ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Monthly Archives: December 2015

´n Gebrek aan waardes skep gebrekkige leierskap

Die stof rondom president Zuma se uitspraak verlede maand, dat hy die ANC eerste stel uit liefde vir die land, wil maar nie gaan lê nie. Verskeie opposisie leiers en…

Sal rand onder Zuma herstel?

Die rand het vandag steeds gesukkel en was teen vanmiddag op R15,14 slegs 25c sterker as Woensdag se rekordlaagtepunt van R15,39. ‘n Pond sal nou R23,02 kos en ‘n euro…

Geweld oorgeërf van apartheid

“Die geweld in ons samelewing is oorgeërf van die geweld wat gedurende apartheid gepleeg is en die gewelddadige reaksie wat dit ontlok het.” Getrou aan sy kommunistiese wortels, bevat Zuma…

Pretoria Grondeis waarskynlik geskraap

Die grondeis van Viktor Lekhuleni, wat groot dele van Pretoria insluit, voldoen nie aan die kriteria waarvolgens dit ‘n geldige eis sou uitmaak nie. In terme van Kennisgewing 1184 van…

Dank minister af oor SEB-Kodes

President Jacob Zuma moet dalk oorweeg om die Minister van Handel en Nywerheid af te dank, terwyl hy nou skynbaar skoonmaak. TLU SA se President, mnr. Louis Meintjes, sê dat…

Britse egpaar spog met kroos

Die Barrett-gesin is trots op mekaar, en sê hulle lag en gesels dikwels oor mense wat hulle ouers nader om vas te stel of hulle werklik nege kinders het. Die…

Hof beslis teen universiteit se affirmative-beleid

Die hooggeregshof het die Universiteit van Texas geblameer vir die verkeerde toepassing van die sogenaamde “affirmative action”. Die hof het bevind dat die Universiteit in Austin, Texas se toepassing van…

Spanning tussen Rusland en Turkye verhoog

Die jongste uitspraak van die Turkse president, Recep Tayyip Erdogan, het die spanning tussen sy land en Moskou sodanig verhoog, dat Rusland nog verdere maatreëls ingestel het teen Turkye. Pres….

Franse arresteer honderde verdagtes

In teenstelling met die vroeëre verwelkomings wat Frankryk gehou het vir die migrante wat onbeheerd die land ingestroom het, word daar nou jag gemaak op elke moontlike verdagte na die…

IS beset Somaliese dorp

Die terroristegroep, Islamitiese Staat (IS) het hulle aanslag verskerp en in Somalië hul eerste oorwinning behaal deur ’n hele dorp te verower tydens ’n aanval gedurende die afgelope week. Die…

Volkswagen diesel-skandaal toe nie so ernstig

Die CO2-uitlaatgas skandaal wat Volkswagen soos ’n donderslag getref het, blyk nou minder ernstig te wees en word selfs bestempel as ’n tipiese Amerikaanse lawaai opskoppery. Nadat berigte in die…

Rand tuimel na Nene-ontslag

Die rand het getuimel na die nuus bekend geword het dat pres. Jacob Zuma die Minister van Finansies, Nhlanhla Nene, die trekpas te gee. Binne ‘n halfuur ná die aankondiging het…

Christusfees of kersfees

Rondom ons ontplof die feesgety en dit is inderdaad baie hartseer om te sien tot watter mate kersfees en die wyse van vieringe mense se uitgesproke belydenisse weerspreek. Daar is…

Boere help mekaar

‘n Boer wat met sy hande in die hare gesit het nadat 640 ha op sy plaas afgebrand het, het groot hulp van ‘n boer in die Oos-Kaap ontvang. Thinus…

Regters aan die woord

Regters en oudregters het ook vryheid van spraak en soos enige burger van die land, mag hulle die regering kritiseer. Dit was die reaksie van regters en grondwetkenners op die Minister…

Eskomkontrak ter syde gestel

‘n Tender van R5 miljard wat deur Eskom aan die Franse kernkragmaatskappy Areva toegeken is, is Woensdag in die Bloemfonteinse Appélhof ter syde gestel. Die toekenning van die tender is in…

Booysen kos baie geld

Die volgehoue wraaksugtige vervolging van genl.maj. Johan Booysen, KwaZulu-Natalse Valkehoof, kos die belastingbetaler reeds R1,7 miljoen. Booysen is in September vanjaar deur die nuutaangestelde Valkehoof, genl.maj. Berning Ntlemeza geskors. Die…

Veedief dood, boer in hof

‘n Berugte veedief is doodgeskiet nadat hy probeer het om ‘n boer met ‘n klein byl aan te val. Die voorval het in die Fouriesburg-omgewing plaasgevind. Josef van Eeden (33)…

Pietersburg sonder water

Die hoogliggende streke in Pietersburg is sonder water. Dit is die tweede keer dat die hoofstad van Noord-Transvaal sonder water is. Dit sluit woonbuurte soos Bendor, Sterpark, Florapark, Thornhill en…

Rasseverhoudinge onder die vergrootglas – wat beteken dit vir ons?

Die Instituut vir Geregtigheid en Versoening se jaarlikse versoeningsbarometer is Dinsdag bekend gestel, en toegelig deur verskeie kundiges. ´n Onafhanklike ontleder is versoek om ook die wyer implikasies van die…

Rasseverhoudinge onder die vergrootglas

Luidens ´n verslag deur die Instituur vir Geregtigheid en Versoening, het rasseverhoudinge verswak, of hoogstens dieselfde gebly, as voor 1994 Ofskoon enkele kenners regtens die swak regering en vele voortspruitende…

Franse kry Russiese geskenk

Tydens die terroriste aanval in Parys, het een van die polisie se beste snuffelhonde, Diesel, met sy lewe betaal toe die terroriste hom doodgeskiet het. Russiese beamptes het so pas…

Franse partye in paniek oor Le Pen

Die gematigde politici sowel as die sosialiste is erg bekommerd oor die groot vordering wat Marine Le Pen se Front Nasionaal getoon het in die eerste rondte van die verkiesing…

Nuwe aanslag van regses in Duitsland bekyk

Terwyl linkse koerante hulle kommer te kenne gee in berigte en kommentare oor die “vêr-regses” is ’n nuwe tendens besig om pos te vat onder verskeie bewegings in die land….

Venezuela op pad na ware vryheid

Met die Venezuela Verkiesingskantoor se aankondiging van die finale uitslag waarin die konserwatiewe koalisiepartye uiteindelik die sosialiste verower het, het die nuwe regeerders rede vir feesvieringe. Die Verkiesingskantoor het pas die…

Europa word nou soos SA

Dit is nie net in Suid-Afrika waar die boewe snags met verrassings kom en inbreek terwyl die huismense slaap, om dan wapens en ander kosbare goedere te steel nie, want…

Rusland slaan hard in Sirië

Dit is nie net Russiese vegvliegtuie wat verwoesting saai onder IS-basisse in Sirië nie, want met die jongste toevoeging van ’n oorlogskip wat tientalle missiele afvuur, word die chaos al…

VSA stel nuwe oorlogskip bekend

Die Amerikaanse Vloot het sy jongste toevoeging tot die land se oorlogskepe bekend gestel as die “onsigbare” skip met ongelooflike vermoëns. Die oorlogskip, USS Zumwalt, wat onlangs te water gelaat…

Terroriste word verder ontbloot

’n Pak dokumente wat gelek is, ontbloot die burokrasie van Islamitiese Staat (IS) wat gevestig is in verskeie “departemente” van gesondheid, opleiding en ekonomiese sake wat bestuur word. Die bedoeling…

Gaan jy haatspraak duld, professor Jansen?

“Professor Jansen, jy het in die verlede snel opgetree teen sogenaamde ‘rassistiese’ voorvalle op die UV kampus – gaan jy die anti-Afrikaner haatspraak deur onder andere Lindokuhle Ntuli op dieselfde…

Vlieg hierin

Meer as 20 jaar gelede kan ek onthou van ‘n vreeslik progressiewe stadsraad wat vir die eerste keer, na baie druk, besluit het om die munisipale swembad van die dorp…

Lewe in Christus

Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my …. (Gal. 2:19, 20).   Die dood herinner ons aan die oordeel van God….

Kommentaar – Waarheen met terrorisme

Die terreurdade van die afgelope weke het menige politieke leiers genoop om drastiese stappe te neem om die burgery te beveilig, en stabiliteit in hulle lande te probeer handhaaf. Alhoewel…

Is ons volkskultuur nog suiwer en lewendig?

2015 snel nou ten einde, maar op ons volksakker is daar twee belangrike feesdae in die volgende weke. Op DV 16 Desember vier ons Geloftedag – En 25 Desember is…

Die Ef-EM vervreem verder

Geagte Redakteur Ek luister lankal nie meer na die radio uitsendings van die gekaapte Radio Pretoria wat deesdae EF-EM genoem word nie, maar kon nie help om te hoor wat…

Hittegolf duur tot Vrydag

Hitte-uitputting kan rampspoedige gevolge vir mens en dier hê en aangesien die hittegolf nog steeds woed het Chitra Bodasing, woordvoerder van ER24 die volgende waarskuwing en wenke gegee. Die belangrikste om…

Angie bly luuks op belastinggeld

Onder die dekmantel van ministeriële verpligtinge reis die Minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga, die wêreld vol, dikwels vir ANC-doeleindes en nie regeringsake nie. Die opposisie het haar van oneerlikheid…

Vrae oor R2miljoen by SAUK

Die opposisie wil weet hoe, wie, wat en waar het die oorbesteding van R2 miljoen aan advertensies by die SAUK plaasgevind. Die Minister van Kommunikasie, Faith Muthambi, moes bontstaan om…

Opposisie verwerp SAUK-wetsontwerp

Die nuwe wetsontwerp wat verlede Vrydag nadat die parlement verdaag het, op geheimsinnige wyse ter tafel gelê is, is nou selfs deur die EFF verwerp. Mbuyiseni Ndlozi, EFF-LP en -woordvoerder,…

Drie klagtes teen Motsoeneng laat vaar

Hoewel die matrieklose, voormalige bedryfshoof van die SAUK, Hlaudi Motsoeneng aanvanklik van ses klagtes aangekla is, is drie laat vaar. Motsoeneng word aangekla van growwe oneerlikheid, growwe wangedrag en misbruik…

Kabinetskommeling op hande?

Dit gons in die gange dat ‘n kabinetskommeling op hande kan wees. Gerugte loop dat Faith Muthambi, Minister van Kommunikasie, moontlik vir Tina Joemat-Pettersson, Minister van Energie, kan vervang. Skynbaar…

Jansen se selfregverdiging

Na etlike dae van stilswye het professor Jonathan Jansen, neo-rassis van formaat, ontken dat sy belofte oor die handhawing van Afrikaans aan die UV verbreek is. In sy selfregverdiging is…

Mielie-invoer gaan nog styg

Die invoer van mielies gaan waarskynlik veel hoër styg as wat aanvanklik beraam is en kan miljoene Rand meer beloop as wat beraam word. Alhoewel Graan Suid-Afrika sy beraming op…

Vakbonde stel eiebelang bó openbare gesondheid

In ´n arrogante verklaring word inwoners van Johannesburg “bedank vir hulle geduld” tydens die mees onlangse staking wat die stad ´n vullishoop gelaat het. Duidelik stel ´n groepie militante werkers…

Finland se nuwe hulpprogram

Die Finse owerheid wil elke burger ’n basiese inkomste van 800 euro elke maand betaal om alle ander toelaes nietig te maak. Met die toelaag aan alle burgers sal dit…

Waterval vloei weer na twee eeue

’n Waterval wat nou reeds vir meer as 200 jaar droog is, het weer begin vloei by die “Malham Cove” in Brittanje. Die waterval se herlewing word toegeskryf aan die…

IS magte gebruik Belgiese wapens

Uit ’n verslag van Amnestie Internasionaal blyk dit dat die Islamitiese Staat (IS) oor ’n magdom wapens beskik wat afkomstig is uit België. Die wapens is deur die Belgiese maatskappy,…

Geen Moslem moet toegelaat word

Die Republikeinse presidentskandidaat Donald Trump wil  ’n totale verbod plaas teen die toelating van Moslems in die VSA. Die Amerikaanse Wit Huis het hierop gereageer en gesê toelating gaan voort…

Duitsland waarsku Saudi Arabië

Die Adjunk-Kanselier, Sigmar Gabriel, het ’n ernstige waarskuwing en versoek gerig tot Saudi Arabië om ’n stop te sit aan hulle finansiële ondersteuning van radikale geloofsgroepe in Duitsland. Die oproep…

Regse koalisie wen in Venezuela

Die opposisie partye van Venezuela het in die pas afgelope algemene verkiesing in ’n gesamentlike poging, die regerende Sosialiste Party die loef afgesteek. Die opspraakwekkende oorwinning is ’n deurbraak wat…

rolex replicas for sale