Zenofobiese aanvalle in Soweto

Die afgelope naweek is gekenmerk deur Zenofobiese aanvalle in Soweto.  Dele soos Snake park, Zola en Emdeni is geteiken deur inwoners van Soweto.

Somaliese- , Pakistani- en Bangladesh  burgers was die teiken van aanvalle waar winkels geplunder is.  
Polisie het toegesien dat winkels wat deur plaaslike inwoners besit word nie geteiken kon word nie. 
Dit is maar net so dat “uitlanders” of “anders-volkiges” selfs nie tussen die swartes van Suid Afrika welkom is nie.
Die buit en roof- motief kan seker nooit uitgesluit word nie maar dat rasse-wrywing selfs in die swart woonbuurtes bestaan is ‘n feit.
Waar is die sg. reenboognasie dan nou as swart en swart nie eers kan meng nie?
Dr. Sakkie van der Merwe.