ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Monthly Archives: December 2015

Veldbrand verwoes plase in Zastron

Die bekende Aasvoëlbergoord in Zastron het tot op die grond afgebrand nadat ‘n veldbrand in die distrik buite beheer geraak het. Die oord was bekend vir die skoolkampe wat hulle…

Phiyega weg, polisiemanne word bevorder

Die geskorste Riah Phiyega, geskorste polisiehoof en haar onwilligheid om met Solidariteit te vergader en te skik, was die rede dat sowat 1,300 polisie-bevorderings sedert 2013 nie plaasgevind het nie. Solidariteit…

Kohler Barnard vergeef

Die DA het het in alle opsigte sy sin gekry rakende die kwessie rondom die geskorste senior LP, Dianne Kohler Barnard en aldus die leier van die party, Mmusi Maimane, is…

Hittegolf duur tot Maandag

Direk opvolgend van die huidige hittegolf tref  nog een vandag dele van die Vrystaat, Noordwes, Sentraal-Transvaal en KwaZulu-Natal. Veral in Noordwes gaan dit bloedig warm wees met temperature van tot 42°C, sê die Suid-Afrikaanse Weerdiens. Op…

Airbustransaksie gestuit

Kommentators wonder oor die toekoms van Dudu Myeni, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL), nadat Pravin Gordhan, Minister van Finansies, haar plan om ‘n ruilooreenkoms met Airbus te verander, in…

Invoer hoenders word bevraagteken

Die sowat 65,000 ton hoendervleis stukke wat vanaf Amerika ingevoer word om die sogenaamde minder bevoorregtes te help, blyk nou nie so ’n voordelige projek te wees as wat bedoel…

Miltsiekte tref mens en dier

Meer as 40 mense, en 30 beeste is in die suidelike deel van Zimbabwe met miltsiekte besmet en boere in Noord-Transvaal is bekommerd dat die siekte kan oorwaai na Suid-Afrika….

Raak ontslae van Le Pen-familie

Gesaghebbende outoriteite in Frankryk is blykbaar desperaat om van die Le Pen-familie ontslae te raak in die politiek uit vrees dat die Front nasionaal moontlik die regeerders van die land…

Spaanse regering uitgeknikker

Dit blyk dat die konserwatiewe regering van Spanje die stryd om te regeer, verloor nadat die politieke partye in die land verklaar het dat hulle nie bereid is om in…

Russe dood talle rebelle

Vegvliegtuie van die Russiese Lugmag het die afgelope naweek verwoesting gesaai en minstens 60 mense gedood in aanvalle op ’n Siriese stad wat deur rebelle beset is. Die bomme wat…

Europese politici paniekerig oor regses

In Frankryk kon die Republikeine en hulle teenstanders, die regerende Sosialiste, saamstaan om die Front Nasionaal uit die regering-stoel te hou, maar hoe lank sal die opsie ’n suksesvolle strategie…

Terroriste het duisende paspoorte

Westerse Intelligensiedienste in Europa het glo vasgestel dat die Islamitiese Staat (IS) terroriste oor ’n magdom paspoorte beskik wat buit gemaak is by inwoners van Sirië, Irak en Afganistan. Volgens…

Nuusflitse – 22 Desember

Die Japanse vervaardiger, Toshiba Corp. verwag ’n rekord verlies van nagenoeg 500 biljoen Yen vir die jaar wat in Maart 2016 eindig.   Die spoggeleentheid waartydens die Mej. Heelal gekies…

Kommentaar – Vrede, vrede

In meer as dertig lande regoor die wêreld is terrorisme en rebellegroepe wat hulle bestaan probeer regverdig deur die skuld vir die ontevredenheid op gevoellose regerings en maghebbers te plaas….

Boer van Greytown vermoor

In nog ‘n plaasvaanval is ʼn boer van KwaZulu-Natal Saterdag helder oordag op ʼn kleinhoewe buite Greytown deur terroriste doodgeskiet. Joseph Fabian (76) is omstreeks 15:30 deur drie terroriste in sy huis…

Gesin dood in ontploffing

‘n Gesin van vier het almal gesterf in ‘n ontploffing by hulle huis in Lehmanstraat, Secunda, Oos-Transvaal. Morné Kruger (37) sy vrou, Patricia (35), en hulle twee kinders, Salome (8)…

Wêreld-ekonomie nadelig vir uitvoere

Die invloed van die wêreldekonomie kan die omstandighede van Suid-Afrikaanse boere benadeel, en bestaan die moontlikheid dat landbouers sukkel om afsetgebiede te vind vir hulle produksie. Dit is die mening…

Gesin deur brandweer gered

‘n Gesin wat in groot moeilikheid beland het toe hulle waterponies in seewier by Melkbosstrand vasgesit het, is deur die Milnerton-brandweer gered. Die ma en een van die kinders het van die…

Kubaanse ingenieurs verspil hulle tyd

Die 35 Kubaanse water-ingenieurs wat na die land gebring is om die dreigende waterkrisis in die land af te weer, is weens hul “goeie kwalifikasies” en “sterk politieke sienings” aangestel. Dit is…

Bediende laat bejaarde vrou arresteer

‘n Plaasvrou, Estelle Oberholzer (72) van Elandslaaagte, is deur haar huishulp se seun van poging tot moord aangekla. Sy is Maandag deur twee speurders na Middelburg gebring waar sy ure by…

Reën veroorsaak chaos op lughawe

Hael en stormweer het Maandagmiddag laat vertragings op die O.R. Tambo Internasionale Lughawe veroorsaak. Volgens berigte kon 52 vliegtuie nie land nie en is 18 vliegtuie vertraag wat moes opstyg….

Johannesburg se gradering verhoog

Fitch het Johannesburg se nasionale langtermyngradering verhoog. Die graderingsagentskap het dit gegrond op die stad se fiskale krag en volhoubare skuldvlakke, het die Tesourie in ’n verklaring gesê. Pravin Gordhan het gesê…

Rekord aantal vlugtelinge wêreldwyd

Alhoewel die grootste aantal mense onwettige migrante is wat onder die vaandel van vlugtelingskap, asielsoekers is wat op soek is na ’n beter lewe elders op aarde, beskou die Verenigde…

Poetin is reg, Obama verkeerd

Die meerderheid rebelle vegters in Sirië het in ’n afsonderlike opname getoon dat hulle aanhangers is van die Islamitiese Staat (IS) se ideologie. Die rebelle, wat tot hede nie in…

Beijing se inwoners versmoor

Fabrieke moes sluit, skole het gesluit en kinders moet in woonplekke bly, die motor verkeer moes met 50% verminder word, alles in ’n poging om die besoedelingsvlak te laat daal…

Pole in opstand teen regse regering

Poolse politici, ondersteuners en kunstenaars, tesame met die voormalige anti-kommunistiese bewegings het kragte saamgesnoer in ’n reeks protesoptogte wat Saterdag in sowat 20 stede gehou is. Die protes is teen…

Verwoede bekgeveg tussen VSA Demokrate

’n Verwoede bekgeveg het ontstaan tussen die twee voorste kandidate vir die presidentsverkiesing in die kamp van die Demokrate. Die presidentskandidaat, Bernard Sanders, het nou sovêr gegaan om die Demokrate…

Trump doen goeie woord vir Poetin

Die voorloper van die Republikeinse presidentskandidate, Donald Trump, het glo ’n goeie woord gerig tot die Russiese president, Wladimir Poetin, nadat die Rus ’n paar positiewe opmerkings gemaak het oor…

EU volhard met Russiese sanksies

Die Europese Unie het tydens die pas afgelope vergadering bevestig dat die sanksies teen Rusland nie opgehef word nie, tensy daar lidlande is wat skriftelik versoek dat hulle vrygestel word…

Asielsoekers is misdadigers

In een van die Duitse state is meer as 600 asielsoekers beskou as misdadigers. Die geweldige toename van misdaad in Sakse is hoofsaaklik as gevolg van die onwettige migrante wat…

NGK teoloe neem die voortou met deformasie

Dit het aan die lig gekom dat 65 van die NGK se kweekskool-teoloë, in ´n brief die Algemene Sinode, die oorstaan van die gay-besluit implimentering betreur. Die groep spreek die…

Een sonde regverdig gewoonlik iets erger

Twee predikante van die Presbiteriaanse kerk is vrygespreek op klagte van wangedrag. Eerwaarde Martin Young en professor Hansie Wolmarans is vrygespreek nadat bevind is dat, alhoewel die kerkverband se beskouing…

Celosia plante

Celosia of ook bekend as Hanekamme   Celosia is klein ornamentele plante in die Amaranthaceae familie. Hulle is eetbaar ook. Die generiese naam is afkomstig van die Griekse woord ‘kelos’…

Koekstruif vir Kersdag

“n Koue koekstruif vir Kersdag om die middagete mee af te rond is net die ding in hierdie warm weer. Sommer vinnig om aanmekaar te slaan en u kan hom…

Motor rubriek – Renault Duster 1.5 dCi Dynamique 4×2

Sedert die Renault Duster sy verskyning op die land se paaie gemaak het, het dit ‘n goeie naam verwerf wat spreek van betroubaarheid, rygerief en ander kenmerke. Vir 2016 is…

Verbruikers betaal vir krag wat nie beskikbaar was nie

Die Nasionale Energiereguleerder sal aanstaande maand openbare verhore hou oor Eskom se aansoek om meer as R 22 miljard van verbruikers af te pers. In sy aansoek eis Eskom vergoeding…

Tiener vermoor

’n Hoërskoolleerling van Verwoerdburg is Woensdag by Trafalgar naby San Lameer aan die KwaZulu-Natalse Suidkus, waar sy vakansie gehou het, vermoor. Shayleen van Zanten (15) van die Hoërskool Eldoraigne was saam…

Zuma ‘n morele kwessie

Die onmoontlike situasie waarin pres. Jacob Zuma die land gedompel het, kan moontlik dartoe lei dat kollektiewe leierskap die belangrikste besluite in die regering sal oorneem. Gerugte wil dit hê…

Manuel oor Zuma en FinMin

Die voormalige Minister van Finansies, Trevor Manuel, het in ‘n kwaai brief sy misnoë uitgespreek oor pres. Jacob Zuma se hantering van die afdanking van Nhlanhla Nene. Volgens Manuel het…

Volmaan op Kersaand

Vir die eerste keer in 38 jaar sal Kersaand vanjaar in die lig van ‘n volmaan gevier word. Volgens die Metoniese siklus stem die fases van die maan elke 19 jaar,…

Droogte, hitte nog lank met ons

Donderbuie het sporadies verligting gebring in dele van die binneland, veral in gebiede soos Wes- en Oos-Transvaal, terwyl ander gebiede steeds smag na somerreën wat maar net nie wil kom…

Droogteslenters om boere verder te knel

Te midde van ‘n baie erge droogte waar boere hard teen die natuur moet baklei om te oorleef en vir hulle diere te sorg, is daar nou nog gewetenlose skelms…

SKA-projek kan plase laat onteien

Die SKA-­radioteleskoop projek is van so groot belang vir die regering en die internasionale navorsers, dat die aankoop van plase ’n probleem word aangesien ’n sinvolle ooreenkoms nie altyd bereik…

Afrika word wreed ontbos

Dit is nie net gebiede soos die Transkei wat deurgeloop het onder die swaar hand van mense wat vuurmaakhout gesoek het, en so die hele gebied ontbos het en selfs…

Sondagkoerant bied verskoning aan Gordhan

Ingevolge ‘n beslissing van die persombudsman, Johan Retief, het die Sunday Times op sy voorblad die nuwe Minister van Finansies, Pravin Gordhan, om verskoning gevra omdat hy nie ‘n repliek…

Duitsland verleng betrokkenheid in Afgan

Tydens ’n sitting van die Duitse Laerhuis, is deur ’n eerste rondte en meerderheidstemming, goedkeuring gegee dat die weermag  se betrokkenheid in Afganistan verleng word tot die einde van 2016….

Meer weerstand teen migrante

In Denemarke is die weerstand aan die toeneem teen die instroming van onwettige migrante, en het die Minister van Integrasie, Inger Stoejberg, aangekondig dat nuwe maatreëls waarskynlik toegepas gaan word….

SU-24 Swart-kassie is beskadig

Die Russiese SU-24 vegvliegtuig se oranje “swart kassie” wat die vlug rekords bevat, is oopgemaak in die teenwoordigheid van internasionale verslaggewers en diplomate tydens ’n spesiale geleentheid in Moskou. Die…

NASA foto van aarde se "opkoms"

Die Amerikaanse ruimte navorsers by NASA het ’n pragtige foto vrygestel wat uit ’n ruimtevaartuig se kamera geneem is van die aarde se “opkoms” oor die horison van die maan….

Aanslag teen Europa word verwag

“Die terroriste wil in een aanval, gelyktydig deur die hele Europa toeslaan”, sê ’n voormalige lid van die Islamitiese Staat (IS) wat in Europa woon. Die voormalige IS-terroris, wat in…

rolex replicas for sale