ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Monthly Archives: December 2015

Hof besluit groot man mag werk

Hy staan 1,04 meter in sy sokkies. Hy weeg iets oor die 200 kg. Hy is 48 jaar oud en is begerig om met sy werk voort te gaan –…

Brand in kragsentrale wek kommer

’n Brand wat uitgebreek het in een van België se kernkragsentrales het wye reaksie uitgelok en inwoners bekommerd gehad oor die moontlike implikasies daarvan. Die Tihange-1 kernkragsentrale het die afgelope…

IMF-hoof word vervolg

Die hoof van die Internasionale Monitêre Fonds (IMF) Christine Lagarde, word aangekla in Frankryk oor haar rol in 2008 met die oorhandiging van 400 miljoen euro aan die Franse sakeman,…

Wat is die waarde van name

Die voormalige Joego-Slawiese Republiek van Masedonië se Minister van Buitelandse Sake,  Nikola Poposki, het in Athene gesê dat sy land en Griekeland hulle bitter geskil moet laat vaar en eerder…

VN wil IS finansieel knak

Die Veiligheidsraad van die Verenigde Nasies het nuwe besluite geneem in ’n poging om die Islamitiese Staat (IS) se kanale toe te stop na gebiede waarheen sy olie produksie versend…

Twee lande aangekla oor menseregte

Die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering het verlede Vrydag ’n resolusie aanvaar wat aanklagte bevat teen Noord-Korea en Iran oor hulle vergrype aan menseregteskendings. Beide die regerings van Pyongyang en…

Aanpasbare robothand

Oplossings lê dikwels by nuwe idees. Terwyl rekenaartegnologie-ontwerpers met gedeeltelike sukses probeer om die ingewikkelde menslike hand na te aap het die maatskappy, Empire Robotics, iets ander probeer. Die maatskappy…

Die Taal is die Volk Self.

In hierdie kommentare is daar al dikwels oproepe gedoen dat volksgenote iets vir die volksaak moet doen. En telkens is van die antwoorde dat die stryd om oorlewing dit onmoontlik…

Niks kan land van Rommelstatus red

Die graderingsagentskap Moody’s het Suid-Afrika se kredietgradering-vooruitsig van “stabiel” na “negatief” verander. Moody’s het die land se kredietgradering van Baa2-negatief – twee vlakke bo rommelstatus – gehandhaaf. Fitch asook Standard…

Trappe van vergelyking

Die Suid-Afrikaanse politiek het trappe van vergelyking wat redelik goed inpas by wat beleef word. Die regeringshoof, en veroordeelde voormalige terroris en tronkvoël, ene Mandela was nie wat die wêreld…

Die Gelofte én geloftevolk is gereformeerd

Teen alle teenstrydige valshede en verdraaiings in, kan ons dit sonder twyfel stel dat die Gelofte, ons voorouers wat die gelofte afgelê het en dus die geloftevolk, Christelik gereformeerd was….

Onderwysposte verkoop

Die Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysersunie (Sadou) word uitgewys as een van die vernaamste faktore in ‘n web van blatante korrupsie en nepotisme waarin onderwysposte van R1,000 tot R50,000 verkoop word. Hierdie…

Polisie-aanstellings, te min, te laat

Polisiekenners en oudpolisielede was negatief oor die aankondiging van die Polisie dat 548 oudpolisielede weer aangestel is in range van konstabel tot luitenant. Sover dit hulle betref het die polisie reeds…

Regter was SAL se kop

Die dringende interdik wat die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) verkry het om die media te muilband oor ‘n sogenaamde “vertroulike memorandum” wat uitgelek het, is gister deur regter Roland Sutherland in…

Feesgety bring gevaar van dood

In die eerste twee weke van die maand het 105 mense op Sentraal-Transvaal se paaie gesterf. Dit is 18 meer as verlede jaar dié tyd. Hierdie waarskuwing kom van Obed…

Amerikaners in verset oor wapenbeheer

Die meerderheid Amerikaners is nou in verset teen die nuwe, en strenger maatreëls wat toegepas word met die aankoop van ’n vuurwapen. Meningsopnames toon dat die ontevredenheid aan die toeneem…

Bayer gedagvaar oor die "pil"

Die veelbesproke pil wat vroue gebruik vir geboortebeperking, word in Duitsland deur minstens 6 miljoen vroue daagliks gebruik. Deur die korrekte gebruik daarvan, word ’n doeltreffendheid vlak van net meer…

Nuwe aanslag teen Le Pen

Kort nadat Marine Le Pen onskuldig bevind is deur ’n hof in Frankryk, is ’n ondersoek gelas na haar optrede omdat sy foto’s op die sosiale netwerk geplaas het van…

Miljoene babas gebore in oorlog gebiede

Die Verenigde Nasies (VN) se Kinderregte organisasie het bekend gemaak dat meer as 16 miljoen babas gebore is in die oorloggeteisterde lande. Volgens die data wat vrygestel is deur die…

Siriese samesprekings word hervat

Die VSA en Rusland het albei ingestem om voort te gaan met samesprekings in New York ten einde die konflik in Sirië te beëindig. Die opvolg gesprek kom nadat die…

NF verloor verkiesing, maar wen steun

Die konserwatiewe Nasionale Front van Marine Le Pen, het weliswaar die tweede rondte van die Franse verkiesing verloor, maar moes in talle streke te staan kom teen die gesamentlike kragte…

Jong kiesers steun regse partye in Europa

Jong kiesers in Europese lande is nou geneig om hulle steun aan konserwatiewe politieke partye te gee, sê die Europese Unie in ’n onlangse verklaring. Die Nasionale Front in Frankryk,…

Wonderboom Geloftefees 2015

“Loof die HERE … solank as ek lewe … Die HERE is vir ewig Koning;” “Die gebeure voor en tydens die slag van Bloedrivier is wonderwerke, daarom eer ons God…

Vliegtuigongeluk naby Humansdorp

Geen duidelikheid bestaan vir die rede waarom ‘n Cessna-187-vliegtuig gisteroggend naby Humansdorp neergestort het nie. Die vlieënier is Woensdagmiddag in ’n kritieke toestand na die Life St. George-hospitaal in Port…

Die FED verhoog VSA rentekoers

Die VSA se sentrale bank, die FED, se president, Janet Yellen, het op 16 Desember bekend gemaak dat die amptelike rentekoers met 0.25% verhoog word. Dit is die eerste verhoging…

Kommentaar – Die regse gevaar

Gedurende die afgelope dekade het die vrees vir regse oorheersing die wêreld beetgepak wat gelei het tot ’n intensiewe veldtog van vêr-linkses om die konserwatisme as ’n radikalistiese gevaar te…

SA landbouers onmisbaar

Die vaardighede van die Suid-Afrikaanse kommersiële boer is nie net onmisbaar vir die land om in die voedsel behoefte van die inwoners te voorsien nie, maar is ook van uiterste…

Verwarring oor terminologie

In die afgelope paar jaar het sekere terme in die finansiële wêreld die Afrikaanssprekendes verwar omdat dit los en vas gebruik word sonder om dit duidelik uit te spel. Van…

Vermoorde wou vriende beskerm

Die jong man wat verlede week buite die Stasiekafee in Irene, Verwoerdburg doodgeskiet is, wou net sy twee vriendinne beskerm. Calden Cunha (21), van Val de Grace in Pretoria is…

Nuusflitse – 17 Desember

  In Sydney, Australië,  het ’n tornado deur voorstedelike gebiede verwoesting gesaai met ’n stormwind van 200 km per uur, en is opgevolg met ’n haelstorm waarvan die korrels so…

Probleme wag dalk by SAID

Die nuwe Minister van Finansies, Pravin Gordhan, het tot dusver ‘n goeie week agter die blad met die aankondiging boonop deur die persombudsman, Johan Retief, dat die Sunday Times se stories oor…

Zuma gaan aan asof niks gebeur het

Sonder om na die finansiële krisis te verwys waarin hy die land gedompel het, het pres. Jacob Zuma Woensdag tydens die amptelike viering van Versoeningsdag by die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit…

Man skiet 2 terroriste dood

’n Inwoner van Steelpoort in Oos-Transvaal het twee van die vyf verdagtes  wat by sy buurman se huis ingebreek het, doodgeskiet toe hulle op hom geskiet het. Die 41-jarige Wayne Farmer het sy haelgewer uit…

Rooigety slaan Oos-Kaapse kus

Die Departement van Omgewingsake het gewaarsku dat die rooigety wat verlede week aan die Oos-Kaapse kus opgemerk is, nou al by Plettembergbaai, Knysna en Wildernis trek. Mense word dus gewaarsku…

Oudminister in hof

Die voormalige Minister van Vervoer, S’bu Ndebele, het in die hof verskyn op aanklagte van korrupsie, bedrog en geldwassery. Volgens inligting het Ndebele meer as R10 miljoen ontvang om tenders ter…

Moslem-lande span saam teen terroriste

Die invloedryke Saudi Arabië het in die media wat onder sy staatsbeheer is, bekend gemaak dat hy die leiding geneem het om ’n anti-terroriste koalisie tot stand te bring wat…

Wilders gekies as politikus van die jaar

Geert Wilders is in Nederland verkies tot politikus van die jaar 2015. Die verkiesing word jaarliks in Nederland gehou deur die TV program “EenVandaag”. Wilders is die leier van die…

Nuwe voorspellings dalk misleidend

Die stryd om op die voorpunt te wees as kandidaat vir die Amerikaanse presidentsverkiesing is besig om aan die senuwees van talle betrokkenes te knaag terwyl die weke verby vlieg….

Linkse aanslag suksesvol teen Le Pen

In die noordelike streek, waar Marine Le Pen te staan gekom het teen die voormalige Franse president, het sy die verkiesing verloor met 42% steun teenoor die Republikeine se 58% …

Saudi se beker raak leeg

Die Koningryk Toring sal in die hemelruim uittroon, een kilometer hoog wanneer dit klaar is indien die Huis van Saud se plan werklikheid word om die wêreld se hoogste gebou…

Europa gekapittel oor grensbeheer

Een van Duitsland se mees invloedryke koerante het in ’n ondersoek vasgestel dat tussen Januarie en November vanjaar, 1.28 miljoen onwettige oorsteek van grense plaasgevind het. Die Europese Unie (EU)…

Brussel se vrees verdwyn

Die blyk asof die Belgiese hoofstad, Brussel, besig is om sy vrees vir ’n terroriste aanval afgeskud het nadat meer as 70,000 mense na ’n Kersparade gestroom het. Alhoewel die…

Russe skiet waarsku-skote na Turkse boot

’n Russiese oorlogskip het verskeie waarskuwingskote afgevuur op ’n Turkse vissersboot in die Middellandse See, tussen Griekeland en Turkye. Die waarskuwingskote is afgevuur om ’n botsing tussen die twee vaartuie…

Kleuterskool boelie

Gewoonlik as Jacob Zuma beledig word oor die nuutste dom besluit lyk dit soos ‘n nuwe kar wat in die windtonnel getoets word soos al die kommentaar oor sy kop…

Saudi Arabië gee vroue stemreg

Vir die eerste keer in die bestaan van Saudi Arabië mag vroue stem tydens munisipale verkiesings, en kan hulle hulself beskikbaar stel as kandidate. Dit het daartoe gelei dat ’n…

Gelowiges en geloftes

Lees: Gén. 28:10 – 22 Ons glo dat God die bestaan van ons volk verseker het deur die oowinning by die Slag van Bloedrivier en dat ons as volk aan…

Geloftedag – Geloftevolk – Gelofteskuld

Op 9 Desember 1838 dra sowat 470 man hulleself, hulle gesinne en wordende volk, waarvan hulle pioniers was, op aan die beskikking van God – die enigste ware, Drieënige God…

Erfenis-verloëning en erfenis-verwoesting twee kante van een munt

Ons mense is met reg gegrief teen die verwoesting van ons erfenis. Of dit die dreigende verwydering van Totius se standbeeld in Potchefstroom, ontsiering van die Paul Kruger beeld op…

Die waarheid agter “demokrasie” en “menseregte”

Ons het onlangs besin oor die ware koste van “menseregte”, spesifiek hoe dit ter plaatse reg en geregtigheid verwoes. Maar hoe is dit internasionaal gesteld? “Menseregte” en “demokrasie” is immers…

Zuma ‘n verleentheid vir komende verkiesing

In die ANC-binnekring is daar groot kommer oor hoe die kiesers volgende jaar by die stembus sal reageer oor pres. Jacob Zuma se ondeurdagte kanbinetskuiwe die afgelope paar dae. Die…

rolex replicas for sale