moeiliker

Suid-Afrikaners vind dit al moeiliker om kop bo water te hou in ’n land wat nou teen ’n verbysterende snelheid uitmekaar val omdat die land sit met ’n owerheid wat…

Wit is rassis – swart is slagoffer

Martin Warburg, ‘n sakeman, ekonoom en entrepeneur het in ‘n onlangse artikel die “ras”-debat onder die loep geneem. Volgens Warburg word opmerkings deur blankes elke keer geëtiketteer as rassisties terwyl swart…

Broccolislaai vir middel van die week

‘n Heerlike vinnige slaai vir die middel van die week. Dames dis maklik en vinnig en geniet dit saam met ‘n vars broodrolletjie.   Broccolislaai:   Bestanddele: 1 groot broccoli…

Waarskuwing aan alle motoriste

Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) waarsku alle motoriste teen enige persoon wat hulle nader met ‘n kaart en kamma rigtingaanwysings soek. Sodra die motoris sy venster afdraai word die kaart omgedraai en die motoris gesny met…

Ouerdissipline ingeperk

‘n Groep wat bekend staan as Christian View Network het die Menseregtekommissie (MRK) se pogings om in te meng met ouerregte en godsdiensvryheid van kerke betreur. Dit volg nadat die Joshua Generation Church,…

Popcru neem SAPD hof toe

Die Polisie en Gevangenisdiens se Burgerregte-unie (Popcru), het bevestig dat hulle die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) se herstruktureringsproses in die hoogste hof gaan beveg. Die waarnemende Nasionale Kommissaris van Polisie, Khomotso Phahlane, het…

Oud-terroris draai rug op ANC

Dennis Goldberg wat saam met Nelson Mandela in die Rivoniaverhoor tereggestaan het op aanklagte van hoogverraad, doen nou ‘n beroep op lede van die ANC om ontslae te raak van die…

Druiweboere herstel groot uitvoermark

Die Tafeldruiwe Produsentevereniging se jarelange harde werk agter die skerms het daartoe gelei dat die Thailandse mark weer heropen is vir Suid-Afrikaanse druiwe. Die mark wat weens die onbeholpenheid van…

DA-raadslid beboet oor bobbejaan afjak

DA Raadslid Chris Roberts het Mongameli Bobani van die Verenigde Demokratiese Beweging (UDM) verlede jaar tydens ‘n raadsvergadering in Port Elizabeth ‘n bobbejaan genoem. Hoewel Roberts se pos as hoofsweep van hom…

Tiener swangerskappe weens sosiale druk?

Suid-Afrika is vir nog ´n skande in die internasionale nuus – die omvang van tienerswangerskappe wat onder andere ouers en die onderwysowerhede stomslaan. Dit gaan boonop saam met die “wetenskaplike” deurbraak…